Vierde man vas oor polisiekaptein se moord
Kapt. Kenneth Poortman Foto: Kenneth Poortman, Facebook ʼn Vierde man is in Pretoria in hegtenis geneem in verband met die moord op polisiekaptein Kenneth Poortman. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het...
View ArticleVier verdrink, drie verdwyn in die see op Nuwejaarsdag
NSRI Port Elizabeth Eikos IV Foto: NSRI Minstens vier persone is dood en drie persone word steeds vermis in verskillende voorvalle op Nuwejaarsdag op strande landswyd, het die Nasionale...
View ArticlePolisie op soek na kitsbank-diewe
Foto: Nico Strydom/Maroela Media Die polisie is op soek na drie swaar gewapende mans nadat ʼn kitsbank by Sediba-winkelsentrum naby Hartbeespoortdam in Noordwes op Nuwejaarsdag opgeblaas is. “Die...
View ArticleKaapstad-paaie gesluit vir Tweede Nuwejaarsdag
Die Kaapse Klopse tydens 2014 se parade. Foto: Nardus Engelbrecht / SAPA Talle paaie word Saterdag in Kaapstad se middestad gesluit tussen 08:00 en 23:59 vir die optog tydens die Tweede...
View ArticleObama wil ingryp oor vuurwapengeweld
Pres. Barack Obama (Amptelike Withuis-foto deur Pete Souza) Pres. Barack Obama van Amerika sal Maandag met die prokureur-generaal Loretta Lynch vergader om stappe te bespreek wat hy kan doen om dit...
View ArticleBig Bang Theory in die sop oor ‘Soft kitty’
Die sterre van die Big Bang Theory Foto: Jim Ruymen/UPI ʼn Onderwyseres van New Hampshire se kinders dagvaar die vervaardigers en uitsaaiers van die trefferprogram, “The Big Bang Theory”, oor hul...
View ArticleEen tweeling, verskillende jare
Jaelyn (L) en Luis Salgado Foto: NBC San Diego ʼn Tweeling wat in ʼn hospitaal in San Diego gebore is, sal verskillende verjaarsdae vier. Een baba is in die laaste paar minute op Oujaarsaand gebore en...
View ArticleNóg ʼn verdrinking
Argieffoto (Foto: Piper60, Pixabay) ʼn Man het op Nuwejaarsdag in ʼn strandmeer in La Mercy, noord van Durban, verdrink. Maroela Media het vroeër berig minstens vier persone het op Nuwejaarsdag op...
View ArticleTiener verdrink op Nuwejaarsdag toe hy vriendin wou red
Argieffoto ʼn 15-jarige seun het in Umkomaas aan die KwaZulu-Natalse suidkus verdrink toe hy sy 13-jarige vriendin wou red. “Die tiener het in die water by Widenhamstrand gespring om die meisie te red...
View ArticleZim-pastoor sal bly betoog
Patrick Mugadza Foto: NewZimbabwe.com ʼn Pastoor wat verlede maand man alleen teen die Zimbabwiese president Robert Mugabe betoog het voor hy in hegtenis geneem is, het onderneem om dit weer en weer te...
View ArticleObama op komediant Jerry Seinfeld se program
Jerry Seinfeld en Barack Obama in die episode (Skermskoot uit Comedians in Cars getting Coffee) President Barack Obama van Amerika en die komediant Jerry Seinfeild vergelyk motors en ruil grappies uit...
View ArticleMan sterf in huisbrand; slang oorleef
Die slang wat die brand oorleef het Foto: Netcare 911 ʼn Man is Saterdag in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal dood toe hy tydens ʼn brand in ʼn huis vasgekeer was. “Paramedici en brandbestryders is na die...
View ArticleGauteng-motoriste kan padblokkades verwag
Argieffoto Foto: fightagainstcrime.co.za Vakansiegangers wat na Gauteng terugkeer kan hoë verkeerspolisieteenwoordigheid, padblokkades en motornasienpunte op al Gauteng se hoofpaaie verwag, het die...
View ArticleSlegs 8 weke mieliereserwes oor vir Zimbabwe
Foto: AFP PHOTO/JEKESAI NJIKIZANA Zimbabwe het slegs agt weke voorraad van mielies in reserwe, wat vrese vir massahongersnood in dié land veroorsaak. Graanmeulenaars het ʼn versoek aan Joseph Made,...
View ArticleVakansiegangers: Help water aanry na die Vrystaat
Foto: batsonchirowellness.com Vakansiegangers wat na hul huise terugkeer word versoek om by ʼn grootskaalse waterveldtog aan te sluit deur water aan te ry na die Vrystaat. Sue Wolmarans wat in George...
View ArticleVier dood ná pa en seun se ‘misverstand’
Argieffoto ʼn 32-jarige man wat op Nuwejaarsdag glo vier persone doodgeskiet en vier ander gewond het, is Saterdagaand in Mahlabathini in hegtenis geneem. “Die man en sy pa het op Nuwejaarsdag omstreeks...
View ArticleVeiligheid opgeskerp ná aanval op Indiese lugmagbasis
Soldate by die lugmagbasis in Pathankot, 430 km noord van New Delhi, Indië (2 Januarie 2016) Foto: AP Photo/Channi Anand Openbare vervoer is op hoë gereedheid geplaas ná ʼn groep mans ʼn lugmagbasis in...
View ArticleVrou met Britse paspoort dood aangetref op Durban-strand
Argieffoto Die liggaam van ʼn vrou is op Durban se strand aangetref, het die polisie in KwaZulu-Natal Sondag gesê. “Die liggaam is Saterdag tussen Batterystrand en die gewilde Sun Coast Casino-strand...
View Article‘Dronkbestuurder’ ry in verkeersbeamptes vas
Foto: African News Agency Twee verkeersbeamptes het ernstige beserings opgedoen toe ʼn beweerde dronkbestuurder Saterdagaand in Durban met sy bakkie in hul motor vasgery het. Die man het ook ernstige...
View ArticleTwee persone verdrink in die Wes-Kaap
Argieffoto Foto: NSRI Nog twee persone, waaronder ʼn 10-jarige seun, het Saterdag in die Wes-Kaap verdrink, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê. NSRI Mykonos het omstreeks 13:00 die...
View Article