Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaapstad-pad gesluit oor veldbrand

Foto: Stad Kaapstad Die N2 in Kaapstad is tussen Baden Powell en Spineweg gesluit weens ʼn veldbrand, het die stad Kaapstad se veiligheids- en sekuriteitsdirektoraat Sondagmiddag gesê. Richard Coleman,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Goeie nuus: Duitse toeriste kry beursie vinnig terug

Argieffoto (Foto: stevepb, Pixabay) ʼn 74-jarige toeris van Duitsland was verras toe sy beursie die volgende dag, nadat hy dit in Kaapstad in ʼn taxi verloor het, aan hom terugbesorg is. Rudolf Lieberum,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kind se liggaam in strandmeer gevind

Argieffoto (Foto: Piper60, Pixabay) Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) en polisieduikers het Sondag die liggaam van ʼn negejarige seun uit die St Michaels-strandmeer in KwaZulu-Natal gehaal. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bewaarders op soek na beseerde leeu

Foto: Latest Sightings, Facebook Wildbewaarders in die Kruger-wildtuin is op soek na ʼn jong leeu wat met ʼn strik om sy nek raakgesien is. Nadav Ossendryver, woordvoerder van die groep, Latest Sightings...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man verdrink by Albert Falls-dam

Watervalle by Albert Falls-dam Foto: http://www.carpfishingsouthafrica.co.za/ ʼn Man het Sondagmiddag by die Albert-valle by Albert Falls-dam in KwaZulu-Natal verdrink. “’n Groep vriende het glo by die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie sterf toe motor op N1 rol

Foto: Netcare 911Drie mense is dood toe ʼn motor Sondag op die N1 buite Bloemfontein verskeie kere gerol het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die ongeluk is vermoedelik veroorsaak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Dwelmhandelaars’ vas ná wenk aan polisie

Foto: SAPD  Twee vermeende dwelmhandelaars is Saterdag by verblyf-eenhede in Umkomaas aan die KwaZulu-Natalse Suidkus in hegtenis geneem nadat heroïen in hul besit gevind is. Maj. Thulani Zwane,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontbinde liggaam in rivier gevind

Argieffoto: Facebook Die erg ontbinde liggaam van ʼn man is Sondag in die Gcuwa-rivier in Butterworth in die Oos-Kaap gevind. Kapt. Jackson Manatha, polisiewoordvoerder, het gesê ʼn lid van die publiek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woedende inwoners verdrink glo diewe in dam

Foto: SAPDDie liggame van twee mans wat na bewering lewend deur lede van ʼn gemeenskap in ʼn dam gegooi is, is Sondag uit die dam in Marikana in Noordwes gehaal. Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 sterf in Kuruman-botsings

Die twee bakkies wat reg van voor gebots het. Foto: ER24Drie mense, onder wie ʼn eenjarige kind, het Saterdag in drie onderskeie padongelukke in die Kuruman-area gesterf. In ʼn ongeluk waarin ʼn motor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rowers slaan op Noordwes-bank toe

Foto: SAPD Gewapende rowers het Maandagoggend die Absa-bank in Stella, tussen Vryburg en Mahikeng in Noordwes, van “ʼn aansienlike bedrag geld” beroof. Kapt. Paul Ramaloko, polisiewoordvoerder, het gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Egpaar dood op plaas gevind

Argieffoto: SAPD/FacebookDie liggame van ’n egpaar is op ’n plaas buite Kimberley in die Noord-Kaap gevind. Lt. Olebogeng Tawana, woordvoerder van die polisie, het gesê die egpaar se liggame is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beyoncé wil Saartjie Baartman vertolk

Beyoncé. Argieffoto. Die gewilde popster, Beyoncé, wil die hoofrol in haar eie fliek speel wat die lewe van die Khoi-San-vrou Saartjie (Sarah) Baartman uitbeeld. Baartman is in die laat 1800’s en vroeg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tiener se lyk by KZN-strand gevind

Argieffoto Polisieduikers het Maandag die liggaam van ʼn 15-jarige tiener in ’n strandmeer naby Isipingo in Durban gevind. Volgens lt. Nqobile Gwala, polisiewoordvoerder, is die seun oor die naweek as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA kla vrou aan oor ‘ape’-uitlating

Penny Sparrow se Facebook-inskrywing word wyd op sosiale media gedeel. Foto: TwitterDie DA het strafregtelike aanklagte aanhangig gemaak teen Penny Sparrow, die vrou wie se “ape”-uitlating op Facebook...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Hou op matriekuitslae in koerante plaas’

Argieffoto Matriekuitslae moenie langer in koerante geplaas word nie. Dit is die South African National Civic Organisation (Sanco) se versoek aan die departement van basiese onderwys. “Die tradisie om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liggaam op strand toe nie dié van Britse burger

Argieffoto: pixabay.comDie vrou wie se liggaam Saterdag op ʼn strand by Durban aangetref is, is nie ʼn Britse burger soos voorheen vermoed is nie. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘2015-matriekuitslae sal voortbou op vorige jare se gebreke’

ArgieffotoSolidariteit Helpende Hand het op die vooraand van die vrystelling van die jongste matriekuitslae gesê die 2014-matriekuitslae het reeds baie verklap van wat van die 2015-uitslae verwag kan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba verdrink in Pietermaritzburg

Argieffoto ʼn Sestien maande oue baba het Maandag in ʼn swembad in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, verdrink. “Paramedici is na die toneel ontbied nadat die baba in die swembad geval het,” het Chris...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Agoa-onderhandelinge nou in ‘ekstra tyd’

Rob Davies, minister van handel en nywerheid Foto: Departement van handel en nywerheid Rob Davies, minister van handel en nywerheid, het gesê vooruitgang word gemaak in onderhandelinge om seker te maak...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live