Quantcast
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Meeste gelees] Top 10 In diepte-artikels in 2015

Argieffoto Hiermee die gewildste diepte-artikels wat in 2015 op Maroela Media verskyn het. In diepte: Die IS-tydbom tik Die grusame werklikheid dat terroriste van die Islamitiese Staat (IS) ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou vlug met kinders na bewerings van mishandeling

Argieffotoʼn Kaapstadse vrou is op die vlug met haar drie kinders nadat bewerings aan die lig gekom het die kinders word glo seksueel aangerand. Die Kaapstadse eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

15 nuwe kolleges vir 2016 beplan

Dr. Blade Nzimande. Foto: GCISDie regering het Donderdag aangekondig 15 tegniese beroepsonderwys en -opleidingkolleges sal in die volgende jaar regoor die land gebou word. Bongani Majola, woordvoerder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beweerde reeksverkragters vasgetrek

Argieffoto: SAPDDrie verdagtes wat na bewering twee vroue die aand van 16 Desember in twee aparte voorvalle beroof en verkrag het, is Woensdag in hegtenis geneem. Brig. Selvy Mohlala, woordvoerder van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fokus op BEE, werkskepping in 2016, sê Zuma

Pres. Jacob Zuma tydens ‘n vorige geleentheid. Foto: Elmond Jiyane, GCISPresident Jacob Zuma het in sy Nuwejaarboodskap aan Suid-Afrikaners gesê die land moet in die komende jaar die regte omgewing vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekende Dubai-hotel in vlamme gehul

Die Address Downtown-hotel naby die wolkekrabber Burj Khalifa in Dubai. Foto: Twitter via @budaktomato ʼn Reuse brand het by die Address Downtown-hotel, die bekende hotel naby die wolkekrabber Burj...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwejaarsvuurwerke gaan voort na Dubai-hotel brand

Foto: ANA-dpaVeertien mense het op Oujaarsaand geringe beserings opgedoen tydens ʼn reuse brand by ʼn luukse hotel in Dubai, naby die bekende Burj Khalifa-wolkekrabber. Ten spyte van die brand het ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou met helikopter van Tafelberg gered

Foto: ER24ʼn Vrou moes op Oujaarsdag met ʼn helikopter van Tafelberg af gered word nadat sy sonsteek opgedoen het. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê die vrou, vermoedelik in haar 60s, was...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brandweermanne beseer toe gebou in Durban brand

Argieffoto (Foto: Alexas_Fotos, Pixabay)Brandbestryders is Donderdagaand beseer terwyl hulle gespook het om ʼn brand in ʼn gebou in Fieldstraat in Durban te blus. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Wat om in 2016 te verwag

President Jacob Zuma. Foto: Ntswe Mokoena, departement van kommunikasieUit heelwat van die nuusopskrifte op Nuwejaarsoggend lyk dit asof 2016 in baie opsigte ʼn naatlose voortsetting van 2015 se minder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geen aanklagte teen Zuma, sê presidensie

Pres. Jacob Zuma. Foto: DoC Die presidensie het Donderdag teruggekap teen ʼn uitspraak van ʼn opposisieparty dat president Jacob Zuma voor die hof gebring moet word op korrupsie-aanklagte deur te sê geen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man slaan glo kleuter met gordel dood

Argieffoto: Nico Strydomʼn Man van Bloemhof in Noordwes is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vriendin se vyfjarige dogtertjie met ʼn gordel doodgeslaan het. Sers. Kelebogile Moleko, woordvoerder van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Goedkoper brandstof in nuwe jaar

ArgieffotoMotoriste het die nuwe jaar met goeie nuus afgeskop nadat die departement van energie ʼn daling in brandstofpryse aangekondig het. Diesel en petrol sal vanaf 6 Januarie goedkoper wees. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba langs KZN-snelweg gebore

Argieffotoʼn Ma van KwaZulu-Natal het die Nuwejaar saam met haar pasgebore babaseuntjie begroet toe sy onverwags in ʼn apteek begin kraam het. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Dronk bestuurder’ vas na hy vier kinders raakry

Argieffotoʼn Man is Donderdagaand in Noordwes in hegtenis geneem nadat hy glo onder die invloed van alkohol bestuur en vier kinders raakgery het. Sers. Kelebogile Moleko, woordvoerder van die polisie,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bill Cosby in hegtenis geneem

Bill Cosby buite die hof nadat hy op borgtog vrygelaat is. Foto: ANA-APDie bekende Amerikaanse akteur Bill Cosby (78) is Woensdag in hegtenis geneem op ʼn aanklag van seksuele aanranding. Die aanklag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man verdrink in meer

ArgieffotoPolisieduikers en paramedici is steeds op die toneel by die La Mercy strandmeer aan die KwaZulu-Natalse noordkus, waar ʼn man vroeër Vrydagmiddag verdrink het. Chris Botha, woordvoerder van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Egpaar langs snelweg geskiet

Argieffoto Foto: ER24ʼn Egpaar wat op pad huis toe was van vakansie is Vrydagmiddag geskiet toe hul motor langs die N12-oos in die suide van Johannesburg onklaar geraak het. Werner Vermaak, woordvoerder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rowers eis glo losprys ná hulle winkeleienaar ontvoer

Argieffoto: SAPD/FacebookDie Noordwes-polisie ondersoek ʼn saak van ontvoering nadat ʼn winkeleienaar (22) Donderdagaand na bewering ontvoer is en sy is ontvoerders nou ʼn losprys eis. Sers. Kelebogile...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sangeres Natalie Cole oorlede

Natalie Cole (Foto: AP Photo/Keystone, Martial Trezzini) Die Grammy-bekroonde sangeres Natalie Cole, dogter van die jazzlegende, Nat King Cole, is in die ouderdom van 65 oorlede. Cole se agent het aan...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live