Vas sonder rybewys? Dis onwettig, sê DA
Argieffoto Die Demokratiese Alliansie het gesê dit is onwettig vir polisiebeamptes om motoriste in hegtenis te neem vir oortredings soos byvoorbeeld om sonder ʼn rybewys te ry of om nie ʼn...
View Article‘Roekelose’ taxibestuurder vas; Kersfees-spoedvrate gevang
Argieffoto Polisiebeamptes het ʼn minibustaxibestuurder in Johannesburg in hegtenis geneem nadat hy ʼn leë bierblikkie by die venster uitgegooi, rooi verkeersligte verontagsaam het en hulle probeer...
View ArticleAgt sterf in Kaapstad-brande
Argieffoto Agt persone is vroeg Saterdagoggend in vier verskillende brand op die Kaapse Skiereiland oorlede. Brandbestryders is na ʼn brand by ʼn informele struktuur in Geraniumweg in Uitsig ontbied....
View ArticleKollegas sterf in trompop botsing
Old Faureweg Foto: Google Earth Twee personeellede van die stad Kaapstad se veiligheid- en sekuriteitsdirektoraat is Vrydagaand dood toe hulle motors reg van voor gebots het. “Bulalekile Ganta, ʼn...
View Article[Goeie nuus] Worshonde gered ná hulle dassie agternasit
Een van die worshonde is gered Foto: NSRI Twee worshonde wat ʼn dassie agternagesit en toe in ʼn gat onder puin beland het, is deur lede van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gered. Die NSRI het...
View ArticleTweede walviskarkas verwyder
Die boggelrugwalvis wat op Kersdag 2015 by Kommetjie in Kaapstad gestrand het Foto: @ivanker, Twitter Die karkas van ʼn nege meter lange boggelrugwalvis wat by Kommetjie in Kaapstad gestrand het, is...
View Article160 motoriste vas oor bedrog, korrupsie
Argieffoto (Foto: marionberaudias, Pixabay) Meer as 160 motoriste staan tereg op aanklagte wat verband hou met bedrog en korrupsie nadat hulle in hegtenis geneem is omdat hulle met vervalste rybewyse...
View ArticlePolisie bedrywig op Kaapse strande
Argieffoto (St Jamesstrand, Kaapstad) (Foto: Pixabay) Wetstoepassers het Saterdag bontgestaan toe duisende persone Welwillendheidsdag op strande in die Wes-Kaap spandeer het. “Daar was polisiebeamptes...
View Article[Video] Selfie in ʼn vulkaan
Nik Halik van Los Angeles, VSA neem ‘n selfie in die vulkaan (via Caters TV) Twee persone het hul lewens gewaag om in ʼn aktiewe vulkaan in te klim – net om die perfekte selfie te kon neem. Die...
View Article8 ‘dwelmhandelaars’ vas ná klopjagte in George
Mandrax-tablette(argieffoto) Agt vermeende dwelmhandelaars sal na verwagting Maandag in die Thembalethu-landdroshof verskyn nadat hulle oor Kersfees tydens verskillende klopjagte in dié informele...
View ArticleMan vas oor vierjarige se moord
Argieffoto ʼn 40-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn vierjarige seuntjie in Hanover Park. “Die polisie het beslag gelê op ʼn vuurwapen en rondtes ammunisie,” het brig. Novela...
View ArticleBendebedrywighede in Kaapstad hokgeslaan
Een van die vuurwapens waarop die polisie beslag gelê het in Hanover Park Foto: SAPD Wes-Kaap Polisiebeamptes van die Wes-Kaap fokus tydens Operasie Combat op bendebedrywighede wat die Kaapse Vlakte...
View ArticleRandall Wicomb oorlede
Randall Wicomb (Foto verskaf) Die bekende sanger en musikant Randall Wicomb is Sondagoggend vroeg in die ouderdom van 66 by sy huis in Stellenbosch oorlede. “Randall is omstreeks 03:45 oorlede,” het...
View ArticleEuropese stede gewaarsku teen Nuwejaarsaanvalle
‘n Groot skare geniet die Kersliggies by Kohlmarkt-straat in Wene (19 Desember 2015) Foto: Christian Bruna, epa Die polisie in Wene het Saterdag gesê hulle het waarskuwings ontvang van ʼn...
View Article160 000 geraak deur vloede in Suid-Amerika
Oorstroomde woonbuurt in Asuncion, Paraguay Foto: Norberto Duarte/AFP/Getty Images Meer as 160 000 mense moes hul huise ontruim weens erge vloede in Suid-Amerika. Ses persone is ook dood tydens die...
View ArticleBekende afslaer Stephan Welz oorlede
Stephan Welz Foto: Strauss & Co Die bekende kunskenner en afslaer, Stephan Welz, is Vrydag op Kersdag in die ouderdom van 72 oorlede. “Strauss & Co moet met groot hartseer dat ons besturende...
View ArticleR76 miljoen by Lebombo-grenspos gevind
Argieffoto Doeanebeamptes het twee mans van Mosambiek in hegtenis geneem nadat hulle meer as R76 miljoen op Kersdag by die Lebombo-grenspos in Komatipoort, Mpumalanga, wou smokkel. “Die kontant ter...
View ArticleSing nou na hartelus die verjaarsdagliedjie
Argieffoto ʼn Skikking is uiteindelik in ʼn Amerikaanse hofsaak met Warner/Chappell Music bereik oor die kopiereg van die liedjie, “Happy Birthday to You”. Dié liedjie is nou in die openbare domein...
View ArticleMan meters ver agter taxi gesleep
Argieffoto ʼn 39-jarige man sal binnekort in die hof verskyn nadat hy die 34-jarige Jan Mienies van Marydale in die Noord-Kaap glo ʼn paar meter ver agter sy taxi gesleep het. “Die bestuurder van die...
View ArticleVideo: Seun beskryf pa se ongeluk met blouligmotor
Die motor waarin Herman van Schalkwyk gery het (Skermskoot uit die eNuus-video) Die polisie se ondersoek duur voort nadat Herman van Schalkwyk (68) op 23 Desember 2015 gesterf het ná ‘n voertuig in die...
View Article