Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Al wéér apartheid se skuld

Pres. Jacob Zuma. Foto: Flickr/GovernmentZAHoewel daar geen krisis in die land se ekonomie is nie, is die knelpunte wat ervaar word te wyte aan die nalatenskap van apartheid. Geen ander Afrikaland het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man wat glo twee in parkeerarea doodskiet voer selfverdediging aan

Bonkinkosi Khanyile Dinsdag in die hof. Foto: ANA ʼn 57-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy Sondag twee broers tydens ʼn rusie oor ʼn parkeerplek by ʼn woonstelblok in Durban doodgeskiet het, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Soektog na tienermeisie eindig tragies

Klara Göttert. Foto: FacebookDie soektog na ʼn 14-jarige meisie van Johannesburg het Dinsdag tragies geëindig toe haar liggaam by die Northgate-winkelsentrum naby Fourways gevind is. Klara Göttert is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Veiligheidswag in Polokwane doodgeskiet

Argieffoto: SAPD/Facebook ʼn Veiligheidswag is Dinsdagmiddag in Polokwane, Limpopo, tydens ʼn gewapende roof doodgeskiet. Kol. Ronel Otto, provinsiale polisiewoordvoerder, het Woensdag gesê die voorval...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Panayiotou-saak: Aanklagte teen ‘middelman’ teruggetrek

Luthando Siyoli tydens ‘n hofverskyning. Foto: ANADie aanklagte teen die beweerde middelman in die Jayde Panayiotou-moordsaak is teruggetrek. Tsepo Ndwalaza, woordvoerder van die nasionale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun (10) deur jagluiperd aangeval tydens skooluitstappie

Aiden Fry. Foto: Facebook Aiden Fry , ʼn tienjarige seun van Pietermaritzburg, is tydens ʼn skooluitstappie in KwaZulu-Natal deur ʼn jagluiperd aangeval. Aiden, ʼn leerling aan Cowan House, was Donderdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Limpopo-polisie keer rowers in hul spore

Foto’s: SAPD Die polisie in Limpopo het laat Dinsdagmiddag vyf verdagtes aangekeer terwyl hulle vermoedelik op pad was om ʼn gewapende roof uit te voer. Kapt. Mamphaswa Seabi, polisiewoordvoerder, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog ʼn baba in vullissak gevind

ArgieffotoDie Vrystaatse polisie het steeds nie die baba wie se liggaam verlede week in ʼn vullissak buite ‘n skool gevind is, geïdentifiseer nie. Sers. Mamello Mokhuoane, woordvoerder van die polisie,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jay in hospitaal opgeneem

Foto: Verskaf Die bekende Afrikaanse sanger, Jay, is in ʼn Bloemfonteinse hospitaal opgeneem. Corné Oosthuizen, Jay se agent, het aan Maroela Media bevestig die sanger is in die hospitaal opgeneem nadat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Onderwysers vertaal self hulpgidse

Skermskoot uit die video Die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers en Solidariteit Helpende Hand gaan Wiskunde-hulpgidse wat die departement van basiese onderwys net in Engels uitgereik het,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ses vas ná wilde skietery in die weste van Gauteng

Argieffoto: SAPD / Facebook Ses gewapende rowers is Woensdagoggend naby Krugersdorp aan die Wes-Rand aangekeer ná ʼn oor-en-weer-skietery met die polisie. Maj. Mack Mngomezulu, polisiewoordvoerder, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rowers in hof wat Pta-pa op hoofweg skiet

Costa Karvouniaris en hulle baba. Foto: FacebookTwee vermeende rowers wat ʼn pa van Pretoria koelbloedig op die N1-hoofweg doodgeskiet het, het Dinsdag in die hof verskyn. Costa Karvouniaris is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amcu verwerp loonaanbod; eis oortydbetaling

Argieffoto Die mynwerkersvakbond Amcu het gesê hy het goudvervaardigers se loonaanbod verwerp en eis oortydbetaling aan duisende mynwerkers sedert 2000. Joseph Mathunjwa, president van die Association...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plakkershut-brand eis 7

Argieffoto (Foto: Alexas_Fotos, Pixabay) ʼn Ouma, haar dogter en vyf kinders is Woensdagoggend dood toe ʼn brand in hul plakkershuis in Wells Estate in Port Elizabeth in die Oos-Kaap uitgebreek het. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ná ses jaar steeds geen lasbrief vir Al-Basjir

Omar al-Basjir, president van Soedan Daar bestaan steeds geen lasbrief in Suid-Afrika vir die inhegtenisneming van Omar al-Basjir nie, al moes Suid-Afrika dit ingevolge sy internasionale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bic vra om verskoning

Die omstrede Bic-advertensie Die penvervaardiger Bic het ʼn verskoning op sosiale media gepubliseer ná ʼn “bemagtigingsboodskap” skeefgeloop het. Bic het die omstrede advertensie op sy Facebook-blad...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ramaphosa wil vergader oor visumregulasies

Argieffoto Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het Woensdag gesê hy sal ʼn vergadering belê met ʼn interministeriële komitee wat klagtes ondersoek oor die nuwe visumregulasies. Ramaphosa het gesê die doel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nege sterf in gru-botsing op N1

Die kombi se wrak op die toneel. Foto: Twitter Nege mense is dood nadat ʼn kombi in die vroeë oggendure teen ʼn stilstaande vragmotor op die N1-snelweg naby Mookgophong (Naboomspruit) in Limpopo gebots...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man kritiek beseer in fratsongeluk op R21

Argieffotoʼn Man het Donderdagoggend kritieke beserings opgedoen nadat hy ʼn epileptiese aanval gekry het en toe deur ʼn vragmotor omgery is. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die voorval...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Aarde vandag “opgebruik” vir die jaar

Foto: ArgiefVandag is die dag wat wetenskaplikes bereken die mensdom vanjaar reeds soveel uit die aarde gehaal het, as wat die planeet in ’n jaar kan lewer. Boonop is dit ook die dag waarop die punt...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live