Huishulp steek glo babalyk in huis weg
Argieffotoʼn Vrou van Port Elizabeth is Woensdagaand in hegtenis geneem in verband met die dood van haar pasgebore baba. Brig. Ronald Koll, woordvoerder van die polisie, het gesê die 36-jarige vrou van...
View ArticleBetogers maak amok in PE
Die polisie hou die situasie dop. Foto: SAPD Verskeie strate in ʼn spogwoonbuurt in Port Elizabeth in die Oos-Kaap is afgesper nadat betogers van ʼn informele nedersetting Donderdag vir die tweede...
View ArticleKlara se notaboek-inskrywings werp glo lig op gebeure
Klara Göttert. Foto: Facebook Klara Göttert se ouers is stadigaan besig om stukkies inligting bymekaar te pas om die gebeure wat tot haar vermoedelike selfmoord gelei het, te bepaal. Die 14-jarige...
View Article[Foto’s] Kampsbaai-huis te koop vir meer as R440 miljoen
Foto: Sotheby’s International Realtyʼn Huis, of altans “Suid-Afrika se duurste eiendom” soos dit bemark word, is te koop vir $35 miljoen (of nagenoeg R447 miljoen). Die huis van 1,751 m² is op ʼn erf van...
View ArticleInterpol ondersoek ontvoering van driejarige
Argieffoto Interpol ondersoek die ontvoering van ʼn driejarige dogtertjie van Oos-Londen in die Oos-Kaap wat na bewering deur ʼn kinderoppasser gevat is en R500 000 eis om haar veilig aan die ouers terug...
View ArticleTienerselfmoord: Wanneer rooi ligte moet flikker
Argieffoto: www.planoallergydoctor.com “Die huidige stand van tienerselfmoord is skrikwekkend. Meer as 9,5% van alle nie-natuurlike sterftes onder tieners is as gevolg van selfmoord en een uit vyf...
View Article[Video] Polisie ontbied oor dié T-hemp in gimnasium
‘n Skermskoot uit die video.ʼn Storm het op sosiale media losgebars nadat ʼn man Woensdagaand uit ʼn Virgin Active-gimnasium in Johannesburg gegooi is nadat die T-hemp wat hy aangehad het tot onenigheid...
View Article[Foto’s] Rowers kies verkeerde huis om by in te breek
Twee van die verdagtes wat aangekeer is. Die man aan die regterkant is in die buik gewond. Foto: SOS ProTec Sure Drie vermeende rowers het Woensdagmiddag hul moses teëgekom toe hulle by die huis van ʼn...
View ArticlePolisielede beroof toe hulle op klag reageer
Foto: SAPD, FacebookDie polisie in KwaMhlanga naby Bronkhorstspruit is vir ʼn tweede keer na ʼn misdaadtoneel ontbied nadat die beamptes wat eerste op die klagte gereageer het, hulle rieme styfgeloop...
View ArticleVermiste ma se lyk in sloot gevind
Argieffoto Die liggaam van Yolanda Leticia Pienaar, ʼn 26-jarige inwoner van Ladybrand in die Vrystaat en die ma van twee kinders, is Woensdag gevind kort nadat sy as vermis aangemeld is. Konst. Sinah...
View ArticleMiljoene se dwelms in strykplanke versteek
Foto: SAPDBeslag is gelê op kristal-metamfetamien met ʼn straatwaarde van R2 miljoen by die OR Tambo-lughawe. Luther Lebelo, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het gesê die...
View Article[Video] Boere bid langs N1: “Ons bid vir verandering”
‘n Skermskoot uit die video.Honderde mense, die meeste van hulle boere, het langs die N1-snelweg bymekaargekom om vir die land te bid. Die beweging is in Ventersburg van stapel gestuur en het op...
View Article[Video en foto’s] Minstens 50 dood, honderde beseer in China-ontploffings
Yue Yuewei/Xinhua via APMinstens 50 mense, onder wie 12 brandbestryders, is dood en honderde is beseer in reuse-ontploffings in Tianjin, China. Twee ontploffings het Woensdagaand omstreeks 23:30...
View Article[Foto] Dié man gesoek ná aanval op jong Kaapse meisie
Sanet de Lange. Foto: FacebookDie polisie in Kaapstad het ʼn foto wat van kringtelevisiebeeldmateriaal verkry is uitgereik en vermoed die man in die foto kan hulle bystaan in die ondersoek na die aanval...
View ArticleReeksmoordenaar glo gesoek ná sewende lyk gevind is
ArgieffotoDie liggaam van nóg ʼn hawelose man is Donderdagoggend omstreeks 07:00 in die Oos-Londen-sakesentrum gevind. Hy het erge kopbeserings opgedoen. Dit is die sewende hawelose wie se liggaam die...
View ArticleTaakspan in lewe geroep om staalbedryf te red
Argieffoto (Foto: hera.org.nz)Die vakbond Solidariteit is vandeesweek tydens ʼn noodvergadering versoek om deel te wees van ʼn krisistaakspan om die sukkelende plaaslike staalbedryf te red. Die taakspan,...
View ArticleKlag gelê ná storting van ongebruikte mediese voorraad in Lichtenburg
Foto: AfriForumAfriForum het in samewerking met een van sy lede, Jan Coetzee, ʼn klag van onwettige mediese afvalstorting by die plaaslike polisiestasie in Lichtenburg ingedien nadat ʼn groot hoeveelheid...
View ArticleMotorfietsryer sterf in Moreletapark-ongeluk
Foto: Netcare 911 (verskaf) ʼn Motorfietsryer is Donderdagaand in ʼn ongeluk voor die Pretoria-Oos-hospitaal oorlede. “Die ongeluk het op die hoek van Garsfontein- en Netcareweg in Moreletapark...
View ArticleKgwadi wil nie “baba met badwater uitgooi” nie; tog is daar kommer
Prof. Dan Kgwadi, vise-kanselier van die NWU. Foto: Nico Strydom, Maroela Media Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), wil aan die stuur staan van ʼn unitêre...
View ArticleKleuter brand erg met water
Argieffoto: ER24 ʼn Kleuter van Lephalale (Ellisras) het Donderdagmiddag erge brandwonde opgedoen nadat warmwater op hom gemors is. Volgens Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het die voorval in...
View Article