Jeffreysbaai-huisrowers in ʼn japtrap vas ná hoëspoedjaagtog
Argieffoto: SAPD / Facebook Twee verdagtes is Woensdag in die vroeë oggendure in ʼn japtrap in hegtenis geneem nadat hulle ʼn 69-jarige vrou van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap oorval en beroof het. Ao....
View ArticleVeiligheidswag by OTM doodgeskiet; reuse-beloning uitgeloof
Argieffoto (Foto: imgkid.com)ʼn Veiligheidsmaatskappy bied ʼn reuse-beloning aan nadat een van sy werknemers tydens ʼn rooftog by ʼn OTM in Pretoria doodgeskiet is. Flavia de Cillia, woordvoerder van SBV...
View ArticleTerugslag vir Afrikaans by Maties
Universiteit Stellenbosch. Argieffoto. AfriForum Jeug het met kommer kennis geneem van die besluit van die Universiteit Stellenbosch (US) se Raad – tydens hulle raadsvergadering van 28 September – om...
View ArticleEskom onder skoot na KVBA-beslissing
Argieffoto: GCIS Daar kan op Eskom se bates beslag gelê word weens die maatskappy se verontagsaming van ʼn vroeëre beslissing van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarin...
View ArticleBeamptes wat Krejcir ondersoek, word bevorder
Radovan Krejcir. Foto: Werner Beukes/SAPALede van die spesiale taakspan wat die Tsjeg Radovan Krejcir ondersoek, is bevorder. Riah Phiyega, nasionale polisiekommissaris, het Woensdag gesê dat elke lid...
View ArticleSA-soldaat sterf in Darfoer-hinderlaag: Naam bekend
ArgieffotoDie Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het die naam bekend gemaak van die soldaat wat Sondagoggend dood is tydens ʼn hinderlaag in Darfoer, Soedan. Die weermag het gesê hy kan bevestig dat die...
View ArticleAfrikaans 90: Jongmense getuig oor liefde vir die taal
Terwyl doemprofete meen dat die voortbestaan van Afrikaans aan ’n draadjie hang, het meer as 100 jongmense in video- en stemboodskappe hul liefde vir Afrikaans betuig en daardeur die teendeel bewys....
View ArticlePaspoorte binnekort by banke beskikbaar
ArgieffotoSuid-Afrikaners sal binnekort by hul bank vir ʼn paspoort kan aansoek doen. Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, het Woensdag gesê ʼn projek om paspoorte aan bankkliënte uit te reik...
View ArticleNuuskommentaar: Is ons slagoffers of gewaande slagoffers?
Argieffoto “Die kultus van slagoffer wees” noem John Stossel dit. Stossel is ’n bekende Amerikaanse TV-aanbieder en rubriekskrywer. Hy wonder of hy nie al self die slagoffer hiervan was nie. By...
View ArticleMan deur honde verskeur
Argieffoto ʼn 59-jarige man is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat hy Woensdagmiddag in ʼn veld in Meyerton, in Gauteng, deur twee honde verskeur is. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het...
View ArticleStappe teen werkers nadat hulle riool in veld stort
ArgieffotoDissiplinêre stappe sal teen munisipale werkers van Noordwes gedoen word nadat hulle rou riool in ʼn veld buite Vryburg uitgepomp het. Leon Pretorius, bestuurder van water en sanitasie by die...
View ArticleRaad hou valkoog op 2015-matriekeindeksamen
Mafu Rakometsi, uitvoerende hoof van Umalusi. Foto: ANA Umalusi, die raad vir gehalteversekering in algemene onderwys en opleiding, het gesê hy werk hard om te verseker dat daar geen ongerymdhede met...
View ArticleCullinan-plaasaanval: Een dood, een vas ná kind (6) met geweer gedreig word
André en Linda de Koning. Foto: Verskaf“Ons kan net dankbaar wees dat ons leef. Dinge kon so skeefgeloop het. Toe daardie skote afgaan, het ek net gebid dat die Here my nou moet help.” Só het André de...
View ArticleMaroela Media plaas weer matriekuitslae
Matrieks van 2015 sal danksy Maroela Media die geleentheid hê om hul uitslae digitaal op ʼn Afrikaanse platform te sien. Maroela Media het verlede jaar geskiedenis gemaak as die eerste Afrikaanse aanlyn...
View ArticleMatrieks 2015: Registreer om kennisgewings te ontvang
Argieffoto. Maroela Media het verlede jaar geskiedenis gemaak as die eerste Afrikaanse aanlynplatform om die matriekuitslae te publiseer. Vanjaar maak ons weer so. Klik hier om meer te lees. Maroela...
View ArticleIn Duitsland word beslag gelê op eiendom
Vlugtelinge skuil in ‘n geboue. Foto: DPA Uit verskeie Duitse stede word berig van eiendom waarop beslag gelê word. Daar word geskat dat ongeveer ’n miljoen vlugtelinge net vanjaar al in Duitsland...
View ArticleNuwe honde vir polisiediens gesoek
Argieffoto: www.flickr.comDie Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het Donderdag ʼn beroep op die publiek gedoen om honde aan die polisiediens te skenk nadat ʼn hele aantal polisiehonde onlangs afgetree...
View ArticleStappe geneem teen DA-LP oor PW Botha-inskrywing
Dianne Kohler-Barnard. Dianne Kohler-Barnard, senior DA-LP, sal voor die party se federale regskommissie verskyn nadat sy ʼn inskrywing op Facebook gedeel het waarin oudpres. PW Botha, aangeprys word....
View ArticleOnbekende vrou uitgeken met Maroela Media se hulp
Die onbekende vrou is as Elchenette Rademeyer (26) uitgeken. Profiel: SAPD Die liggaam van die jong vrou wie se liggaam twee weke gelede buite Pretoria gevind is, is uitgeken nadat Maroela Media...
View Article120 skote afgevuur tydens taxi-skietery
Die vuurwapens wat op die toneel gevind is. Foto: SAPDTen minste 120 skote is afgevuur tydens ʼn skietery by ʼn Durbanse taxistaanplek waarin drie mense dood is, het die hof Donderdag gehoor. Maj. Mandla...
View Article