Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ses in aanhouding ure ná ontsnapping weer vas

ArgieffotoSes gevangenes wat Maandag buite ʼn hof in Phoenix, KwaZulu-Natal, ontsnap het, is binne 24 uur weer aangekeer. Kol. Jay Naicker, woordvoerder van die polisie, het gesê die gevangenes het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Begraafplaas-verkragter kry lewenslank

Argieffoto ʼn 29-jarige verkragter wat deel was van ʼn bende wat paartjies naby ʼn begraafplaas in Brits in Noordwes geteister het, is Maandag in die dorp se streekhof tot lewenslange tronkstraf gevonnis....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hulp gevra vir weduwee van Transnet-pensioenheld

Transnet-pensioenarisse het op 24 April 2014 na die Uniegebou in Pretoria opgeruk om ‘n beswaarskrif te oorhandig. Foto: VF Plus Die VF Plus doen ʼn beroep op mense om hul hand uit te steek na die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie sterf toe vragmotor huis tref

Die wipvragmotor wat in die motorhuis van ‘n huis in St Johnlaan in Fresnaye, Kaapstad, vasgery het (29 September 2015) Foto: ER24 Drie mans is dood nadat ʼn vragmotor Dinsdagmiddag ʼn huis in Fresnaye...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huurmotorbende skuldig bevind

Argieffoto ter illustrasie van die Europcar-tak by Kaapstad se Internasionale Lughawe (Foto: southafrica.to) Agt mans van Soweto wat huurmotors van maatskappye soos Avis, Budget Car Rental en Europcar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Porsche gedagvaar ná Paul Walker-ongeluk

Paul Walker Foto: AP Photo/Andrew Medichini Die Fast and the Furious-akteur, Paul Walker, se dogter dagvaar die motorvervaardiger Porsche ná haar pa se noodlottige ongeluk twee jaar gelede. Meadow Rain...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] 14 by ou myn in Pongola aangekeer

Foto: SAPD Altesaam 14 verdagtes, tussen 20 en 32 jaar oud, verskyn Woensdag in die Pongola-landdroshof in KwaZulu-Natal op aanklag van die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie, besit van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou sit lank oor ontvoering

Perfect Gift Msesiwe is herenig met haar gesin nadat sy ontvoer is. Sy is by haar ma Zolelwa, pa Siyabonga en haar ouer sussie Sinovuyo Foto: Mark Andrews, Dispatch Live ʼn Vrou van Mosambiek wat ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man en sesjarige verdrink in Randburg

Argieffoto ʼn Sesjarige kind en ʼn volwasse man het Dinsdagmiddag in ʼn swembad by ʼn huis in Bordeaux in Randburg, Johannesburg, verdrink. “Paramedici kon ongelukkig niks meer vir die man doen toe hulle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Misdaadstatistieke: Tyd vir Operasie Misdaadvry

Argieffoto Na aanleiding van die stygende geweldsmisdaadsyfers in Suid-Afrika, wat Dinsdag deur die nasionale polisiekommissaris, generaal Riah Phiyega en die minister van polisie, Nathi Nhleko,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie onthoof in parkeerterrein

ArgieffotoDrie mans is onthoof toe ʼn vragmotorbestuurder beheer oor die voertuig verloor het in ʼn kelderparkering in Seepunt, Wes-Kaap. Robert Daniels, woordvoerder van die Kaapstadse noodbeheersentrum...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Moenie “komkommer” – misdaad is onder beheer sê minister

ArgieffotoElke dag word gemiddeld 48 mense in Suid-Afrika vermoor, aldus die jongste misdaadstatistiek  wat gister bekend gemaak is. Dit is die derde agtereenvolgende jaar dat die moordkoers styg,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Huishulp, drie ander in hof ná Thabazimbi-plaasmoord

Rebecca Monyeki. Vier verdagtes, waaronder die slagoffers se huishulp, het Woensdag vlugtig in die hof verskyn in verband met ’n plaasaanval in Thabazimbi waartydens Petro Res (59) doodgeskiet is. Kol....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voortvlugtige ná 11 jaar aangekeer

Ulrich Cloete. Foto: SAPD Ulrich Cloete, ʼn 29-jarige man wat die Noord-Kaap-polisie vir 11 jaar ontduik het, is weer agter tralies. Lt. Sergio Kock, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê Cloete is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bejaarde man langs vrou vermoor

Argieffoto Foto: enca.comʼn Bejaarde man van Johannesburg is Woensdagoggend langs sy vrou in hul bed met ‘n skerp voorwerp doodgesteek toe twee mans by hul kothuis ingebreek het. Ao. Jerbes De Bruyn,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hof skrap beplande tolprojek vir Kaapstad

ArgieffotoKaapse motoriste kan vir eers ʼn sug van verligting slaak nadat die Wes-Kaapse hooggeregshof Sanral se beplande Wynland-tolprojek geskrap het. Regter Ashley Binns-Ward het Woensdag in die guns...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong vrou se lyk in rivier buite Pta gestort, polisie vra hulp

Die profiel van die onbekende vrou. Foto: Verskaf Die polisie benodig hulp van die publiek om ʼn jong wit vrou, in haar 20’s, te identifiseer nadat haar liggaam twee weke gelede buite Pretoria gevind...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Solidariteit Beweging Toekomsberaad: Skep jou eie toekoms

Flip Buys die voorsitter van die Solidariteit Beweging. Foto: Reint Dykema. Die Solidariteit Beweging hou op Saterdag 10 Oktober 2015 ʼn Toekomsberaad waar die Beweging se vyfjaar-toekomsplanne...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boer leef in vrees ná ontdekking van graf

ArgieffotoDie ontdekking van ʼn ongemerkte graf langs die R24 buite Rustenburg in Noordwes het tot gevolg dat ʼn boer en sy gesin vrees vir hul lewens. Anton Jonker, die seun van Mike (87) en Annabé...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie skole, kliniek in NW-betoging verwoes

ArgieffotoDrie skole en ʼn kliniek is Woensdag verwoes tydens gewelddadige betogings in Atamalang naby Delareyville in Noordwes. Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die polisie, het gesê die betogers...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live