Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kleuter (4) sterf in fratsongeluk

Juwanette van Staden. Foto: Facebookʼn Ouerpaar van Krugersdorp is in rou gedompel nadat hul vierjarige dogtertjie in ʼn fratsongeluk dood is, toe ʼn staalhek op haar geval het. Leensa Engelbrecht,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ellisras-brand: Jayden oorgeplaas

Sibreena Da Costa met Jayden. Foto: FacebookDie eenjarige seuntjie van Ellisras wat erge brandwonde opgedoen het toe sy ouerhuis in Ellisras deur vlamme verwoes is, kan sy voete beweeg en reageer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sukkel jy met onderhoud?

Ouers sukkel dikwels om agterstallige onderhoud vir hulle kinders in te samel. Foto: Compliancehub.co.za Jackie* is nege jaar gelede van haar man geskei. Simone,* hul dogtertjie, was drie jaar oud ten...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pedofiel-fotograaf gevonnis

Rudolph Coetzee (Foto verskaf deur die SAPD) Rudolph Coetzee (23) is Woensdag in die Noord-Kaapse hooggeregshof gevonnis op 45 aanklagte insluitend verkragting, seksuele aanranding, poging tot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jhb-student vas oor kinderporno

Foto: SAPD/FacebookDie polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe in Gauteng het ʼn 20-jarige student in hegtenis geneem in verband met kinderpornografie. Brig. Vishnu...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun (17) met mes vermoor

Argieffotoʼn 17-jarige skoolseun is met ʼn mes doodgesteek in Lethabong naby Rustenburg in Noordwes. Sers. Kelebogile Moleko, woordvoerder van die polisie, het gesê die seun is Dinsdag met ’n mes gesteek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man sit lank vir verkragting van meisie (7)

Argieffotoʼn 47-jarige man van KwaZulu-Natal is Woensdag gevonnis vir die verkragting van ʼn sewejarige meisie. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê die man is in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Chaos by Klerksdorp-huis ná swerm bye toeslaan

Argieffoto Minstens twee mense, onder wie ʼn paramedikus, is Woensdag na hospitale in Klerksdorp in Noordwes geneem nadat ʼn swerm bye hulle by ʼn huis in die dorp aangeval het. Chitra Bodasing,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tsoenami-waarskuwing vir Stille Oseaan

‘n Polisiebeampte begelei verkeer in Santiago na die aardbewing. Foto: AP Photo/Luis Hidalgoʼn Tsoenami-waarskuwing is uitgereik nadat ʼn aardbewing van 8,3 op die momentmagnitudeskaal naby Chili...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou kritiek ná masjien haar ‘insluk’

Foto: ER24ʼn Vrou van Delmas in Mpumalanga is in ʼn kritieke toestand nadat haar arm in ’n vleisverwerkingsmasjien vasgevang en sy deur die masjien ingetrek is. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Zuma se kop in die IS-byenes

Pres. Zuma. Foto: Flickr/GovernmentZASuid-Afrikaners raak gewoond daaraan dat Suid-Afrika, veral by monde van pres. Jacob Zuma, die land se naam met ’n plank slaan. Pas het hy egter ’n fris boemerang...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geraasklag in Pta-spogbuurt lei tot daggavonds

Sers. Greg Dodgen, sers. Bertie Coetzee en konst. Schalk Rousseau. Foto: Verskaf ’n Voortdurende geraas by ʼn kommune in Brooklyn in die ooste van Pretoria het Woensdag tot die vonds van ʼn klein...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verpleegskool in ligte laaie tydens Limpopo-betoging

Foto: SAPD ʼn Verpleegskool by die St. Ritas-hospitaal in Glen Cowie in Limpopo is Woensdag aan die brand gesteek nadat gewelddadige betogings in die gebied uitgebreek het. Kol. Ronel Otto, woordvoerder...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

17-jarige vas ná Middelburg-meisie se verdwyning

Neline van Zyl. ʼn 17-jarige seun is steeds in aanhouding nadat hy Woensdagmiddag in hegtenis geneem is in verband met die verdwyning van Neline van Zyl (13), die laerskoolmeisie van Middelburg in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man wat ma vermoor, sê hy ‘is seun van God’

ArgieffotoDaluxolo Sihlali (42) is Woensdag in die Johannesburg-landdroshof daaraan skuldig bevind dat hy sy ma met ʼn mes doodgesteek en as dood agtergelaat het. Sihlali het, nadat landdros Simon...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ellisras-brand: ‘Jayden het vlug goed hanteer’

Sibreena Da Costa met Jayden. Foto: Facebook Klein Jayden da Costa, die eenjarige seuntjie van Ellisras wat erge brandwonde opgedoen het toe sy ouerhuis in Ellisras in ’n brand verwoes is, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Kinderslagter-pa’ in hof

Argieffoto Lesiba Simon Kekana (36), die pa van Limpopo wat daarvan beskuldig word dat hy al vier sy seuns se kele afgesny het, het Donderdag vlugtig in die hof verskyn. Kol. Ronel Otto, provinsiale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fout in iOS 9 frustreer gebruikers

iOS9 Apple stel vandag ʼn nuwe weergawe van hul bedryfstelsel, genaamd iOS 9, aan die publiek beskikbaar. Dit bevat egter ʼn fout wat talle apps regoor die wêreld breek – insluitend Maroela Media se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Valencia Farmer se aanvallers ná 16 jaar almal vasgetrek

‘n Skermskoot uit die video. Bykans 16 jaar nadat lt.kol. Eddie Clark, ʼn ondersoekbeampte, vir Valencia Farmer op haar sterfbed in Kaapstad beloof het dat hy elkeen van haar aanvallers sal soek en laat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gevangene ontsnap uit aanhouding in Ladysmith

Nkosingiphile Cyprian Mbatha Die KwaZulu-Natalse polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na ʼn verdagte, wat teregstaan op aanklag van sakeroof, Dinsdag uit aanhouding by die Ladysmith-gevangenis...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live