Nuuskommentaar: Die “selfie” en nou die self
Flip Buys die voorsitter van die Solidariteit Beweging. Foto: Reint Dykema.Uit die internetkommentare van lesers slaan dikwels ’n groot mate van pessimisme neer oor hoe sake in Suid-Afrika, maar soms...
View ArticleValke-hoof in KZN tweede keer geskors
Johan BooysenJohan Booysen, hoof van die KwaZulu-Natalse Valke, is geskors, het die elite-misdaadbekampingseenheid Dinsdag bevestig. “Ja, ons kan die skorsing bevestig,” het brig. Hangwani Mulaudzi,...
View ArticleVermiste meisie: Ouers stort hul hart uit
‘n Skermskoot uit die video van Neline se ouers, Rudolf en Petra van Zyl. ‘n Skakel na die video volg in die berig. Die ouers van Neline van Zyl, die laerskoolmeisie van Middelburg in Mpumalanga wat...
View ArticleBekende Bloemfonteiner sterf genadedood: ‘Ek is nie bang nie’
Johann Beukes. Foto: Verskaf Johann Beukes, ʼn bekende sakeman, argitek en reisagent van Bloemfontein, se lewe is Maandag in ʼn kliniek in Zürich, Switserland, met behulp van ʼn genadedood-organisasie...
View ArticleUS-raadslid oor transformasie: ‘Onverdraagsaamheid wek diep kommer’
Piet le Roux. Foto: Reint Dykema “Sulke onverdraagsaamheid vir meningsverskille oor wenslike en onwenslike transformasie, boonop nog in ʼn akademiese omgewing, wek diep kommer.” Só het Piet le Roux,...
View ArticleMan wat handgranaat gooi in hof: ‘Dit was ’n gevoellose moord’
ArgieffotoJoel Mahoase, die voormalige weermagkolonel wat na bewering sy vrou met ʼn handgranaat vermoor het, is Dinsdag borgtog in die Durban-landdroshof geweier. Landdros Vanitha Armu het gesê sy glo...
View ArticleWerk by Kusile-kragstasie opgeskort ná hyskraan-ongeluk
Kusile-kragstasie Foto: Khulu Pasiwe (Eskom), Twitter Een persoon is by die Kusile-kragstasie in Mpumalanga dood toe ʼn hyskraan Maandagmiddag op die perseel ineengestort het. “Ons kan bevestig daar was...
View ArticleVSA wantrouig oor SA se ekonomiese beleid
Argieffoto Suid-Afrika se handelsvennote in Amerika en die Europese Unie het vandag vir die eerste keer reguit en ondiplomaties aan die ANC-regering gesê beleggingsvertroue in die land is ‘op sy...
View ArticleOmar al-Basjir dalk volgende maand wéér in SA
Omar al-Basjir, president van Soedan President Jacob Zuma het diplomate Dinsdag laat gis of die omstrede Soedannese president Omar al-Basjir Suid-Afrika dalk weer kan besoek om die beraad van die Forum...
View ArticleMugabe lees die verkeerde toespraak
Robert en Grace Mugabe Foto: redpepper.co.uk President Robert Mugabe van Zimbabwe het Dinsdag ʼn groot flater begaan toe hy tydens die opening van sy land se parlement die verkeerde toespraak voorgelees...
View ArticleBoerewors-kampioen gekroon
Championship Boerewors Die wenner in die 2015 Championship Boerewors-kompetisie is Dinsdagmiddag in Kaapstad aangewys. Ná ʼn landswye soektog het George Baloyi (52) van Soshanguve in Gauteng met dié...
View ArticleSA waaghals beseer op Resident Evil-stel
Olivia Jackson (Foto: Olivia Jackson, Facebook)Olivia Jackson (32), ʼn bekende Hollywood-waaghals wat in Suid-Afrika gebore is, veg vir haar lewe ná ʼn fratsongeluk in Johannesburg op die stel vir die...
View Article2 dood, talle beseer ná petrolbom-aanval op bus
Die uitgebrande bus. Foto: ANADie polisie in die Wes-Kaap ondersoek twee sake van moord nadat ‘n dubbeldekkerbus Dinsdagaand in die Strand met ‘n petrolbom bestook is. Konst. Noloyiso Rwexana,...
View ArticlePolisieman maak glo aangehoudene swanger
Foto: SAPD, Facebookʼn Polisiebeampte van Polokwane wat verlede week in hegtenis geneem is in verband met die verkragting van ʼn 22-jarige vrou in aanhouding, het glo ook in 2011 ‘n ander vrou in...
View ArticleBankwerknemer steel glo R2 miljoen
Argieffoto‘n Werknemer van ‘n bank in Groblersdal is Dinsdag deur die Valke in hegtenis geneem. Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die Valke, het gesê die man, wat kontant in kitsbanke moes...
View Article‘Bloedbad’ toe gewapende man op groep losbrand
Argieffoto: Netcare 911Ses mense is dood nadat ʼn onbekende persoon met ʼn vuurwapen op ʼn groep mense by ʼn taxistaanplek in Durban losgebrand het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die...
View ArticleNuuskommentaar: Zuma trap Europa uit
Pres. Jacob Zuma. Foto: Flickr/GovernmentZAPres. Zuma het gister met groot fanfare ʼn byeenkoms van ambassadeurs en ander diplomate gehou om Suid-Afrika se buitelandse beleid te “verduidelik.” Die...
View ArticleOoggetuies gesoek na bakkie juffrou sleep
Suzanne Leyden Foto: FacebookOoggetuies wat gesien het hoe Suzanne Leyden, ʼn Johannesburgse onderwyseres, etlike meters ver met ʼn bakkie gesleep is, word gevra om na vore te kom. Maroela Media het...
View ArticleTwee lyke uit Mpumalanga-rivier gehaal
Foto: SAPD, FacebookDie liggame van twee mans is hierdie week uit die Wolamlambo-rivier in Embalenhle, Mpumalanga gehaal. Brig. Selvy Mohlala, woordvoerder van die polisie, het gesê een van die liggame...
View ArticleHof sê Woensdag oor al-Basjir
Omar al-Basjir, president van SoedanDie hooggeregshof in Pretoria sal na verwagting Woensdag sê of die regering mag appelleer teen die hof se beslissing dat hul versuim om pres. Omar al-Basjir van...
View Article