‘Rower’ doodgeskiet in gyselaarsdrama
Argieffoto (StevePB, Pixabay)ʼn Gewapende rower is Donderdag tydens ʼn skietgeveg met die polisie en gyselaarsdrama in Mkuze, KwaZulu-Natal doodgeskiet. Ao. Zwelisha Gumbi, woordvoerder van die polisie,...
View ArticleTwee vas ná bejaarde paartjie se gru-moord
Die twee verdagtes. Foto: SAPDDie polisie het blitsvinnig twee verdagtes vasgetrek nadat twee bejaardes se liggame Woensdag in hul huis gevind is. Lt. Juanita Coetzer, woordvoerder van die polisie, het...
View ArticleMan in hof vir vrou se skietdood
Odette Barkhuizen. Foto: Facebook George Barkhuizen (45), die man wat aangekla word van sy vrou, Odette (43), se moord nadat sy in Junie in die oprit van haar kantoor in Glenvista, Johannesburg,...
View ArticleBaba se lyk in puttoilet gevind
Foto: ER24Die liggaam van ʼn pasgebore babaseuntjie is Donderdag in ʼn puttoilet in Umkomaas, KwaZulu-Natal gevind. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici is na die toneel ontbied...
View ArticleNtlemeza as nuwe hoof van Valke aangestel
Nathi Nhleko. Foto: Werner Beukes/SAPAPolisieminister Nathi Nhleko het Donderdag aangekondig dat die waarnemende hoof van die Valke, Mthandazo Ntlemeza, permanent in dié posisie aangestel is. Ntlemeza...
View ArticleSwaar vonnis vir reeksverkragter
Argieffotoʼn Man wat skuldig bevind is daaraan dat hy ses vroue verkrag het, is Donderdag in die Durbanse streekshof gevonnis. Aubrey Ndadane (41) is ses lewenslange vonnisse opgelê. Die hof het hom tot...
View ArticleZuma tree op teen polisiemoorde
Argieffoto Foto: SAPD, FacebookPres. Jacob Zuma het die regering opdrag gegee om maniere te vind om die moorde op polisiebeamptes hok te slaan. “Die president het opdrag gegee dat ons alle moontlike...
View ArticleNuwe Valke-hoof se aanstelling ‘moet bevraagteken word’
Die DA het gesê hy het met benoudheid verneem dat Berning Ntlemeza aangestel is as die nuwe hoof van die Valke. “Hierdie is ’n man wie se aanstelling en optrede as waarnemende hoof van die Valke deur...
View ArticleOntvoerde driejarige met gesin herenig
Argieffotoʼn Driejarige meisie van Oos-Londen is Donderdag met haar gesin herenig, meer as ʼn maand nadat sy glo deur haar oppasser ontvoer is. Perfect Gift Msesiwe is na bewering op 3 Augustus deur haar...
View ArticleMan weer in hof oor handgranaat-moord
Argieffotoʼn Voormalige weermagkolonel wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou met ʼn handgranaat vermoor het, sal Vrydag in die Durban-landdroshof om borgtog aansoek doen. Joel Mahoase (44) het op 29...
View ArticleKrejcir-vonnisoplegging begin
Radovan Krejcir. Foto: Werner Beukes / SAPA Die vonnisoplegging van Radovan Krejcir, die Tsjeggiese voortvlugtige en sakeman, en sy vyf medebeskuldigdes sal na verwagting Vrydag in die...
View ArticleNuuskommentaar: Is ons dan ape? Nee, ape gedra hulle beter
Homo naledi (Foto: Skermskoot uit National Geographic-video)Die nuus gister dat ’n span wetenskaplikes van oor die wêreld heen ’n nuwe vroeë homonied-spesie, Homo naledi, op Suid-Afrikaanse bodem...
View ArticleVrou spring ver om van rowers te vlug
Marietha Kruger. Foto: Facebookʼn Vrou van Harrismith in die Vrystaat het Donderdag ʼn verdieping ver geval toe rowers by hul huis ingebreek en sy na veiligheid gespring het. Michael Kruger het aan...
View ArticleKrejcir-vonnisoplegging uitgestel
Radovan Krejcir tydens ‘n vorige hofverskyning. Foto: Werner Beukes/Sapa Die vonnisoplegging van Radovan Krejcir, die Tsjeggiese voortvlugtige en sakeman, en sy vyf medebeskuldigdes wat Vrydag in die...
View ArticleGeen paspoorte, ID’s uitgereik weens kragonderbreking
ArgieffotoDie departement van binnelandse sake se verifikasiestelsel is buite werking weens ʼn kragonderbreking. Die departement het in ʼn verklaring gesê die HANIS-stelsel word gebruik om datavaslegging...
View ArticleVrou, twee kinders brand in huis dood
Argieffoto ʼn Vrou en twee kinders, onder wie ʼn drie maande oue baba, is Vrydag dood toe ʼn huis in Kaapstad tot die grond toe afgebrand het. Theo Layne, woordvoerder van die Kaapse brandweer, het aan...
View ArticleRamaphosa: ‘Negatiwiteit is nasionale sport in SA’
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa. Foto: GCISNegatiwiteit is vir Suid-Afrikaners ʼn nasionale sport ten spyte daarvan dat die land verskeie verbeteringe op maatskaplike, ekonomiese en politieke gebiede...
View ArticleTwee ‘polisiemoordenaars’ doodgeskiet
Die R5 waarop die polisie beslag gelê het. Foto: SAPD / Twitter Twee vermeende polisiemoordenaars is Donderdag in ʼn skietgeveg met die polisie in Johannesburg doodgeskiet. Lt.kol. Lungelo Dlamini,...
View ArticleHandgranaat-moord: ‘Vrou het man voorheen probeer vermoor’
ArgieffotoJoel Mahoase, die voormalige weermagkolonel wat sy vrou na bewering met ʼn handgranaat vermoor het, het in Junie ʼn saak van poging tot moord teen sy vrou aanhangig gemaak. Mahoase (44) word...
View ArticleSlang pik sanger se seun (3)
Adriaan saam met Jacobus en Anika. Foto: Verskafʼn Driejarige kleuter se nuuskierigheid het sy sangerpa groot skrik op die lyf gejaag toe sy seun onlangs deur ʼn nagadder gepik is. Adriaan Joubert, een...
View Article