Vyf lewenslange vonnisse vir reeksverkragter
Argieffoto ʼn 33-jarige reeksverkragter is Vrydag in die Pretoriase hooggeregshof vyf keer lewenslank en 122 jaar tronkstraf opgelê op 27 aanklagte van ernstige misdade. Haarmans Nnogana Nakeme...
View ArticleWie wen die oorlog teen terreur?
‘n Skare kom op 11 September 2015 by die 911-gedenkterrein in New York byeen Foto: NYPD, Facebook Dit is vandag die veertiende herdenking van Al Kaïda se aanslag op die VSA toe die Wêreldhandelsentrum...
View ArticleSó sê FW De Klerk-stigting oor transformasie by universiteite
Skermskoot uit die Luister-video (YouTube) Almal wat belang het in die toekoms van Suid-Afrika se universiteite en die toekoms van Suid-Afrika as ʼn multikulturele samelewing, moet kyk na die video,...
View ArticleSkoon oudit vir presidensie
Foto: Presidensie, Facebook President Jacob Zuma se kantoor het ʼn skoon oudit gekry – ʼn eerste vir die presidensie. “Pres. Jacob Zuma het die direkteur-generaal, dr. Cassius Lubisi, die hoof...
View Article[Foto’s] Rugbymal-seun spog met Springbok-vonkel in die oog
Gustav Mertz (Foto verskaf aan Maroela Media) Gustav Mertz, ʼn agtjarige rugby-fanatikus van Pretoria, spog nou met ʼn baie spesiale Springbok-vonkel in sy oog om sy gunstelingspan te ondersteun. Gustav...
View Article[Foto’s] Munisipale gebou brand in Ventersdorp
Munisipale gbou brand op 11 September 2015 in Ventersdorp, Noordwes Foto: @meintjesmadri op Twitter. ʼn Munisipale gebou en ʼn motor is Vrydag in Ventersdorp, Noordwes, aan die brand gesteek. “ʼn...
View ArticleSes sterf in trompop botsing
Foto: ER24 Ses mans is Vrydagaand op die N2 in Riversdal in die Wes-Kaap oorlede tydens ʼn trompop botsing. “ʼn Bakkie en ʼn motor het mekaar reg van voor getref,” het Russel Meiring, woordvoerder van...
View ArticleRichardsbaai-‘rowers’ binne ure aangekeer
Argieffoto Vier verdagtes is Vrydag in hegtenis geneem, ʼn paar uur nadat hulle glo ʼn besigheid in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, beroof het. “Vier gewapende rowers het omstreeks 11:30 op die besigheid...
View ArticleApartheidsmonument in Mosambiek ingehuldig
Pres. Jacob Zuma en Filipe Nyusi, president van Mosambiek by die inhuldiging van die Matola-apartheidsmonument in Mosambiek Foto: GCIS Pres. Jacob Zuma en Filipe Nyusi, president van Mosambiek, het...
View ArticleOekraïne gaan nie meer ‘duur steenkool’ in SA koop nie
Argieffoto DTEK, Oekraïne se grootste energiemaatskappy, het Vrydag aangekondig dat hy nie meer steenkool vir die komende winter van Suid-Afrika gaan koop nie, het die Russiese nuusagentskap TASS...
View Article18 beseer toe vyf voertuie bots
Marrion Hill-ongeluk, KwaZulu-Natal op 12 September 2015 Foto: ER24 Agtien persone is Saterdagoggend beseer in ʼn ongeluk op die M1 naby Milkywayweg in Marrion Hill, KwaZulu-Natal. “Provinsiale...
View Article[Video] 107 sterf in hyskraan-ongeluk in Mekka
Die hyskraan het op 11 September 2015 op die Grand Mosque in Mekka, Saoedi-Arabië ineengestort Foto: CNN Minstens 107 mense is dood en 238 beseer toe ʼn hyskraan Vrydag op die Grand Mosque in Mekka,...
View ArticleSpringbokke gegroet: ‘M**r hulle dood’
Fikile Mbalula, minister van sport, groet die Springbokke voor hulle na Engeland vertrek vir die Wêreldbeker 2015 Foto: @springboks, Twitter Fikile Mbalula, minister van sport en ontspanning, en ʼn...
View Article[Video] Kniehalter opknappingskostes jou? Zuma DIY verduidelik hóé
Skermskoot uit die video Die gebruiker ZANewsTV het ʼn parodie-video op YouTube gelaai waar “Zuma DIY” verduidelik hoe om jou opknappingsbegrotings te omseil. Die video is gebaseer op die immergewilde...
View ArticleDA en ANC stamp koppe oor Colenso-kragstasie
Die oorspronklike Colenso-kragstasie wat in 1984 buite diens gestel is. Foto: SA Travel Directory Die Demokratiese Alliansie het Vrydag gesê Chancellor House, die ANC se beleggingsmaatskappy, moet...
View ArticleOud-Matie nou hoof van ScotRail
Phil Verster Foto: LinkedIn Phil Verster, wat in 1987 sy B.Eng en M.Eng in Elektriese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch behaal het, is sopas aangestel as die nuwe besturende direkteur...
View ArticleOud-polisieman vas oor ernstige misdade
Argieffoto: SAPD/Facebook ʼn 43-jarige voormalige polisiebeampte wat in Gauteng gestasioneer was, het in die hof verskyn op aanklag van die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie, asook...
View ArticleDanie Bester aangewys as Maroela Media se Bioskoop-boffin
Danie Bester ontvang die Bioskoop-boffin-toekenning van Susan Lombaard, besturende direkteur van Maroela Media Danie Bester, vervaardiger en skrywer, is Saterdag tydens Maroela Media se...
View ArticleSoektog na vermiste tiener nog vrugteloos
Soektog na die vermiste tiener by Kampsbaai Foto: Andrew Ingram / NSRI ʼn 17-jarige tiener van Mannenberg het Saterdag vermoedelik by Kampsbaai in Kaapstad verdrink, het die Nasionale...
View ArticleCenturion-tiener nog steeds vermis
Sonique van Wyk |(Foto: Facebook) Sonique van Wyk (14) van Centurion in Gauteng word nog steeds vermis nadat sy Dinsdag uit Rooihuiskraal verdwyn het. Sonique (Nikki) is laas omstreeks 19:00 deur...
View Article