Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Hy wou iemand sien doodgaan’

ArgieffotoJean Pierre Haggard (25) en Riaan Marais (27) is gevonnis vir die moord op Pradeeb Mahabeer. MaroelaNatasha Ramkisson-Kara, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), het gesê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoëprofiel-regeringsamptenaar in ongeluk

Die ongelukstoneel. Foto: ER24ʼn Adjunkminister en sy motorbestuurder is Vrydagaand beseer in ʼn ongeluk op die N12 by Fochville. Mediaberigte het die slagoffer oorspronklik geïdentifiseer as Andries...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma gestrand in Burundi

Pres. Jacob Zuma. Foto: Elmond Jiyane, GCISPres. Jacob Zuma is in Burundi gestrand weens ʼn “tegniese probleem” met sy presidensiële straler. Volgens die presidensie is Zuma in Burundi as deel van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Stappe kom oor rassistiese graffiti

Foto: UWKDie Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) het gesê hy is gewalg van rassistiese graffiti en haatspraak wat op die kampus aangebring is. Die UWK se bestuur het in ʼn verklaring gesê die graffiti...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Chaos, sterftes weens Durban-storm

ʼn Erge storm Vrydagaand in Durban, KwaZulu-Natal, het tot die dood van minstens vyf mense gelei en groot skade aangerig. Die storm het met ʼn stortvloed reën, hael en sterk wind gepaardgegaan. Bome is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf dood in Newcastle-botsings

Foto: ER24Vyf mense is Saterdagoggend dood in twee afsonderlike botsings op die N11 in Newcastle, KwaZulu-Natal. Werner Vermaak, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici het op die N11 gery toe hulle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Puk-studente maak self skoon ná ontwrigting

Foto: South Afri-CAN/FacebookStudente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het Vrydag self die kampus skoongemaak nadat betogers onder meer asdromme omgekeer het. Volgens die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gordhan dreig met regstappe

Pravin Gordhan. ArgieffotoPravin Gordhan, minister van finansies, het gesê hy sal hof toe gaan, indien nodig, om homself en sy departement te beskerm teen ʼn groep mense wat daarop uit is om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma op pad terug

Pres. Jacob ZumaPresident Jacob Zuma behoort teen Saterdag laatmiddag terug in Suid-Afrika te wees. Dit volg nadat Zuma en ander afgevaardigdes sedert Saterdagoggend in Burundi gestrand was weens...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Handelaar in hof vir ‘motordiefstal’

Foto: SAPD/FacebookDie polisie in die Oos-Kaap het lede van die publiek wat motors by ʼn sekere motorhandelaar gekoop het, gewaarsku dat hulle dalk die motors sal moet teruggee nadat hy in hegtenis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man geskiet ná amok in drankwinkel

Foto: SAPDʼn 39-jarige man word onder polisiebewaking in ʼn hospitaal in Port Elizabeth behandel ná ʼn voorval in ʼn drankwinkel waartydens hy deur ʼn vrouepolisiekonstabel geskiet is. Konst. Mncedi Mbombo,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boom val man dood

Foto: ER24ʼn Man is Saterdag dood toe ʼn boom op sy motor geval het in Westville, Durban. Werner Vermaak, woordvoerder van ER24, het gesê die man het in sy Peugeot in Essex Terrace gery toe ʼn groot boom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Petrol kos minder, dieselprys styg

Argieffoto.Petrol sal van 2 Maart beduidend goedkoper wees, terwyl die prys van diesel sal styg. Die departement van energie het aangekondig die petrolprys sal Dinsdag om middernag met 69c per liter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man swaar gestraf vir moord op polisieman

Argieffoto Foto: SAPD, Facebookʼn Man is gevonnis vir die moord op ʼn polisiebeampte drie jaar gelede. Kapt. Stephen Thakeng, woordvoerder van die polisie, het gesê ao. Thomas Mngomezulu (49) is in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oos-Kaap-munisipaliteite skuld Eskom miljoene

Foto: Reint DykemaMunisipaliteite in die Oos-Kaap skuld Eskom glo meer as R186 miljoen. Volgens die DA skuld die Maletswai-munisipaliteit (wat Aliwal-Noord en Jamestown insluit) sowat R44 miljoen, die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee sterf in gru-ongeluk

Foto: ER24Twee mense is Sondagoggend dood en nog twee beseer in ʼn gru-ongeluk buite Carletonville. Werner Vermaak, woordvoerder van ER24, het gesê die bestuurder van ʼn Toyota RunX het vermoedelik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Miljoene ingesamel vir UJ-veldtog

Argieffoto van die Universiteit van JohannesburgMeer as R30 miljoen is reeds ingesamel vir die Universiteit van Johannesburg (UJ) se sogenaamde “missing middle”-geldinsamelingsveldtog. Die universiteit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Historiese ooreenkoms vir UP

Die verteenwoordigers van die onderskeie organisasies. Foto: Reint Dykema Verteenwoordigers van die ANC-alliansie en die Solidariteit Beweging het Sondag ʼn historiese ooreenkoms voorgelê vir die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou gooi man glo met warm olie

Foto: Pixabayʼn Vrou sal Maandag in die Potchefstroom-landdroshof verskyn nadat sy haar man glo met warm olie gegooi het. Sers. Kelebogile Moleko, woordvoerder van die polisie, het gesê die 46-jarige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motorfietsryer sterf in botsing

Foto: ER24ʼn Motorfietsryer, glo in sy 30’s, is Sondag dood in ʼn motorfietsongeluk op die Amajuba-pas naby Newcastle. Werner Vermaak, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici het kort ná 13:00 op die...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live