Zephany Nurse: Beskuldigde het glo voorheen baba verloor
Morne en Celeste Nurse. Foto: ANADie staat het Donderdag sy saak gesluit teen die vrou wat na bewering die drie dae oue Zephany Nurse meer as 18 jaar gelede uit ʼn hospitaal ontvoer het. Die Lavender...
View ArticlePlan om kampusgeweld te stop
Een van die studente wat Maandag op die Tuks-kampus met ‘n onbekende voorwerp gegooi is. Foto: Facebook AfriForum het Vrydag ʼn aanlyn-veldtog van stapel gestuur vir ouers van studente aan die...
View ArticleNuuskommentaar: Akademia deel van oplossing of probleem?
Die Akademia-kampus. Foto: VerskafAkademia word vandag amptelik geopen, en uit nuusbrokkies daaroor beloof dit om ook indrukwekkende tegnologiese vermoëns bekend te stel. Vir baie Afrikaanssprekendes...
View ArticleSteeds hoop vir swak SA opvoeding, sê EMU-direkteur
Argieffoto. Hoewel Suid-Afrikaanse skole ’n groot agterstand het, is daar steeds baie hoop, het dr. Muavia Gallie tydens die ATKV se eerste onderwyskonferensie vroeër vandeesweek in Randburg in...
View ArticleAanklag teen DA-burgemeester dalk teruggetrek
Charles Standers. Foto: www.george.org.zaCharles Standers, die burgemeester van George wat geskors is nadat sy vrou ʼn klag van aanranding teen hom aanhangig gemaak het, se skorsing sal na verwagting...
View ArticleStudentebetogings: 21 UV-studente vas
Foto: Argief Altesaam 21 betogende studente en kontrakwerkers van die Universiteit van die Vrystaat (UV) het Donderdagaand agter tralies geslaap nadat hulle vir onder meer openbare geweld op die kampus...
View ArticleGeen duidelikheid oor toekoms van NWU se Mafikeng-kampus
Die skade wat deur betogers aangerig is op die NWU se Mafikeng-kampus. Foto: Facebook Die bestuur van die Noordwes-Universiteit (NWU) het Donderdag gesê ʼn uitgebreide plan sal opgestel word om die...
View ArticleDrie ernstig beseer in ‘straatrenne’
Die toneel in Durban-Noord. Foto: Crisis Medical Drie mans is deur die loop van Donderdagaand met ernstige beserings na hospitale geneem nadat hulle in twee afsonderlike beweerde hoëspoedbotsings in...
View ArticleVanderbijlpark-man weer in hof ná moord op gesin
Fanie du Preez Vrydag in die hof. Foto: Jacques Steenkamp/SAUK NuusFanie du Preez (39), die Vanderbijlpark-man wat aangekla word van die moorde op sy vrou en twee kinders, het Vrydag weer in die...
View ArticleVoorstelle oor UP-taalbeleid ‘ook nie dié van senaat’
Een van Tuks se ikoniese geboue, “Die Skip” Foto: Mike Prins, Wikimedia CommonsDie voorgestelde wysigings aan die Universiteit van Pretoria (UP) se taalbeleid, waarvolgens Engels die primêre...
View ArticlePukke: Tydelike sluiting oor moontlike protesaksie
Die NWU se Potchefstroomkampus. Foto: NWU Pukke/FacebookDie bestuur van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus het aangekondig ʼn gedeelte van die kampus is tydelik gesluit weens moontlike...
View ArticlePolisie móét plaasaanvalstatistiek bekendmaak, beslis hof
ArgieffotoDie hooggeregshof in Pretoria het Vrydag in AfriForum se guns beslis nadat die organisasie die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) hof toe gesleep het oor hul weiering om die...
View ArticleAkademia: ‘ʼn Verbintenis met die gemeenskap’
Marthinus Visser van Akademia. Foto: Cyril Blackburn Akademia se amptelik bekendstelling van sy nuwe perseel in Centurion is beskryf as die begin van groot dinge vir dié hoëronderwysinstelling,...
View ArticleTUT sal Maandag heropen
Argieffoto van die Tshwane Universiteit van TegnologieDie Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) het Vrydag aangekondig aktiwiteite op sy Soshanguve-kampusse word Maandag hervat. Willa de Ruyter,...
View ArticleBestuurder val na sy dood by myn
Len AucampLen Aucamp, ʼn geliefde produksiebestuurder by die Tau-ystermyn in Kathu in die Noord-Kaap, is Donderdag by die myn dood nadat hy sowat 100 m ver in die oopgroefmyn geval het. Connie Prinsloo,...
View ArticleApartheidsera-polisiebeamptes in hof vir moord
Die vier beskuldigdes. Foto: @POWER987News/TwitterVier voormalige polisiebeamptes uit die apartheidsera, wat aangekla word van die moord op ʼn anti-apartheidaktivis 33 jaar gelede, het Vrydag in die...
View ArticleGordhan trek streep in sand
Pravin Gordhan. Foto: GCISPravin Gordhan, minister van finansies, het ʼn streep in die sand getrek in die magstryd met Tom Moyane, hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID). Gordhan het Vrydag...
View ArticleBaba ontvoer by hospitaal
Argieffoto Foto: HeikeIr, Pixabayʼn Baba van tien dae oud is Donderdagaand uit die Worcester-hospitaal ontvoer. “Die babaseuntjie, wat ʼn blou babapakkie aangehad het en in ʼn blou en geel kombersie...
View ArticleSexwale onttrek aan Fifa-verkiesing
Tokyo Sexwale Foto: Werner Beukes/SAPATokyo Sexwale, wat een van die kandidate was in die verkiesing vir die nuwe president van die Internasionale Sokkerfederasie (Fifa), het Vrydag kort voor die...
View ArticleMan sterf in fratsongeluk
Die huis waar die fratsongeluk plaasgevind het. Foto: Crisis Medicalʼn Man is Vrydagaand dood nadat ʼn muur op hom ineengestort het by sy huis in Westville in Durban, KwaZulu-Natal. “Daar word verneem...
View Article