Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Reusevlamme ná twee tenkwa’s op N2 bots

Brandbestryders op die toneel. Foto: Netcare 911 ʼn Gedeelte van die N2-snelweg in Durban is vir verkeer gesluit nadat ʼn diesel- en ʼn petroltenkwa gebots en aan die brand geslaan het. Chris Botha,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: ’n Leeu, vermoorde polisielede en plaasmoorde

Grafika: Maroela MediaDie lot van Cecil die leeu het pas op talle sosiale netwerke alle vorige rekords van deelname verpletter. Is daar nie iets skeefgetrek dat die hartseer lot van ’n leeu by mense...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pta-tiener verdwyn uit ouerhuis

Monica Gaus. Foto: Facebookʼn Egpaar van Pretoria is naarstiglik op soek na hul tienerdogter nadat sy Vrydag uit haar ouerhuis in Môregloed verdwyn het. Monica Gaus (15) is Vrydagoggend die laaste keer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Steek die vure aan, dis Wêreldbekertyd!

Argieffoto. Hennie Koortzen Dié vierjaarlikse toernooi is naas die Olimpiese Spele en die Wêreldbekersokkertoernooi die grootste sportgebeurtenis ter wêreld. Gaan die Bokke vir die derde keer die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gewapende bende beroof wagte by kitsbank

Argieffoto Die Mpumalanga-polisie ondersoek ʼn saak waar ʼn bende van sowat sewe gewapende mans Sondag drie veiligheidsbeamptes van G4S Security by ʼn kitsbank oorval en van kontant en hul vuurwapens...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moord op Amerikaanse vrou in Kampsbaai: ‘Kêrel’ in hof

Gabriela Alban. Foto: Facebookʼn 41-jarige man van Guatemala sal na verwagting Dinsdag in die Kaapstadse landdroshof verskyn in verband met die moord op Gabriela Kabrins Alban (39). Alban se liggaam is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taxi-voorsitter koelbloedig op sy rusbank doodgeskiet

Argieffoto (Foto: imgkid.com)Die voorsitter van die Groter Stilfontein Taxi-vereniging is Maandagaand op sy rusbank in sy woonkamer doodgeskiet. Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die polisie, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skoolhoof vas ná hy glo skoolmeisie verkrag

Argieffotoʼn Vrystaatse skoolhoof is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ʼn 18-jarige leerder by sy skool verkrag het. Sers. Mamello Mokhuoane, woordvoerder van die polisie, het gesê die 39-jarige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Septisemie eis bekende akteur

Foto: Facebook Bekende akteur, vervaardiger en regisseur Christo Gerlach is vroeg vanoggend aan septisemie oorlede nadat hy ʼn mantelvliesbreuk-operasie ondergaan het. Gerlach (57) is sowat drie weke...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hofbevel gevra teen SAL- en SAAT-afleggings

ArgieffotoDie vakbond Solidariteit gaan die arbeidshof vandeesweek met ʼn dringende aansoek nader om ʼn interdik teen die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) en SAL Tegnies (SAAT) se huidige afleggingsproses...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saak teen Julius Malema van hofrol geskrap

Julius Malema. Foto: ANADie saak teen Julius Malema, leier van die EFF, is Dinsdag in die hooggeregshof in Polokwane van die hofrol geskrap. Regter Billy Mothle het die beslissing gemaak op versoek van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man wat Bela-Bela-vrou glo aanrand bly agter tralies

Elzaan Smit voor die aanval. Foto: Verskaf Die man wat daarvan aangekla word dat hy Elzaan Smit (41) buite ʼn kuierplek in Bela-Bela só erg aangerand het dat haar gesig vergruis is en sy een van haar oë...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong pa in veiligheidskompleks doodgeskiet

Chenelle en Thinus Herbst. Foto: FacebookDie pa van ʼn eenjarige baba is koelbloedig in sy huis in Boksburg aan die Oos-Rand doodgeskiet. Thinus Herbst (28) is twee keer in die bolyf geskiet deur rowers...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ondersoek na diefstal lei tot gru-ontdekking

Argieffotoʼn Skokverhaal van ontvoering en moord het Dinsdag in die Port Shepstone-landdroshof begin ontvou waar Jean Pierre Haggard (24) en Riaan Marais (27) vir die moord op ʼn plaaslike inwoner...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Student en ma glo deur verkeersbeamptes aangerand

‘n Skermskoot van die voorval. Twee 20-jarige studente, Angelique Botes en Jeanette Preis, asook ʼn “barmhartige Samaritaan” het Dinsdag in die Kempton Park-landdroshof verskyn nadat hulle helder oordag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiebeampte vrygespreek oor Macia-moord

Skermskoot uit die video wat wys hoe Mido Macia in Februarie 2013 agter die polisievangwa gesleep is Een van die nege voormalige polisiebeampte wat beskuldig is van die moord op die Mosambiekse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Swanger vrou onder vragmotor vasgekeer

Foto: ER24 ʼn Swanger vrou, in haar 20s, is Dinsdag ernstig beseer toe sy onder ʼn vragmotor vasgekeer is. “Paramedici is na die toneel naby Edendale in Pietermaritzburg ontbied waar ʼn groot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kampsbaai-moord: Guatemalaan in hof

Gabriela Alban. Foto: Facebook Die man van Guatemala wat van die Amerikaanse bemarker, Gabriela Alban (39) se moord in ʼn hotelkamer in Kampsbaai, beskuldig word, het Dinsdag vlugtig in die Kaapstadse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klagtes teen Malema en kie kan weer ingestel word

Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) Foto: enca.com Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het Dinsdag gesê aanklagte van korrupsie en swendelary kan weer teen Julius Malema en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Sinkgat sluk kruising in

ʼn Yslike sinkgat het Dinsdag by ʼn kruising in Brooklyn, New York, ingeval. Die sinkgat het op die hoek van 5de Laan en 64ste Straat in Sunset Park ingeval. Volgens New York se brandweer (FDNY) is...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live