Pasgebore baba op huis se voorstoep gevind
Argieffotoʼn Pasgebore babadogtertjie is in die hospitaal nadat sy Woensdagoggend op ʼn huis se voorstoep in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, gevind is. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê...
View ArticleMa hoop haar kind se moordenaar sit lank
Catherine Wannenburg Dinsdag buite die Wes-Kaapse hooggeregshof. Catherina Wannenburg (46) het Dinsdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof verskyn om ter verswarende omstandighede te getuig teen die vrou...
View ArticleVermiste Pta-tiener is dalk ontvoer
Monica Gaus. Foto: FacebookDie soeke na Monica Gaus (15), die tiener wat Vrydag uit haar ouerhuis in Pretoria verdwyn het, word nou deur die gesinsgeweld- en kinderbeskermingsdienste ondersoek omdat...
View ArticleTrompop botsing met trok eis 5
Argieffoto Foto: ER24 Vyf mense is Woensdagoggend dood nadat ʼn motor trompop met ʼn vragmotor op die N11 naby in KwaZulu-Natal gebots het. “Paramedici het die motor se wrak in die middel van die pad...
View ArticleGoeie nuus: Gesteelde motor na 22 jaar opgespoor
Die 1988-model Toyota Corolla 1.6 GL wat in 1993 gesteel is. Foto: Verskafʼn Sakeman van Pretoria was skoon uit die veld geslaan toe hy ʼn oproep van ʼn polisiebeampte kry wat hom inlig dat sy motor wat...
View ArticleBenoni-broers in veiligheidskompleks aangeval
Argieffoto Twee broers is Woensdag in die vroeë oggendure deur gewapende mans in hul meenthuis in die Mashoba Lodge-veiligheidskompleks in Benoni aan die Oos-Rand aangeval. Sers. Lesiba Sekele,...
View ArticleLimpopo-betoging vlam weer op; R71 gesluit
Foto: SAPD Die R71 tussen Namakgale en Phalaborwa in Limpopo is weer gesluit aangesien gewelddadige betogings kort-kort in die gebied opvlam. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het Woensdag...
View Article50 skoolkinders in 15-sitplekbussie vervoer
Die skoolkinders wat in die bussie vervoer is. Foto: Verskaf Die polisie in die Oos-Kaap het Woensdag ʼn 31-jarige man in hegtenis geneem nadat ʼn glo met ʼn oorlaaide Toyota Quantum-bussie vol...
View ArticleSwanger vrou kritiek ná sy verdiepings ver val
Argieffoto: ER24 ʼn Swanger vrou is in ʼn kritieke toestand nadat sy Woensdagoggend vier verdiepings ver geval het op ʼn bouperseel. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die voorval het in Town...
View ArticleOuers vas oor voorval met vuurwapen by skool
Roodepoort Primary School. Foto: Google/mapsDie ouers van ʼn leerling aan die Roodepoort Primary School in Johannesburg is Dinsdagoggend in hegtenis geneem nadat hulle glo in ʼn onderonsie met ʼn...
View ArticleTrekkerwa ry oor plaasseun
Die seun word met ʼn helikopter na die hospitaal geneem. Foto: Verskaf ʼn 13-jarige seun is in ʼn kritieke toestand in die Tygerberg-hospitaal nadat hy Dinsdag op ʼn plaas naby Stellenbosch in die Wes-Kaap...
View ArticleBroer vermoor glo gestremde suster oor erfporsie
Argieffotoʼn Man wat daarvan beskuldig word dat hy sy gestremde suster met ʼn mes doodgesteek het, het Woensdag in die Bafokeng-landdroshof in Tlhabane naby Rustenburg verskyn. Boiki Lucas Makgorogo het...
View ArticleTutu terug by die huis
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu en Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid. Foto: ANAEmeritus aartsbiskop Desmond Tutu (83) is Dinsdag uit die hospitaal ontslaan. Pastoor Canon Tutu, Tutu se...
View ArticleViëtnam wil mites oor renosterhoring kelder
Hoàng Trung Hải, die adjunk- eerste minister van Viëtnam, en adjunkpresident Cyril Ramaphosa, Foto: GCIS Hoàng Trung Hải, die adjunk- eerste minister van Viëtnam, het Dinsdag tydens ʼn ontmoeting in...
View ArticleKleuter red ma en boetie na gru-ongeluk
Lexi en Peter Shymanski. Foto: Facebook ʼn Vyfjarige dogtertjie van Kanada het eiehandig haar bababoetie en ma gered nadat die drie in Junie in ʼn gru-ongeluk betrokke was. Die Daily Mail berig Lexi...
View ArticlePolisie vra hulp ná moord op Britse-egpaar in Knysna; name bekend
Die egpaar se groen Isuzu Wizard (soortgelyk as in foto) is tydens die aanval gesteel.Die polisie in Knysna in die Wes-Kaap het die hulp van die publiek gevra in verband met die voorval waarin ʼn...
View ArticleZim-jagter in hof oor Cecil die leeu
Cecil die leeu Foto: Zimparks, FacebookTheo Bronkhorst (52), ʼn jagter van Zimbabwe, het Woensdag in die Hwange-landdroshof verskyn. Bronkhorst word daarvan beskuldig dat hy op 1 Julie ʼn onwettige jag...
View ArticleStaat vra strenger straf in kinderporno-saak
ArgieffotoDie Wes-Kaapse direktoraat vir openbare vervolging oorweeg om te appelleer teen die vonnis wat ʼn siviele ingenieur opgelê is nadat hy skuldig bevind is op aanklagte van kinderpornografie....
View Article21 Vrystaat-polisiebeamptes afgedank
Argieffoto Foto: SAPD, FacebookDie polisie in die Vrystaat het gesê 21 van sy beamptes is afgedank en sal later vanjaar in die Welkom-landdroshof verskyn. Kol. Motantsi Makhele, woordvoerder van die...
View ArticleMan vermoor glo vriendin, pleeg selfmoord
Argieffotoʼn Man van Noordwes het glo sy vriendin verwurg voordat hy selfmoord gepleeg het. Ao. Mpeile Talane, woordvoerder van die polisie, het gesê die 33-jarige het glo Maandag sy 28-jarige vriendin...
View Article