Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kleuter skok dood op Vrystaat-plaas: ‘Boetie kom nooit weer huis toe nie’

GD Kotzé. Foto: Facebookʼn Egpaar van die Vrystaat is platgeslaan nadat hul vyfjarige seuntjie in ʼn fratsongeluk op sy grootouers se plaas dood is. GD Kotzé is Donderdagmiddag dood toe hy aan ʼn hek op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sirkusleeus by nuwe tuiste vrygelaat

Jora en Black, die twee voormalige sirkusleeus Foto: Born Free-stigting Jora en Black, die twee sirkusleeus wat uit haglike toestande in Bulgarye gered is, is Maandag in hul nuwe tuiste in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beoordelaars vir The Voice SA bekendgemaak

Foto: thevoicesa.dstv.com Die bekende Amerikaanse televisiereeks, The Voice, wat voornemende sangers ʼn geleentheid gee om voor ʼn paneel bekende sangers te sing, gaan nou ook ʼn Suid-Afrikaanse weergawe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aardklop 2015: Groot name by vanjaar se Diskoers-gesprekke

Zwelinzima Vavi, Freek Robinson, Mmusi Maimane is almal te sien by Aardklop Nasionale Kunstefees 2015 Feesgangers van die Aardklop Nasionale Kunstefees kan solank hul tande slyp vir die immergewilde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kindverkragter kry 15 jaar

Argieffoto ʼn 33-jarige man is in die Empangeni-streekshof tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy verlede jaar ʼn negejarige meisie verkrag het. Kol. Jay Naicker, polisiewoordvoerder van KwaZulu-Natal,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Musiekonnie in hof ná hy glo met seuns lol

Argieffotoʼn Voormalige musiekonderwyser by ʼn vooraanstaande privaat skool in Constantia in Kaapstad sal Dinsdag in die hof verskyn op aanklagte van seksuele aanranding. Die 32-jarige man het sedert...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: G*tvol vir korrupsie

ArgieffotoToe die koalisie Verenig Teen Korrupsie sy veldtog, wat optogte insluit, aangekondig het, het hy stellig nie verwag dat die reaksie so oorweldigend sou wees nie. Beplande datums moes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reeksverkragter en moordenaar vir lank agter tralies

Argieffoto ʼn 42-jarige reeksverkragter en moordenaar wat tussen 2002 en 2011 ʼn skrikbewind in Limpopo gevoer het, is Maandag tot ses keer lewenslange tronkstraf gevonnis met ʼn bykomende 110 jaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man beland self in hospitaal toe hy ‘beseerde voetganger’ wou help

Elinda Bosker en Bruce Marsh. Foto: Facebookʼn Pretorianer het ernstige beserings opgedoen nadat hy probeer het om ʼn “beseerde voetganger” te help wat in ʼn straat in Rietfontein gelê het. Bruce Marsh...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hitachi beboet oor ‘onbehoorlike betalings’ aan ANC

Medupi-kragstasie Foto: Hitachi Power AfricaDie VSA se beleggingswaghond, die Securities and Exchange Commission (SEC), het die Tokio-konglomeraat Hitachi aangekla oor “onbehoorlike betalings” aan die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Hallusinasie’ om te dink polisie kan alleen misdaad oplos

Nathi Nhleko. Foto: Werner Beukes/SAPADie oortuiging dat die polisie eiehandig die moordkoers in die land kan “oplos”, is “in wese ʼn hallusinasie”, het die minister van polisie Dinsdag tydens die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Misdaadstatistieke: Moordkoers styg wéér

Argieffoto: SAPD/FacebookDie getal moorde in Suid-Afrika het van April 2014 tot Maart 2015 met 782 toegeneem in vergelyking met dieselfde vorige tydperk, het Riah Phiyega, nasionale polisiekommissaris,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Malema: ‘SA het ʼn revolusie op hande’

Julius Malema. Foto: ANASuid-Afrika is ʼn mislukte staat wat afstuur op ʼn linkse revolusie, het Julius Malema Dinsdag gesê. Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het by ʼn vergadering met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermiste tiener terug by ouerhuis

Jonathan van der Berg Jonathan van der Berg (18) se ma kon hom Dinsdagoggend vir die eerste keer weer vashou nadat hy sedert 19 September vermis was. “Ons is baie verlig dat hy terug is en ons is baie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Bekende aktrise’ wat glo dwelms smokkel se naam bekend

ArgieffotoDie 29-jarige aktrise wat na bewering probeer het om R4,6 miljoen se dwelms in Suid-Afrika in te smokkel, het Dinsdag in die Kempton Park-landdroshof verskyn. Ottilia Mmatjatji Malatji is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só lyk misdaadstatistieke per provinsie

ArgieffotoMoord het in sewe van die land se nege provinsies toegeneem met Gauteng en die Wes-Kaap wat die ergste deurloop. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, het Dinsdag die jaarlikse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kind se lyk in dam 220 km van ouerhuis gevind

Argieffoto Die liggaam van ʼn 11-jarige seun is in die Blydedam naby Hoedspruit in Limpopo gevind, sowat 220 km vanwaar hy verlede week vermis geraak het. Kol. Ronel Otto, provinsiale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Misdaadstatistieke toon krisis in polisie-topbestuur’

Die nasionale polisiekommissaris Riah Phiyega. Foto: Werner Beukes/SAPADie toename in geweldsmisdaad is ʼn aanduiding van die polisie se tekort aan strategie en ʼn “reekskrisis in die topbestuur” van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou gooi glo broer se lyk by krans af

Die Magwa-valle. Foto: Flickr.comPolisiereddingswerkers moes Dinsdag 300 meter teen ʼn krans naby Lusikisiki in die Oos-Kaap abseil om die liggaam van ʼn man te vind wat glo deur sy suster en haar twee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hittegolfwaarskuwing vir Pta uitgereik

Argieffoto Die Tshwane-nooddienste het ʼn waarskuwing uitgereik om Pretorianers en besoekers bewus te maak van uitermate warm toestande as gevolg van ʼn hittegolf wat tot minstens Donderdag kan...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live