Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiebeampte in hof ná hy glo vrou, dogter doodskiet

Argieffoto: Nico Strydomʼn Polisiebeampte verbonde aan die presidensiële beskermingsdienste het Maandag in die Pretoria-landdroshof verskyn op twee moordaanklagte. Die 46-jarige adjudant-offisier is die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kragnetwerk dié week onder druk

Argieffoto (Foto: baptisteh, Pixabay)Eskom het Maandag gesê die kragnetwerk sal dié week onder druk wees aangesien die elektrisiteit wat van Mosambiek af ontvang word weens instandhoudingswerk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man met wielsleutel aangerand op Pta-kleinhoewe

Argieffoto: Nico Strydomʼn Man van Pretoria is in die hospitaal nadat hy Vrydagaand op ʼn kleinhoewe deur aanvallers oorval en met ʼn wielsleutel aangerand is. Johan Freysen (55) is omstreeks 21:00 deur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma glo vir tabletrekenaar vermoor

Maggie Castleman is glo Saterdag vir ‘n tabletrekenaar vermoor. Foto: Verskaf Maggie Castleman (48), wat skaars drie maande gelede van Nelspruit na Louis Trichardt in Limpopo verhuis het, is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Middelburg-meisie sedert Donderdag vermis

Neline van Zyl. ʼn Volskaalse soektog is van stapel gestuur na ʼn 13-jarige meisie van Middelburg in Mpumalanga wat Donderdag spoorloos verdwyn het. Volgens Dessie Rechner, stigter en direkteur van Pink...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Student in Stellenbosch-woonstel aangeval

Kristy Davidson se nek na die aanval. Foto: Facebookʼn Jong student van Stellenbosch is erg getraumatiseer nadat sy Vrydagaand in haar woonstel oorval, gewurg en met ʼn skroewedraaier gesteek is. Kristy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman skiet vriendin, pleeg selfmoord

Argieffotoʼn 31-jarige vrou sterk in die hospitaal aan nadat haar kêrel, ʼn polisiebeampte, haar glo geskiet en toe selfmoord gepleeg het. Konst. Noloyiso Rwexana, woordvoerder van die polisie, het gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skokvideo van boelie-aanval by Jhb-skool

‘n Skermskoot uit die video.ʼn Video van ʼn laerskoolseun van Johannesburg wat gewelddadig deur medeskoliere aangerand word, het sedert die naweek wyd opslae op sosiale media gemaak. Op die video kan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Lugmag, SAL praat oor vlieëniers

Skermskoot uit die video Die Suid-Afrikaanse Lugmag het bevestig hy is in gesprek met die Suid-Afrikaanse Nasionale Lugdiens (SAL) oor ‘n tekort aan lugmagvlieëniers. Die situasie is so benard dat die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regstappe teen Eskom oor Gupta-kontrak

Die sakeregtewaghond AfriSake het vandag regstappe teen Eskom ingestel, nadat Tegeta Explorations & Resources ʼn R4 miljard kontrak met Eskom losgeslaan het om die Majuba-kragstasie vir die volgende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee gou vas ná Humansdorp-ma se moord

Argieffoto Twee mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op die Roseline Bosman (45) nadat haar liggaam Saterdag in haar huis in Humansdorp in die Oos-Kaap gevind is. “ʼn 26-jarige man en ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beurse vir studies in besigheidsbestuur

Argieffoto (Foto: Pixabay) Vyf beursprogramme, ter waarde van R250 000 elk, is vandag in Krugersdorp tydens ‘n funksie by die Hoërskool Noordheuwel bekendgestel. Die beurse, wat bekendstaan as die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vierling vir niksvermoedende ma

ʼn Span dokters en verpleegsters by die Benedictine-hospitaal in KwaZulu-Natal moes Sondagaand vinnig spring om op kort kennisgewing ʼn vierling in die wêreld te bring. Nobuhle Qwabe (27) van Nongoma het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie sterf in gru-ongeluk op N2

Foto: Netcare 911Drie mense is dood en agt beseer in ʼn gru-ongeluk op die N2 in Durban toe ʼn vragmotor en drie motors Maandagaand gebots het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê dit is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisie ontken doodsdreigemente in Senzo Meyiwa-moordondersoek

Senzo Meyiwa Foto: soccerladuma.co.zaDie polisie het Maandag berigte ontken dat ʼn beampte wat betrokke is by die ondersoek na die moord van Senzo Meyiwa (27), kaptein en doelwagter van Bafana Bafana,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

KZN-universiteit gesluit nadat gewelddadige betogings uitbreek

Foto: TwitterDie Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) se Westville-kampus is Maandag gesluit nadat gewelddadige betogings uitgebreek het. Die instansie het klasse opgeskort nadat betogers, wat glo...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huishulp wat kind glo ontvoer in hof

Argieffotoʼn 32-jarige vrou wat as huishulp vir ʼn gesin van Oos-Londen gewerk het, sal Dinsdag in die hof verskyn nadat sy glo hul driejarige kleuter ontvoer het. Die vrou wie se naam nie genoem mag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Derick Hougaard in ongeluk

Derick Hougaard. Foto: www.easterntimes.co.za Die Blou Bul-liefling, Derick Hougaard, was Maandagaand in Johannesburg in ʼn botsing betrokke ná ʼn opname van SuperSport se gewilde program, SuperRugby....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huiseienaar skiet ‘rower’ dood

Foto: Intelligence Bureau SA ʼn Man is Dinsdag in die vroeë oggendure doodgeskiet toe hy glo by ʼn huis in Benoni aan die Oos-Rand ingebreek het. Lt.kol. Lungelo Dlamini, woordvoerder van die polisie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kragonderbreking-foto slaan prysgeld van duisende rande los

Mohsen Taha se foto wat as algehele beste foto aangewys is. Foto: ANA ʼn Ugandese fotograaf het die eerste Pan-Afrika-fotokompetisie gewen met ʼn foto van sy eenjarige seun wat op ’n selfoon speel tydens...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live