Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

SA stuur vlugtelinge huis toe

$
0
0
Foto: www.sourcingjournalonline.com

Foto: www.sourcingjournalonline.com

Ongeveer 2 000 Angolese vlugtelinge, van wie vele al die afgelope 18 jaar in Suid-Afrika woon, staar deportasie in die gesig nadat hul vlugtelingstatus onttrek is, het The Times Vrydag op sy voorblad berig.

Vlugtelinge van drie ander Afrika-lande is volgende op die lys.

Dit is deel van die regering se nuwe strategie om vlugtelinge te repatrieer nadat vrede en stabiliteit weer in hul tuislande bewerkstellig is.

Beamptes van die departement van binnelandse sake het vandeesweek bevestig dat vlugtelinge van Liberië, Rwanda en Sierra Leone ook moontlik gedeporteer word.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Latest Images