Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Man soek ná kano op Vaaldam omslaan

$
0
0
Argieffoto ter illustrasie.

Argieffoto ter illustrasie.

ʼn 32-jarige man van Meyerton in Gauteng het Sondag in die Vaaldam verdwyn nadat die kano waarop hy geroei het glo omgeslaan het.

Craig Lambinon, woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), het gesê die man het omstreeks 17:00 in die Noordbaai-omgewing op ʼn kano geroei.

“Die wil voorkom of die man ʼn paar honderd meter ver van die oewer af was toe die kano omgeslaan het. Hy het na die oewer probeer swem toe hy onder die water verdwyn het,” het Lambinon gesê.

Bemanning van die NSRI-Vaaldam en die polisie se duikeenheid het onverpoosd na die man gesoek maar die soektog teen die aand afgelas. Die duikeenheid het die soektog Maandagoggend hervat.

Die man se familie word deur die polisie bygestaan.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!