Man by sokkerwedstryd vermoor
Argieffoto: Andy03, PixabayDie Oos-Kaapse polisie het ʼn 28-jarige verdagte in hegtenis geneem nadat ʼn man Vrydagmiddag by ʼn sokkerwedstryd in Willowvale doodgesteek is. Kapt. Jackson Manatha,...
View ArticleMugabe: ‘Wit boere sal nooit grond terugkry nie’
Pres. Robert Mugabe van Zimbabwe tydens ‘n vorige geleentheid.Pres. Robert Mugabe het Saterdag gesê dat Zimbabwe nooit grond aan voormalige wit boere sal teruggee nie omdat dit ʼn nasionale hulpbron en...
View ArticlePresidensie ontken Zuma ‘het geld in VAE versteek’
President Jacob Zuma by die amptelike gesprekke met eerste minister Sheikh Mohammed bin Al Rashid Maktoum van die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) (Foto: @presidencyZA, Twitter)Die presidensie het...
View ArticleSkerp verhogings in brandstofpryse aangekondig
ArgieffotoDie departement van energie het aangekondig dat die brandstofpryse, soos verwag is, in die komende week aansienlik sal styg. Die Gautengse prys van petrol styg met 88c per liter vir 95-oktaan...
View ArticleBaba langs Vrystaatse grondpad gevind
ArgieffotoDie polisie is op soek na die ouers van ʼn paar dae ou baba wat Saterdag in lang gras langs ʼn grondpad in ʼn landelike gebied naby Bethlehem gevind is. Brig. Billy Jones, woordvoerder van die...
View Article14 000 ontruim ná brand by Katar-inkoopsentrum
Foto: Facebook via Online QatarOngeveer 14 000 mense moes Saterdag uit ʼn inkoopsentrum wat nog in aanbouing is in Doha, Katar, ontruim word nadat ʼn brand daar uitgebreek het. Plaaslike owerhede het...
View ArticleBaleka Mbete: ‘Ek sal nie bedank nie’
Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete. Foto: Daily MaverickBaleka Mbete, die speaker van die parlement, het Sondag gesê dat sy geen planne het om nou of in die nabye toekoms te bedank...
View ArticleWeermagunie vra ook Zuma moet bedank
ArgieffotoDie SA Nasionale Weermagunie (Sanwu) het Sondag gesê hy ondersteun oproepe dat pres. Jacob Zuma moet bedank na aanleiding van die konstitusionele hof se uitspraak dat hy die Grondwet...
View ArticleEerste Brussel-vlug ʼn ‘teken van hoop’
‘n Polisieman patrolleer die Brussel-lughawe op 3 April 2016. Foto: AP/Geert Vanden Wijngaertʼn Vliegtuig van die Brussel-lugredery onderweg na die Portugese stad, Faro, was Sondag die eerste...
View ArticleGuptagate: DA vra Valke moet Hlongwane ondersoek
ArgieffotoDie DA het Sondag gesê dat die Valke die rol van sakeman Fana Hlongwane – wat regstreeks deel was van die omstrede wapenskandaal – in die beweerde Guptagate-saak moet ondersoek. David...
View ArticleSylvester ‘uiters skrikkerig’ ná terugkeer
Sylvester voordat hy vir die tweede keer ontsnap het. Foto: Verskaf Noudat Sylvester, die Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes se rondloperleeu, gevind en terug in die park is, is die gebied rondom...
View ArticleMan gevonnis ná hy vrou met byl vermoor
Argieffotoʼn Man wat verlede jaar ʼn jong vrou ontvoer, verkrag en met ʼn byl doodgekap het, is Vrydag in die Noord-Kaapse hooggeregshof gevonnis. Lt. Olebogeng Tawana, woordvoerder van die polisie, het...
View ArticleBurgery wil Zuma nou self pos
Pres. Jacob Zuma. Foto: GCISCorruption Watch, die Treatment Action Campaign (TAC), kerkgroepe en vakbonde gaan Woensdag planne bekend maak om pres. Jacob Zuma uit sy amp te laat onthef. Die...
View ArticleVyf vas oor renosterhoring
ArgieffotoVyf mans wat glo probeer het om ʼn renosterhoring aan ʼn lid van die Valke te verkoop, sal Woensdag in die Carolina-landdroshof in Mpumalanga verskyn. Lt. Dineo Lucy Sekgotodi, woordvoerder van...
View ArticleGroblersdal-plaasmoord: ‘My pa is ʼn held’
Henning Joubert. Foto: Verskaf“My pa het as ʼn held gesterf. Hy het sy lewe gegee om drie ander mense se lewens te spaar. En dit is hoe ek hom altyd sal onthou.” So het Jo-ann Auret Woensdag gesê oor...
View ArticleNuwe veilige WhatsApp-boodskappe
Skermskoot van die kennisgewing wat WhatsApp-gebruikers op 5 April 2016 ontvang het WhatsApp-gebruikers het Dinsdag ʼn kennisgewing op dié boodskapdiens ontvang dat alle boodskappe en WhatsApp-oproepe...
View ArticlePasgebore baba in veld gelos
Argieffoto ʼn Pasgebore babadogtertjie is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal, nadat sy in ʼn veld in Johannesburg gelos is. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die dogtertjie is...
View Article‘Ontvoerde’ studente-aktivis in hegtenis geneem
Vusi Oldman Mahlangu Foto: TwitterVusi Mahlangu, die studente-aktivis wat na bewering ontvoer is, is Dinsdag in hegtenis geneem. Maj. Robert Netshiunda, nasionale woordvoerder van die Valke, het gesê...
View ArticleZuma-ampswoning beskadig
Pres. Jacob Zuma in 2012 tydens die inwyding van Dube House, voorheen bekend as King’s House. Foto: Flickr/GovernmentZAPres. Jacob Zuma se ampswoning in Durban, KwaZulu-Natal, is tydelik as ongeskik...
View ArticleMan se verbrande lyk in veld gevind
Argieffoto Die Gautengse polisie het ʼn beroep op die publiek gedoen om te help om die identiteit van ʼn wit man, wie se verbrande liggaam in ʼn veld naby die R21-snelweg gevind is, vas te stel. Russel...
View Article