Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

IS het volksmoord teen Christene gepleeg, sê VSA

John Kerry, Amerika se minister van buitelandse sake (Foto: Skermskoot uit die ABC News-video) John Kerry, Amerika se minister van buitelandse sake, het Donderdag gesê terroriste van die Islamitiese...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gupta-koerant berig oor komplot om Zuma te ontsetel

Atul Gupta (Argieffoto) Die New Age-koerant en ANN7-nuuskanaal, wat albei deur die Gupta-familie besit word, het Donderdag berig oor ʼn beweerde komplot binne die ANC om pres. Jacob Zuma te ontsetel....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAID lê beslag op R4 miljoen se metamfetamien

Argieffoto ter illustrasie (vloeibare kristal-metamfetamien) Doeanebeamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het Woensdag beslag gelê op vloeibare kristal-metamfetamien ter waarde van R4,26...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Agt wou selfmoord pleeg oor koei as nasionale dier

Versierde koei in Daraganj, Indië tydens die Kumbh Mela-fees in 2013 Minstens agt mense het Donderdag in Gujarat, Indië, probeer selfmoord pleeg nadat hul versoek, dat die koei as die land se nasionale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mauritius is rykste Afrika-land

Mauritius (Foto: alexinwanderland.com) Mauritius is die rykste Afrika-land in terme van die gemiddelde rykdom per persoon volgens New World Wealth se jongste navorsingsverslag. Andrew Amoils,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tafelberg: Vrou hang ure aan rotslysie toe sprong skeefloop

Die plek op Tafelberg (links van Platteklip-ravyn) waar die vrou op 17 Maart 2016 ure lank aan haar valskermtou gehang het toe haar basissprong skeefgeloop het. Die kop in die agtergrond is Duiwelspiek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Durban-dokter en sy vrou vrygespreek oor mensehandel

Genchen Rugnath en sy vrou Ravina Foto: Tebogo Letsie ʼn Dokter van Durban en sy vrou is vrygespreek op alle aanklagte van mensehandel, swendelary en dat hulle ʼn bordeel bedryf het, terwyl drie van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waterwese besorg oor laer reënval

Gariepdam op die grens tussen die Vrystaat en die Oos-Kaap (2005) (Foto: Nic Roets by wikitravel.org) Die departement van waterwese en sanitasie het Donderdag gesê die huidige reën het ʼn “effense...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moetie-grawers maak gru-vonds

Van die bene op die toneel. Foto: SAPD Twee mans het Donderdag ʼn gru-vonds gedoen terwyl hulle vir moetie-bestanddele in ʼn woud in Mpumalanga gegrawe het. Volgens brig. Selvy Mohlala, provinsiale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou soek antwoorde ná Tuks-moord

Johan de Beer. Foto: VerskafMeer as twee maande ná ʼn dosent van die Universiteit van Pretoria (UP) wreed op die hoofkampus vermoor is, is daar steeds net vrae. Maroela Media het vroeër berig Johan de...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Nou maak Zuma dit maklik vir afgradering

Pres. Jacob Zuma. Foto: Elmond Jiyane, GCISMet ’n afvaardiging van Moody’s in die land om oor ’n afgradering te besluit, was pres. Jacob Zuma se optrede in die parlement toe hy vrae oor Nenegate moes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Visserman red vakansieganger

Amanzimtoti-strand. Argieffoto ʼn Visserman het Donderdagaand by Amanzimtoti se strand in KwaZulu-Natal die lewe van ʼn vakansieganger gered. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kommissie gaan US-taalbeleid ondersoek

Universiteit Stellenbosch. Foto: FacebookDie Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn kommissie van ondersoek aangestel om die instansie se onlangse toepassing van die taalbeleid te ondersoek. Susan van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Konstabel vas oor omkoopgeld

Foto: SAPD/Facebook ʼn Polisieman wat glo omkoopgeld aanvaar het, is in hegtenis geneem nadat die beskuldigde wat glo die omkoopgeld betaal het ongelukkig was met die uiteinde van die saak. Volgens die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Betogings: Vonke spat in Limpopo

Betogers Donderdag in Mookgopong. Foto: ANA Brande is Woensdagaand in twee Limpopo-dorpe gestig, by ʼn huis en ʼn laerskool, vermoedelik deur ontstoke inwoners wat oor dienslewering betoog. Kol. Ronel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou vermis na Jhb-rivier oorstroom

Foto: ER24ʼn Vrou word vermis nadat haar motor Donderdagaand van ʼn laagwaterbrug in die noorde van Johannesburg meegesleur is. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die vrou het glo ʼn brug...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Rhodes-reeksverkragter’ soek nie borgtog

Argieffoto.Die 35-jarige man wat beskuldig word van ʼn reeks verkragtings naby die Rhodes-gedenkteken aan die hang van Tafelberg in Kaapstad, het Vrydag in die Wynberg-landdroshof verskyn. Die man staan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tokai-moord: Vier weer in hof

Franziska en haar ouers.Die vier verdagtes wat aangekla word van die moord en verkragting van die 16-jarige Franziska Blöchliger het Vrydagoggend in die Wynberg-landdroshof verskyn. Die hof was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kuilsrivier-vrou sedert Dinsdag vermis

Zarah Hector. Die Kaapstad-polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na Zarah Hector (33) van Kuilsrivier wat Dinsdag verdwyn het. Dessie Rechner, stigter en direkteur van Pink Ladies, ʼn organisasie wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OB versoek om Zuma se Gupta-bande te ondersoek

Adv. Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer Foto: Universiteit Stellenbosch (US) Thuli Madonsela, openbare beskermer, is gevra om ʼn ondersoek te doen na pres. Jacob Zuma se beweerde misbruik van mag...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live