Twee sterf in vliegtuigongeluk by Lanseria
Vliegtuigongeluk ongeveer 10 km buite Lanseria op 7 Maart 2016 (Foto: @EMER_G_MED, Twitter) Twee persone is dood nadat ʼn ligte vliegtuig ongeveer 10 km buite Lanseria Internasionale Lughawe op die R512...
View ArticleSes vas oor Ixopo-plaasmoord
Argieffoto Ses persone is in hegtenis geneem in verband met die moord op Anton Phillip Verwey (67), ʼn boer van Ixopo in KwaZulu-Natal. “Polisiebeamptes van Ixopo is vanoggend omstreeks 04:00 na die...
View ArticleNog geen besluit oor Old Mutual-verdeling
Old Mutual Old Mutual het Maandag gesê die maatskappy het nog nie ʼn besluit geneem oor die strategiese hersiening van sy bedrywighede ná berigte oor die naweek dat hy van voorneme is om sy multimiljard...
View ArticleTUT-kampus sluit vir ʼn maand
TUT Soshanguve-kampus Die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) het Maandag sy twee Soshanguve-kampusse met onmiddellike effek gesluit. “Bedrywighede by alle ander TUT-kampusse duur voort soos...
View ArticleParys-boere: Saak duur voort
Boeta van der Westhuizen (links), Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr., Anton Loggenberg en kapt. Henk Prinsloo in Februarie in die Parys-landdroshof. Foto: Nico Strydom Wian van der Westhuizen en...
View Article120 vas oor KZN-betogings
Voertuie is op 7 Maart 2016 aan die brand gesteek tydens Isithebe-betogings in KwaZulu-Natal Foto: @ECR_Newswatch, Twitter Altesaam 120 persone is in hegtenis geneem in verband met gewelddadige...
View ArticlePolisieman-pa fnuik glo kollegas se ‘plan’
Foto: SAPD, FacebookTwee polisiebeamptes wat van uitbuiting, korrupsie en aanranding aangekla word, het Maandag in die gespesialiseerde kommersiële misdaadhof in Bellville verskyn. Mzoxolo Toto (32) en...
View ArticleSkok ná moord in Tokai-woud
Die Tokai-woud. Foto: Skermskoot van Google Mapsʼn 15-jarige meisie is in die Tokai-woud in die suidelike voorstede van Kaapstad vermoor, glo toe sy saam met haar ma en jonger suster gaan stap het....
View ArticleEen dood, vyf beseer in N12-botsing
Foto: Netcare911ʼn Jong man is dood en sy pa kritiek beseer in ʼn botsing op die N12 naby Fochville. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê twee motors en ʼn vragmotor was in die botsing, sowat...
View ArticleNuuskommentaar: AfriForum en Solidariteit se “reg om die Afrikaner te...
Weens die volgehoue steke wat die rubriekskrywer Max du Preez teen AfriForum en Solidariteit inkry, is dit nodig om die omgewing waarbinne dit afspeel onder die loep te neem. Kan grondwetlikheid ooit...
View Article‘Verdagte pakkie’ toe baba in sak
Die sak waarin die baba gevind is. Foto: Rusa/Facebook ʼn Twee dae oue baba is Maandag in ʼn inkopiesak in ʼn winkelsentrum in Tongaat, KwaZulu-Natal, gevind. Volgens die veiligheidsmaatskappy Reaction...
View ArticleVrou wél naby Gautrein-stasie aangeval
Joanne Atkin in pyn in die hospitaal. Foto: Facebook WAARSKUWING: Die foto’s in die berig is uiters grafies van aard en kan kinders en sensitiewe lesers ontstel. Gru-foto’s van ʼn vrou wat Saterdag...
View ArticleSewe sterf in brand
Foto: SAPDDie polisie in Koster, Noordwes, het ʼn verdagte in hegtenis geneem nadat twee vroue en vyf kinders in ʼn brand gesterf het. Brig. Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie, het gesê die...
View ArticleTokai-moord: Pa kry oproep van dogter se foon
Franziska en haar pa AndreasDie 16-jarige meisie wat Maandagmiddag in die Tokai-woud in die suidelike voorstede van Kaapstad vermoor is, se naam is bekend. Thomas Knemeyer, ʼn raadslid van die...
View Article[Foto’s] Werker sterf in waterpyp, 2 vasgekeer
Reddingswerkers op die toneel. Foto: Netcare 911 ʼn Werker is dood en twee is steeds vasgekeer nadat hulle Dinsdagoggend in ʼn waterpyp by die Rutledgeparkdam in eShowe in KwaZulu-Natal gewerk het. Chris...
View ArticleLyk by Pta-laerskool nog ʼn raaisel
Argieffoto: SAPD/Facebook Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die dood van ʼn man by ʼn Pretoriase laerskool nie. Ao. Hero Gumbu, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê die...
View Article‘Daar was baie genade daardie aand’
Xander in sy hospitaalbed. Foto: VerskafXander van Zyl (18), die jong man wat die naweek by sy ouerhuis in Boskruin deur ʼn rower geskiet is, het die rower eers met ʼn bofbalkolf bygedam voordat hy...
View Article[Opvolg] Drie sterf in waterpyp
Reddingswerkers op die toneel. Foto: Netcare 911 Die twee werkers wat Dinsdag in ʼn waterpyp by die Rutledgeparkdam in eShowe in KwaZulu-Natal vasgekeer was, is dood gevind. Maroela Media het vroeër...
View ArticlePta-nooddienste waarsku oor kitsvloede
Argieffoto Die Tshwane-nooddienste is op ʼn hoë gereedheidsgrondslag geplaas nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens gewaarsku het dat swaar reënval moontlik kitsvloede in Pretoria kan veroorsaak. “Swaar...
View ArticleWees waaksaam en slaan kaartbedrog hok
Argieffoto Kaartbedrog van meer as R250 miljoen in 2015 in Suid-Afrika dui daarop dat dié kwessie steeds ʼn groot probleem is ten spyte van die Suid-Afrikaanse Bankrisiko Inligtingsentrum (SABRIC) wat ʼn...
View Article