Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou met Zika-virus besmet in Filippyne

Aedes aegypti-muskiet soos gesien deur ‘n mikroskoop by die Fiocruz-instituut in Recife, Brasilië. Foto: AP Photo/Felipe Dana, Fileʼn Amerikaanse vrou wat die Filippyne in Januarie besoek het, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minstens 6 dood, 60 beseer in busongeluk

Foto: ER24Ten minste ses mense is dood en 60 beseer nadat ʼn bus Sondagmiddag op die R528 in die Magoebaskloof-gebied, Limpopo, omgeslaan het. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê dit is nog...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Belanghebbendes weier om te glo Aardklop is dood

Nadat adv. Louise Barretto, voorsitter van die Aardklop-direksie, op 24 Februarie aangekondig het dié fees in Potchefstroom “gaan met onmiddellike effek in die huidige formaat gestaak word”, het ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

1 miljoen kiesers Saterdag geregistreer

Ten minste een miljoen Suid-Afrikaners het Saterdag verkiesingstasies regoor die land besoek om vir vanjaar se munisipale verkiesing te registreer. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lily-myn: Nuwe reddingsmetodes oorweeg

‘n Lugfoto van die ineenstorting op 5 Februarie 2016 van Vantage Goldfields se Lily-myn. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMSDie departement van minerale hulpbronne het Sondag gesê alternatiewe metodes...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nancy Reagan sterf

Nancy Reagan in 1985. Foto: White House Photographic Office Nancy Reagan, die vrou van voormalige Amerikaanse president, Ronald Reagan, is in die ouderdom van 94 dood. NBC News berig Nancy het aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gru-botsing eis lewe

Foto: ER24Een mens is dood en twee ander beseer in ʼn botsing op die N4 naby Middelburg in Mpumalanga. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê ʼn bakkie en ʼn motor was in die botsing betrokke....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun (15) sterf ná kar rol

Die motor wat gerol het. Foto: Netcare 911. ʼn 15-jarige seun is dood en een persoon is in ʼn kritieke toestand na ʼn Gautengse hospitaal geneem nadat ʼn motor Sondag verskeie kere gerol het. Athlenda...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Adjunkminister sterk aan

Die ongelukstoneel. Foto: ER24Obed Bapela, die adjunkminister van samewerkende regering en tradisionele sake wat op 26 Februarie in ʼn motorongeluk op die N12 beseer is, sterk steeds in die hospitaal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hommeltuie ingespan in geveg teen stropery

‘n Hommeltuig wat in die Krugerwildtuin getoets word. Foto: Lindi Masinga/ANA Die Krugerwildtuin en verskeie vennote gaan miljoen rande in tegnologie, waaronder hommeltuie, belê om stropers in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parys-boer bly vir eers in aanhouding

Boeta van der Westhuizen tydens ‘n vorige hofverskyning. Foto: Maroela MediaBoeta van der Westhuizen, een van die Parys-boere wat teregstaan vir die moord op twee vermeende plaasaanvallers wat in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Die kuns om studentemoles en -geweld te oorkom

Veiligheidspersoneel tydens die onrus by die Universiteit van Pretoria. Foto: Adéle ChanguionKan die rolspelers met die ontlonting van die huidige vlaag studente-onluste dalk iets wys word by ’n groep...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Noorweër met dwelms by lughawe betrap

Argieffoto ter illustrasie ʼn 45-jarige man van Noorweë is by die OR Tambo-lughawe in hegtenis geneem nadat daar glo dwelms in sy besit gevind is. Brig. Vishnu Naidoo, polisiewoordvoerder, het gesê die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stroper dood in Krugerwildtuin-skietery

Veldwagters in die wildtuin. Foto: SANParke/Facebookʼn Veldwagter het met sy lewe daarvan afgekom nadat hy in ’n skietgeveg met drie vermeende stropers was. Glen Phillips, bestuurshoof van die wildtuin,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou met gholfstok doodgeslaan

Argieffotoʼn Vrou van George is Saterdag ten aanskoue van haar vriendin deur ʼn 43-jarige man met ʼn gholfstok doodgeslaan. Kapt. Malcolm Pojie, woordvoerder van die polisie, het gesê die voorval het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s en video] Brandtragedie by gewilde vakansieoord

Die houthuis wat gebrand het. Foto: Verskaf Twee mense van Gauteng is Sondagoggend dood nadat die houthuis waarin hulle oornag het by ʼn gewilde vakansieoord in Mpumalanga tot op die grond afgebrand...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sesjarige red boetie se lewe

Markus Vermaas. Foto: Verskaf ʼn Tweejarige kleuter van Centurion is in die waakeenheid van ʼn Johannesburgse hospitaal nadat hy byna in ʼn swembad by sy ouerhuis verdrink het. Liza Vermaas, die ma van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aardklop-doodsklok kan ʼn nuwe deuntjie inlui

Die Aardklop-debakel het pas ʼn nuwe loop geneem toe ʼn groep wat bekendstaan as die “Aardklop-belanghebbendes”, Sondag in Stellenbosch vergader het met die oogmerk dat die Aardklop-kunstefees moet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liggaam by Pta-laerskool gevind

Argieffoto Die liggaam van ʼn man, glo in sy vroeë 30’s, is Maandagoggend by ʼn Pretoriase laerskool gevind. Klaas van der Kooi, eienaar van Kilnerpark Security in Pretoria se Moot-omgewing, het aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oud-bok van poging tot moord aangekla

Johannes Bitterhout en Alvina Abrahams. Foto: Verskaf ʼn Aanklag van poging tot moord is teen ʼn voormalige Springbok-rugbyspeler aanhangig gemaak, nadat hy na bewering ʼn man op sy plaas met ʼn...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live