
Argieffoto (Foto: Skeeze, Pixabay)
Woord:
hamburger
Betekenis:
Broodrolletjie gevul met ‘n maalvleiskoekie.
Waar kom dit vandaan?
Uit Engels hamburger (1889). Die maalvleiskoekie is vernoem na die stad Hamburg, moontlik omdat dit die eerste keer daar gemaak is. Frans hamburger, Nederlands hamburger (1938).