Quantcast
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasmoorde: ‘Wat mag slagoffer doen?’

Foto: Johni Edwards TLU SA wil regsadvies inwin oor hoe ʼn slagoffer van ʼn plaasaanval mag optree wanneer geweldsmisdaad dreig. TLU SA het ná ʼn “spoedvergadering” in Pretoria sy kommer uitgespreek oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Metropolisielid getuig teen ANC-swaargewig

Tony Yengeni. Argieffoto ’n Metropolisielid het in die Kaapstad-landdroshof getuig oor die aand in Augustus 2013 toe hy die ANC-swaargewig Tony Yengeni op aanklag van dronkbestuur in hegtenis geneem...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Zuma se aardrykskunde-flater

Skermskoot uit die video ʼn Video van president Jacob Zuma wat beweer dat Afrika die grootste kontinent is, word wyd op sosiale media versprei. Zuma het glo dié uitlating Woensdagaand tydens ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man gevonnis oor kind se liggaamsdele in kerk

Argieffoto ʼn 25-jarige man van KwaZulu-Natal is Vrydag in die Pongola-streekshof gevonnis ná ʼn vierjarige kind se liggaamsdele onder andere in ʼn kerk in dié dorp opgespoor is. Lungisani Ntuli is in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Newcastle-verkragter sit lank

Argieffoto ʼn Derde man is Vrydag in die Newcastle-streekshof, KwaZulu-Natal, gevonnis op aanklag van huisbraak en die bendeverkragting van ʼn vrou by haar huis in Osizweni. “Siphokuhle Mthombeni (23) is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rekord laagtepunte vir die rand

Argieffoto Die Suid-Afrikaanse rand het Vrydag ʼn rekordlaagtepunt van 16 teen 1 Amerikaanse dollar gehaal. Die geldeenheid daal dramaties teen van die grootste geldeenhede sedert pres. Jacob Zuma...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Borgtog ná ‘bloedmonsters in mikrogolf’

Shaun Donovan Hoffman Foto: SAPD / African News Agency Ao Shaun Donovan Hoffman (45), ʼn polisiebeampte van Kaapstad, wat teregstaan op twee aanklagte van korrupsie, is Vrydag vrygelaat op borgtog....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee sterf in botsing op pas

Foto: Netcare 911 Twee mense is dood in ʼn botsing Vrydagaand op die Long Tom-pas ongeveer 15 km buite Lydenburg in Mpumalanga. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het die botsing as “gruwelik”...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma: Dít is hoekom ek Nene laat gaan het

Pres. Jacob Zuma Foto: Elmond JiyaneIn sy eerste verklaring sedert hy die minister van finansies in die pad gesteek het, het pres. Jacob Zuma Vrydag gesê Suid-Afrika sal nie sy omsigtige fiskale pad...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mugabe waarsku teen wit boere wat terugkeer na plase

Pres. Robert Mugabe van Zimbabwe tydens ‘n vorige geleentheid.Wit boere wat die afgelope 15 jaar uit hulle huise en van hulle grond af uitgesit is sonder vergoeding, trek weer terug na die plase, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vier deur gemeenskap met klippe doodgegooi, gebrand

ArgieffotoVier mans is Donderdag dood toe inwoners van die Everest informele nedersetting in Springs aan die Oos-Rand hulle met klippe bestook en aan die brand gesteek het. Kapt. Johannes Rampora,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jaagduiwel ná 198 km/h in hegtenis geneem

Argieffoto: Departement van verkeersveiligheidDie Padverkeerbestuurskorporasie (RTMC) het motoriste wat jaag weereens gewaarsku om die gedrag te staak nadat ʼn motoris wat 198 km/h in ʼn 120 km-sone gery...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Walvis gered wat op Plett-strand uitspoel

Die moordvis (orca, oftewel killer whale) wat op 11 Desember 2015 op ʼn strand in Plettenbergbaai uitgespoel het. Foto: NSRIʼn Moordvis (orca, oftewel killer whale) is Vrydagaand gered nadat hy op ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedeporteerdes ontsnap op pad na grenspos

Beitbrug-grenspos Foto: newzimbabwe.comAltesaam 49 onwettige immigrante van Zimbabwe het Donderdag glo uit ʼn bewegende bus ontsnap waarmee hulle na hul tuisland teruggeneem is. Hulle was deel van ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Totius-beeld van Puk-kampus verwyder

Die Totius-standbeeld op die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. Foto: VerskafDie Noordwes-Universiteit (NWU) het Saterdag gesê die Totius-standbeeld op die universiteit se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man verdrink ná hy in sleurstroom beland

Argieffotoʼn Man het Vrydagaand in die see by Oos-Londen verdrink nadat hy in ’n sleurstroom beland het. Craig Lambinon, woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), het gesê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma sterf toe gesin se voertuig rol

Argieffoto Foto: ER24ʼn Ma is dood en haar man en vier dogters ernstig beseer nadat die gesin se motor Saterdagmiddag op die N1-snelweg ongeveer 15 km buite Polokwane gerol het. Russel Meiring,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA sanger kanselleer optredes weens gesondheid

Randall Wicomb. Foto: VerskafDie sanger en kankerlyer Randall Wicomb het al sy optredes vir die res van die jaar gekanselleer aangesien hy tans “baie swak” is. Leoné Pitts, woordvoerder vir Wicomb, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man met versteekte diamante op lughawe vasgetrek

Foto: ANAʼn Namibiese man is Vrydag op die Kaapstad Internasionale Lughawe vasgetrek nadat ongeslypte diamante is sy besit gevind is. Lt.kol. André Traut, woordvoerder van die polisie, het gesê lede van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motsoeneng vrygespreek op alle aanklagte

Hlaudi Motsoeneng Foto: news.iafrica.comHlaudi Motsoeneng, die omstrede SAUK-bedryfshoof, is Saterdagaand ná ʼn dissiplinêre verhoor vrygespreek op al die aanklagte teen hom. Motsoeneng is verlede jaar...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live