Presidensie vaar uit teen ‘kwaadwillige gerugte’ oor Nene-afdanking
Nhlanhla Nene, die voormalige minister van finansies, lewer op 25 Februarie 2015 sy begrotingsrede in Kaastad Foto: Ntswe Mokoena, departement van kommunikasieDie presidensie het Saterdag uitgevaar...
View ArticleOuers gebroke na seun (7) se raaiseldood: ‘Net gebede kan ons dra’
Flippie Delport. Foto: Verskaf “Dis saans wanneer dit jou tref: Wanneer al die mense weg is en die huis is leeg, dis dán wanneer jy besef hy is nie daar nie.” Só sê Lucille Delport, ʼn ma van Hennenman...
View ArticleJhb-man lewenslank tronk toe vir verkragting
Argieffotoʼn Johannesburgse man is in die plaaslike landdroshof lewenslank tronk toe gestuur nadat hy skuldig bevind is aan verkragting, ontvoering en gewapende roof, het die Gauteng-polisie Sondag in ʼn...
View ArticleSA aanvaar baanbreker-ooreenkoms oor aardverwarming
Foto: COP21 – Paris 2015/TwitterSuid-Afrika is een van 195 lande wat Saterdag ʼn mylpaalooreenkoms aanvaar het om globale klimaatveranderandering te beveg en die styging in wêreldtemperature tot minder...
View ArticleDrie vas met R2,3 miljoen se dagga
Foto: SAPD Die Noordwes-polisie het drie mans van Lesotho in hegtenis geneem met meer as R2,3 miljoen se dagga in hul besit. Sers. Kelebogile Moleko, woordvoerder van die polisie, het gesê die drie,...
View ArticleBejaarde Kapenaar vas vir lyk in agterplaas
Argieffoto: SAPD/Facebookʼn 79-jarige man van Kaapstad is in hegtenis geneem nadat ʼn lyk en 17 ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie in sy agterplaas gevind is. Lt.kol. André Traut, woordvoerder van...
View ArticleTwee sterf in gru-ongeluk noord van Jhb
Foto: Netcare 911Twee mense is dood toe ʼn voertuig Sondagoggend op die N1 by die Buccleuch-wisselaar noord van Johannesburg omgeslaan het en teen ʼn paal tot stilstand gekom het. Chris Botha,...
View ArticleGumede verkies tot hoof van grootste ANC-streek
Zandile Gumede. Foto: http://www.durban.gov.za/Zandile Gumede het die wedloop om die ANC se grootste streek te lei dié naweek loshande op die eThekwini-streeksverkiesingskonferensie gewen. Gumede is...
View ArticleVrou vas wat seun (5) glo ontvoer
Argieffotoʼn 29-jarige vrou is in Oos-Londen in hegtenis geneem nadat sy ʼn vyfjarige seuntjie ontvoer en vyf dae lank met hom op die vlug was. Lt. Nkosikho Mzuku, woordvoerder van die polisie, het aan...
View ArticleVrou aangekla oor foto van hond op Facebook
Die foto wat Katharine Lemansky van haar hond, Brown, op Facebook gedeel het. Foto: Facebook via FB Newswire ʼn Amerikaanse vrou wat ʼn foto van haar hond, waarvan die bek met kleefband toegeplak is, op...
View ArticlePravin Gordhan weer aangestel as minister van finansies
Pravin Gordhan is Sondag weer aangestel as minister van finansies.Pravin Gordhan is Sondagaand weer as die minister van finansies aangestel. Pres. Jacob Zuma het in ‘n verklaring aangekondig dat hy ná...
View ArticleDrie bejaardes deur bye aangeval
Argieffoto: professionalbeekeeping.com ʼn Swerm bye het drie bejaardes by ʼn ouetehuis in Musgrave, KwaZulu-Natal, aangeval. Volgens Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het twee mans en ʼn vrou buite...
View ArticleSeun (6) sterf in N3-ongeluk
Argieffoto: Netcare 911 ʼn Sesjarige seun is dood en sy gesin beseer, nadat hul voertuig Sondag in die vroeë oggendure verskeie kere op die N3-snelweg naby Frankfort in Vrystaat gerol het. Chris Botha,...
View ArticleNuuskommentaar: Pravin of nie, Zuma moet trekpas kry om land te red
Pres. Jacob Zuma Foto: Elmond JiyaneDie verwydering van pres. Jacob Zuma, of minstens veel meer gerusstellings as die heraanstelling van Pravin Gordhan as minister van finansies, bly noodsaaklik as die...
View ArticleANC-swaargewig meen Zuma moet handdoek ingooi
Ben Turok. Foto: www.wsg.wits.ac.za Nog ʼn ANC-swaargewig het gesê pres. Jacob Zuma moet “sy posisie oorweeg”. Prof. Ben Turok, voormalige ANC-LP, het Maandagoggend in ʼn onderhoud op Radio702 gesê Zuma...
View ArticleDrie ministers in 5 dae: Zuma wéér wyd gekritiseer
Minister Pravin Gordhan lewer 2014 se begroting. Foto: GCISPres. Jacob Zuma se onverwagse aankondiging om eerder die voormalige minister van finansies, Pravin Godhan, in die posisie aan te stel en...
View ArticleSkokvideo-moord: Nog ʼn verdagte vas
Argieffoto: SAPDʼn Derde verdagte het in die hof verskyn in verband met die moord op ʼn polisiekonstabel in November. Maroela Media het verlede maand berig oor konst. Johannes Mokotedi wat helder oordag...
View ArticlePeuter herstel goed nadat hond haar byt
Desjuane Farmer. Foto: Verskaf Desjuane Farmer, die 17-maande oue peuter van Alberton wat Woensdag deur ʼn hond aangeval is, het Sondag haar derde operasie ondergaan. Mercia, Desjuane se ouma, het aan...
View Article‘Zuma luister na Suid-Afrikaners’ sê ANC
Zizi Kodwa. Foto: Instagram. Die ANC het pres. Jacob Zuma geloof vir die aanstelling van Pravin Gordhan as minister van finansies. Dié aanstelling het gevolg skaars 5 dae ná die afdanking van Nhlanhla...
View ArticleHerschelle Gibbs-dronkbestuursaak weer nie in hof
Herschelle Gibbs. Foto: TwitterDie voormalige Proteas krieketspeler, Herschelle Gibbs, het nie Maandag in die hof verskyn op ʼn aanklag van dronkbestuur soos verwag nie. ʼn Woordvoerder vir Kaapstad se...
View Article