‘Rower’ mislei hof en stap met boete uit
Mduduzi Blessing Zama. Foto: ANADie KwaZulu-Natalse polisie is op soek na ʼn vermeende misdadiger wat uit die Scottburgh-landdroshof ontsnap het nadat hy hof-ordonnanse om die bos gelei het. Maj....
View ArticleVyf vas ná PE-betogings
Betogers Donderdag in Walmer. Foto: SAPD Altesaam vyf mense is Donderdag in hegtenis geneem nadat ʼn groep inwoners van Port Elizabeth in die Oos-Kaap die strate ingevaar het om oor dienslewering te...
View ArticleNuuskommentaar: Afrikaanse Taaldag
Susan Lombaard vertel so bietjie meer van die herkoms van ‘n paar interessante Afrikaanse woorde. Foto: kknk.co.za Volgens Unesco kan ongeveer 90 persent van die sowat 7 000 tale in die wêreld binne...
View ArticleTV-man glo in botsing waarin motorfietsryer sterf
Foto: Netcare 911 (verskaf)ʼn Bekende jong man van ʼn gewilde televisie-werklikheidsreeks was glo betrokke in ‘n gru-ongeluk waarin ʼn motorfietsryer Donderdagaand dood is. Die ongeluk het gebeur by die...
View ArticlePukstudent vas na hy HK-lid glo met skêr aanval
Over De Voor-manskoshuis. Foto: nwu.ac.zaʼn Derdejaarstudent aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus is vroeg Vrydagoggend in hegtenis geneem nadat hy ʼn huiskomiteelid glo met ʼn skêr...
View Article[Foto’s] Sinkgat sluk bakkie in Eversdal
Foto: Facebook ʼn Gebarste pyp het ʼn sinkgat veroorsaak in Eversdal in die Wes-Kaap wat ʼn dubbelkajuit-bakkie byna ingesluk het. Ds. Marius Breytenbach, ʼn inwoner, het foto’s van die bakkie in die...
View ArticlePremier vergader met ouers van omstrede Jhb-skool
Roodepoort Primary School. Foto: Google/mapsDavid Makhura, premier van Gauteng, sal Vrydagmiddag saam met ander rolspelers by die omstrede Roodepoort Primary School in Johannesburg vergader om te...
View ArticleGroot verrassing vir Pta-seun ná mesaanval
Foto: Verskaf Die laerskoolseun van Pretoria-Noord wat Maandag deur rowers met ʼn mes gesteek en van sy fiets beroof is, het weer ʼn groot glimlag op sy gesig nadat ʼn plaaslike motorfietsgroep ʼn...
View Article[Video] Paramedici raak glo handgemeen oor pasiënt by ongelukstoneel
‘n Skermskoot uit die video. Die video volg onderaan die berig. ʼn Onderonsie tussen paramedici van mededingende private ambulansdienste in Rustenburg in Noordwes is op video vasgelê en wek groot opslae...
View ArticleChirurg kry koevoet wat man deurboor
Danie de Wet en sy vrou, Lizl. Foto: FacebookDie man van Johannesburg wat opslae gemaak het nadat ʼn 1,8 meter lange koevoet dwarsdeur sy lyf gesteek het, het Vrydag die koevoet aan die trauma-chirurg...
View ArticleBaba Nico: ‘Nou kan ons die hoofstuk afsluit’
Baba Nico. Foto: VerskafDie huiswerker wat ʼn ouerpaar van Welkom se babaseuntjie, bekend as baba Nico, aangerand het, is Vrydag in die Welkom-streekshof gevonnis. Landdros Collin Nekosi het Mafsehidiso...
View ArticlePa van sewe doodgeskiet toe hy seun probeer red
Anton Janse van Rensburg. Foto: Verskaf Anton Janse van Rensburg, ʼn sakeman en pa van sewe kinders, is Woensdag in Drie Riviere in Vereeniging, naby die huis waar sy gesin skaars twee weke gelede...
View Article[Video] ‘Sit jou voet neer teen kindermolestering’
Kara van der Merwe (Skermskoot uit die video) ‘n Skoolmeisie het ‘n veldtog begin wat jongmense aanmoedig om te praat oor kindermolestering. Kara van der Merwe vertolk die rol van ‘n slagoffer in die...
View ArticleCrime Line-hoof weer kapers af
Yusuf Abramjee Yusuf Abramjee, hoof van Crime Line, is ongedeerd ná ʼn kapingspoging en hoëspoedjaagtog deur die strate van Johannesburg. Abramjee het aan Maroela Media gesê hy het van die Universiteit...
View ArticleVirgin Active beken skuld oor T-hemp
Muhammed Desai in ‘n skermskoot uit ‘n video ná die voorval Virgin Active het erken hy het ʼn fout gemaak toe hy een van sy lede toegang geweier het omdat dié persoon ʼn T-hemp van die...
View ArticleStaking dreig by Rand Water
Argieffoto Werknemers by Rand Water kan dalk staak en dit kan ʼn invloed op watervoorsiening hê, het ʼn vakbondverteenwoordiger Vrydag gesê. “Die maatskappy is besig om te herstruktureer en die bestuur...
View Article[Foto’s] Lichtenburg-rioolkrisis: Inwoners se gesondheid in gedrang
Lugfoto’s van Lichtenburg se rioolkrisis Lugfoto’s van Lichtenburg in die Noordwes het die erns van die rioolprobleem in die dorp uitgebeeld. Die oorsprong van die probleem is die stukkende rioolaanleg...
View ArticleEerste vlug na Kaapstad vertrek van opgeknapte Wonderboom-lughawe
Foto: ANADie eerste kommersiële vlug het Sondag van die Wonderboom-lughawe, noord van Pretoria, na Kaapstad opgestyg. “’n Stad sonder sy eie lughawe is ʼn baie slegte stad,” het David Makhura, premier...
View ArticleMan in hof weens Knysna-dubbelmoord
Argieffoto Die hoofverdagte wat in hegtenis geneem is weens die moord op die Knysna-egpaar, Brian (67) en Christine (64) Davis, sal na verwagting Maandag in dié Wes-Kaapse dorp se landdroshof verskyn....
View ArticleJhb-skool gesluit weens onluste
Roodepoort Primary School. Foto: Google/mapsDie Roodepoort Primary School in Davidsonville, Johannesburg, is tydelik gesluit weens die voortslepende onluste wat al maande lank klasse ontwrig. Phumla...
View Article