Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

[Video] ‘Sit jou voet neer teen kindermolestering’

$
0
0
Kara van der Merwe (Skermskoot uit die video)

Kara van der Merwe (Skermskoot uit die video)

‘n Skoolmeisie het ‘n veldtog begin wat jongmense aanmoedig om te praat oor kindermolestering. Kara van der Merwe vertolk die rol van ‘n slagoffer in die rolprent “Dis ek, Anna”, wat eersdaags vrygestel word. Dit het haar só geraak dat sy nou geld insamel vir kinders wat slagoffers van seksuele misbruik is.

Klik hier om die Facebook-blad te besoek.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Latest Images

Trending Articles


Jan van Tonder (1954–)


Bieg: Wie Alice is


Gedig: In die klein gemeentes


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


7 vlekke wat ’n student moet kan verwyder


Ken jy bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars se regte naam?


Mikrogolf-wortelkoek


Egpaar vas nadat hulle hul dogters aan vriend verkoop vir seks


Die oplossing vir yl hare is hier


Maar een Suid-Afrika