Studente, veiligheidswagte bots by UJ
Universiteit van Johannesburg Foto: Aurobindo Ogra – Eie werk. via Wikimedia Commons Geweld het Donderdag by die Universiteit van Johannesburg uitgebreek tydens ʼn onderonsie tussen studente en werkers...
View ArticleGrond vir plaasarbeiders
Argieffoto (Pixabay) Plaasarbeiders in Bathurst en Oudtshoorn is van die begunstigdes wat vandeesweek onder die landelike ontwikkeling en grondhervormingsplan plase ontvang het. Altesaam R215 miljoen...
View Article[Video] Vermiste kind 13 jaar later opgespoor
Julian Hernandez Foto: @CNN, Twitter ʼn Kind wat 13 jaar gelede in Alabama in die VSA as vermis aangemeld is, is veilig in Ohio opgespoor. Die kind, Julian Hernandez, was vyf jaar oud toe hy in 2002...
View ArticleStudente en personeel van UJ geskors
Universiteit van Johannesburg Foto: Aurobindo Ogra – Eie werk. via Wikimedia CommonsVyf studente en talle personeellede van die Universiteit van Johannesburg is geskors ná betogings by die...
View ArticleMan vas oor 14-jarige se dood
Foto: SAPD/Facebookʼn 33-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn 14-jarige seun, het die polisie in die Wes-Kaap gesê. Kapt. FC van Wyk, woordvoerder van die polisie, het gesê die...
View ArticleMinister herbevestig transformasieteiken vir Bokspan
Argieffoto.Fikile Mbalula, minister van sport, het die teiken van 50%-verteenwoordiging in die Springbokspan herbevestig. Mbalula het gesê indien dié teiken nie gehaal word nie, kan teen die...
View ArticleNuuskommentaar: Sinai vliegramp krap radikale byenes oop
Die ongelukstoneel. Foto: Suliman el-Oteify, kantoor van die Egiptiese premier via APDie aansprake dat ʼn bom aan boord “meer waarskynlik as nie” vir die Russiese vliegramp in die Sinai verantwoordelik...
View ArticleMandela-kleinseun terug in hof
ArgieffotoDie kleinseun van voormalige pres. Nelson Mandela wat van verkragting aangekla word, sal Vrydag weer in die Johannesburg-landdroshof verskyn. Die 24-jarige man, wie se naam nie bekendgemaak...
View ArticleVrou vas na sy glo tienerma se baba ontvoer
Argieffoto Foto: HeikeIr, Pixabayʼn Vrou is Donderdag in hegtenis geneem nadat sy glo ʼn baba van drie weke oud uit ʼn hospitaal in die Fuyeni-gebied in Empangeni ontvoer het. Maj. Thulani Zwane,...
View ArticleVermiste Jhb-tiener na twee weke opgespoor
Alliya Jackson. Foto: VerskafAlliya Jackson, die 13-jarige meisie van Turffontein, in die suide van Johannesburg, wat op 22 Oktober vermis geraak het, is gevind. Dessie Rechner, stigter en direkteur...
View ArticleSeun (12) steek glo twee by skool dood
Argieffotoʼn 12-jarige seun is in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem nadat hy glo twee medeleerlinge met ʼn mes doodgesteek het. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê die voorval het...
View ArticleWes-Kaapse tienerseun neem eie lewe
Arian Labuschagne. Foto: Facebook Familie en vriende van ʼn 17-jarige seun van die Strand in die Wes-Kaap wat verlede week selfmoord gepleeg het, sal Saterdag finaal van hom afskeid neem. Arian...
View ArticleMaak dit maklik vir wittes om terug te keer na SA, sê Phosa
Mathews Phosa. Foto: Flickr/GovernmentZASuid-Afrika moet dit vir goed opgeleide, kundige wit Afrikaners en ander wit mense wat die land verlaat het maklik maak om terug te keer en hier aan te bly, het...
View ArticlePlastieksak oor kop; polisie ondersoek selfmoord
Foto: Rusaʼn Man se liggaam is Vrydagoggend in ʼn motor aan die KwaZulu-Natalse noordkus gevind. Volgens die veiligheidsmaatskappy Reaction Unit South Africa (Rusa) het ʼn verbyganger omstreeks 05:45 ʼn...
View ArticleJong Vrystaat-boer se lyk in motorhuis gevind
Thiou Lourens. Foto: Facebook ʼn Jong Vrystaatse boer se liggaam is Maandagoggend op ʼn plaas buite Reitz gevind nadat hy sy eie lewe geneem het, glo weens die dood van sy pa. Thiou Lourens (22) se...
View ArticleEen sterf toe mikrovliegtuig neerstort
Die wrak van die mikrovliegtuig (Skermskoot uit die video) Een persoon is Vrydagmiddag dood nadat ʼn mikrovliegtuig naby ʼn sportgronde in Randburg in die noorde van Johannesburg neergestort het....
View ArticleTwee gevonnis ná boervrou se moord
Argieffoto Twee mans is in die Noordwes-hooggeregshof gevonnis vir die moord op Ronel van Eyk (49) wat in 2012 by die hek van haar plaas naby Hartbeesfontein vermoor is, nadat sy haar negejarige seun,...
View ArticleAgoa: ‘ANC-regering se hantering soos ʼn ongeluk in stadige aksie’
Pres. Barack Obama en pres. Jacob Zuma by die Uniegebou in Pretoria tydens die Amerikaanse president se besoek aan Suid-Afrika in Junie 2013 (Foto: GCIS) Die huidige Agoa-debakel is ʼn duidelike...
View ArticleKinders beseer, honderde klagtes ná Guy Fawkes
Oorblyfsels op Bloubergstrand ná Guy Fawkes op 5 November 2015 Foto: @Reesiebabygirl, Twitter Verskeie persone, waaronder 10 kinders, is Donderdagaand in Kaapstad beseer tydens vuurwerkvertonings om...
View ArticleVrystaat-pa en seun vas oor dagga-laboratorium
Foto verskaf deur die SAPD ʼn Pa en seun is Vrydag in Riebeeckstad buite Welkom in die Vrystaat in hegtenis geneem nadat ʼn hidroponiese dagga-laboratorium op hul eiendom ontdek is. “Die Thabong-polisie...
View Article