Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee skuldig aan Sithole-moord

Die voorblad van die Sunday Times van 19 April 2015 met foto’s van die aanval op Emmanuel Sithole. Die foto’s is deur James Oatway geneem. Foto: http://www.thepaperboy.com/ Twee van die vier mans wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skietery by Kaapstad-winkelsentrum

Argieffoto Een man is Vrydag dood en twee beseer tydens ʼn skietvoorval by ʼn winkelsentrum in Ottery in Kaapstad. Kapt. FC van Wyk, woordvoerder van die polisie, het Saterdagoggend aan Maroela Media...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Agoa sal ‘oukei’ wees, sê Davies

Rob Davies, minister van handel en nywerheid Foto: Departement van handel en nywerheid Rob Davies, minister van handel en nywerheid, het Vrydag gesê die Amerikaanse handelsverteenwoordiger het hom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

60-jarige vrou vas oor dwelms

Argieffoto ter illustrasie ʼn 60-jarige vrou van Phoenix in Durban het Vrydag in die hof verskyn op aanklag van die besit van dwelmmiddels met ʼn straatwaarde van nagenoeg R400 000. “Die polisie se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou en baba sterf in N4-ongeluk

Foto: ER24 ʼn Vrou, vermoedelik in haar laat 20’s, en ʼn sewe maande oue baba is Saterdagoggend oorlede in ʼn ongeluk naby die Doornpoort-plaza op die N4 buite Pretoria. “Die ongeluk het ongeveer 2 km...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fietsryer op N4 aangeval

Deon van der Berg (Foto: Facebook) Deon van der Berg, aanbieder van die Huweliks- en Lewensverrykingseminare, is Saterdagoggend op sy fiets op die N4 buite Pretoria deur twee onbekende mans aangeval....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gewapende roof by Centurion-winkelsentrum

Heide Marie Meier-juweliers (Foto: Mall@Reds) Gewapende rowers het Saterdagmiddag toegeslaan op ʼn juwelierswarewinkel by die Mall@Reds in Centurion, Gauteng. Volgens die bestuur van die sentrum het die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

23-jarige sterf in PE-vliegtuigongeluk

Argieffoto van ‘n Cherokee-vliegtuig (Foto: PiperPA-28-236DakotaC-GGFSPhoto4 deur Ahunt via Wikimedia Commons) ʼn 23-jarige vlieënier is Saterdag dood ná ʼn ligte vliegtuig by ʼn lughawe in Port Elizabeth...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma, pa verdrink naby Zimbali

Argieffoto van die strand by Zimbali Foto: Zimbali Ocean Villas ʼn Ma en pa is Saterdag dood en hul dogters word in die hospitaal behandel ná ʼn verdrinkingsvoorval op die strand naby Zimbali-noordhek in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alberton-ongeluk eis 3

Foto: Netcare 911 Drie persone is Saterdagaand in ʼn trompop botsing op die R59 in Alberton, Gauteng, oorlede. “Paramedici is laat Saterdagaand na die toneel ontbied,” het Chris Botha, woordvoerder van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Supermark-rowers nog op vrye voet

Montana Crossing (Foto: Mall Guide) Ses gewapende mans wat Donderdagaand op die Pick n Pay by Montana Crossing in Pretoria toegeslaan het, is nog op vrye voet. Die mans het Donderdag die supermark...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Noodlanding op Richardsbaai-strand

Foto: Zululand Observer via NSRI ʼn Ligte vliegtuig het Saterdag ʼn suksesvolle noodlanding op die strand by Richardsbaai uitgevoer nadat die skroef afgeval het, het die Nasionale Seereddingsinstituut...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] John Lennon-kitaar vir R33.9 miljoen verkoop

John Lennon en die akoestiese kitaar wat vir R33 miljoen verkoop is Foto: Julien’s Auctions ʼn Akoestiese kitaar wat John Lennon gebruik het om “Love me do”, “I want to hold your hand” en ander treffers...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Een vas ná gewapende roof by Centurion-sentrum

Heide Marie Meier-juweliers (Foto: Mall@Reds) Een persoon is in hegtenis geneem ná ʼn gewapende roof Saterdag by die Mall@Reds in Centurion. “Drie gewapende rowers het die juwelierswarewinkel omstreeks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ramaphosa versoek groter samewerking met Iran

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa tydens ‘n vergadering in Maart 2015 by die Uniegebou in Pretoria (Foto: departement van kommunikasie) Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaanse en Iranse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vliegtuig tref huis in Midrand

Argieffoto ter illustrasie (Foto: Photodune via ER24) Verskeie nooddienste het Sondag omstreeks 12:15 reageer waar ʼn ligte vliegtuig in ʼn huis in Midrand vasgevlieg het. “Lede van Grand Central-lughawe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma moet R4 miljard-vliegtuig skrap, sê DA

Pres. Jacob Zuma. Foto: DoC Die Demokratiese Alliansie het Sondag president Jacob Zuma gemaan om sy planne, om ʼn nuwe BBP-vliegtuig van R4 miljard aan te skaf, te kanselleer. “President Jacob Zuma moet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hupstoot vir elektrisiteit in Mpumalanga

Argieffoto (Foto: baptisteh, Pixabay) Eskom het ʼn nuwe transformator by die Acornhoek-substasie in Bosbokrand geïnstalleer as deel van sy planne om die elektrisiteitsinfrastruktuur op te gradeer en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skors SAL-voorsitter, sê DA

Dudu Myeni Foto: GCIS Die Demokratiese Alliansie doen ʼn beroep op Lynne Brown, minister van openbare ondernemings, om Dudu Myeni, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), met onmiddellike...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Slang pik agtjarige

(Argieffoto) Causus rhombeatus” deur Paul Venter via Wikimedia Commons ʼn Agtjarige meisie is Saterdag in Northdale, Pietermaritzburg, vermoedelik deur ʼn nagadder gepik. “Paramedici is die middag na die...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live