Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tekenprent: Repokoers verlaag, maar…

Die tekenprentkunstenaar Jerm gee sy mening nadat die Reserwebank Donderdag aangekondig het die repokoers word met 25 basispunte verlaag tot 6,75%. Sien alle vorige tekenprente op Maroela Media.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun met tuinslang gespuit: Ouers en skool vergader

Die foto is digitaal gemanipuleer om die seuntjie, skool en werker se identiteite te beskerm. Foto: Facebook Die ouers van die driejarige seuntjie wat Maandag in die bibberende koue in Rustenburg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Khoza: ‘Ek sal nie in stilte sterf nie’

Dr. Makhosi Khoza, ANC-LP (Foto: Facebook) ANC-LP Makhosi Khoza sê indien die doodsdreigemente wat sy tans ontvang wel tot haar dood lei, sy nie in stilte sal sterf nie. Dit kom nadat die ANC in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boer met tuinvurk gesteek

Argieffoto ʼn Boer van die Theunissen-distrik in die Vrystaat is Donderdag tydens ʼn aanval op sy plaas vier keer met vermoedelik ʼn tuinvurk in sy gesig en rug gesteek. Louis Kotze en sy vriendin is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die wêreld in foto’s – 21 Julie 2017

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Twee mense is oorlede en 55 beseer ná ’n ontploffing by ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou wat haarself aan brand steek vertel van dáái dag

Susan van Rooyen van Randfontein (53) “Dis was nog nie my tyd gewees nie. Ek sal nooit weer my eie lewe probeer neem nie; die Here het ‘n doel vir my op aarde.” Só het Susan van Rooyen (53) vanuit die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie verkeersbeamptes vas vir korrupsie

Argieffoto: Departement van verkeersveiligheid Drie beamptes van die Gautengse verkeerspolisie is Vrydagoggend vir korrupsie in hegtenis geneem. Volgens die provinsie se departement van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bejaarde vrou aangerand, beroof

Argieffoto: Nico Strydom ʼn Bejaarde vrou van Port Elizabeth is Vrydagoggend erg aangerand tydens ʼn huisroof. Kapt. Johan Rheeder, polisiewoordvoerder, het gesê die vrou is deur ʼn verdagte met ʼn blou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Weldoeners maak harte en beursies oop vir klein Juandré

Juandré Gouws. Foto: Verskaf Die ouers van die tweejarige Juandré Gouws – die jong kankerlyertjie van Vereeniging – sê hulle is oorstelp van vreugde en dankbaarheid nadat weldoeners landwyd genoeg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graça Machel dreig met regstappe oor Mandela-boek

Mandela’s last years (Foto: Verskaf) Graça Machel, weduwee van die ontslape oudpresident Nelson Mandela, het die splinternuwe boek oor Mandela se laaste jare voor sy dood veroordeel en dreig om dr....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pedofiel hoor sy lot

Argieffoto Uitspraak is Vrydag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gelewer in die appèl van die direktoraat van openbare vervolging wat ʼn swaarder straf vir die pedofiel Andries Petrus Retief (37) versoek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wayde en Caster draf Monaco-rekords kaf

Foto: AP Photo/Natacha Pisarenko ʼn Mens aanvaar dit feitlik as vanselfsprekend, maar Suid-Afrika se twee goue medaljewenners by verlede jaar se Olimpiese Spele, Wayde van Niekerk en Caster Semenya, lyk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Positiewe tekens om staatsdiens se pensioenfondse te beskerm’

Argieffoto Die VF Plus het gesê adjunkpresident Cyril Ramaphosa is verlede maand deur die party in die parlement versoek om stappe te neem om die staatsdiens se pensioenfondse te beskerm en dit blyk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV reageer op klagtes oor nuwe strategie

Deidre Le Hanie, besturende direkteur van die ATKV Foto: ATKV Die ATKV het gesê die vereniging neem kennis van die uiteenlopende reaksies op sy Afrikaans Plus-inisiatief. Dit kom nadat Deidre le Hanie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong man sterf in motorfietsbotsing in Pretoria

Die motorfiets se wrak. Foto: Verskaf ʼn 23-jarige man is Vrydag in ʼn motorfietsbotsing in Centurion dood. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die ongeluk het op ʼn gedeelte van Solomon...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

10111-staking tydelik opgeskort

Argieffoto: https://pixabay.com Die Suid-Afrikaanse Polisie-unie (Sapu) het aangekondig dat die staking van operateurs by die polisie se 10111-noodinbelsentrum tydelik opgeskort is. Oscar Skommere,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motoris skiet ‘kaper’ dood

Argieffoto (Foto: imgkid.com) ʼn Motoris het Vrydag ʼn vermeende kaper in Pretoria se middestad doodgeskiet. Nick Dollman, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval het by die kruising van Nana...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mbete vra meer tyd om oor geheime stemming te besluit

Speaker Baleka Mbete in die parlement. Foto: GCIS Baleka Mbete, speaker van die nasionale vergadering, het meer tyd versoek om ʼn besluit te maak of die mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Branderplankryer red vrou, meisie en baba

Paramedici op die toneel. Foto: Verskaf ʼn Branderplankryer het Vrydag ʼn volwasse vrou, ’n 14-jarige meisie en ʼn 8 maande oue baba se lewens gered. Nick Dollman, woordvoerder van Netcare 911, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Besprekingsdatum by wildtuine gewysig

Die Paul Kruger-hek. Foto: http://greater.krugerpark.co.za/ SANParke het sy besprekingsdatum vir volgende jaar se wintervakansie gewysig. Janine Raftopoulos, SANParke se woordvoerder, het in ʼn...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live