Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pta-gebou ontruim

Nooddienste by die gebou wat ontruim is in Pretoria se middestad. Foto: Verskaf ʼn Gebou in Pretoria se middestad moes Woensdagmiddag ontruim word. Johan Pieterse, woordvoerder van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermiste vissermanne: Nog ʼn liggaam gevind

Die omgeslaande vissersboot is Sondag naby die kuslyn by Sunset Rocks gevind. Foto: SAPDʼn Liggaam van een van die agt vissermanne wat sedert Sondag vermis word nadat hul boot in die see naby Kaap St....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hier is SA se 20 beste hospitale

ArgieffotoDie mediesefondsadministrateur Discovery Health het pas weer sy jaarlike peiling oor hospitale bekend gemaak. Die uitslae is die gevolg van Discovery se peiling waar lede van mediese fondse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAUK-hoë se bedanking ‘ʼn erkenning van skuld’

James Aguma. Foto: SAUK Die staande komitee oor openbare rekeninge in die parlement (Scopa) het Woensdag sy skok uitgespreek oor die skielike bedanking van James Aguma, die hoof finansiële beampte van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dís hoekom China Winnie the Pooh sensor

Sommige van die foto’s wat op die sosialemedianetwerk gedeel word Die gewilde strokiesprentkarakter Winnie the Pooh word in China gesensor nadat honderde foto’s en aanmerkings op die internet opgeduik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die wêreld in foto’s – 19 Julie 2017

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Sung-Hoon Kang van Korea tydens ’n oefenronde by die Britse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong man skok dood

Paramedici op die toneel. Foto: Verskaf ʼn 20-jarige man is Dinsdag dood nadat hy vermoedelik by ʼn treinstasie in Stellenbosch doodgeskok het. Ineke van Huyssteen, woordvoerder van ER24, het gesê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wildtuin-werkers se staking uitgestel

Argieffoto: Sanparke Die bestuur van SANParke het Woensdag bevestig dat ʼn aantal van sy werknemers in verskeie afdelings en by verskeie parke begin staak het. Die staking is egter gou uitgestel ná ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eerste dubbele handoorplanting vir kind ’n sukses

Zion Harvey. Foto via inspiremykids.com Dokters van Amerika het vandeesweek gesê die eerste dubbele handoorplanting vir ’n kind was ʼn sukses nadat die agtjarige ontvanger van dié twee hande nou ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Agt sterf op Mpumalanga-paaie

Een van die wrakke. Foto: Verskaf Agt mense is in twee afsonderlike botsings in Mpumalanga dood. Joseph Mabuza, woordvoerder van Pat Ngomane, die LUR vir gemeenskapsveiligheid in die provinsie, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Geldprobleme’ lei tot tragedie

Argieffoto (Foto: imgkid.com) ʼn 60-jarige man het Woensdag glo twee mense geskiet voor hy homself om die lewe gebring het. Kapt. Johan Rheeder, polisiewoordvoerder, het gesê die voorval het in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Massa-grondbesettings kom op 31 Desember’

Andile Mngxitama, die leier van Black First Land First (BLF), en sy adjunk, Zanele Lwana, praat met verslaggewers in Pretoria. Foto: Jonisayi Maromo/ANA Andile Mngxitama, die leier van Black First Land...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tweede outopsie dui op oorsaak vir Jhb-man se dood

Edward Blonski. Foto: Facebook ʼn Tweede nadoodse ondersoek wat gedoen is nadat die liggaam van Edward Blonski (32) op 11 Julie in ʼn dam by die dieretuinmeer in Johannesburg gevind is, het meer lig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee hoërskoolseuns sterf tragies

Raymond Olivier en Cornel Bekker ’n Visvanguitstappie het tragies geëindig vir twee matriekleerders aan die Hoërskool Monument in Krugersdorp. Raymond Olivier en Cornel Bekker, albei 18 jaar oud, is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sassa kry tussentydse hoof

Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling (Foto: ANA) Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, het ʼn tussentydse uitvoerende hoof vir die Suid-Afrikaanse agentskap vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Berugte juweledief (86) weer aangekeer

Doris Payne (Januarie 2016) Foto: AP Photo/John Bazemore, File ʼn Berugte juweledief met ʼn misdaadloopbaan wat oor ses dekades strek, is weer aangekeer toe sy gesteel het. Doris Payne (86) is Maandag by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

#GuptaLeaks: Dit is wat jy moet weet

Pres. Zuma (foto: Flickr/GovernmentZA- en die drie Gupta-broers (foto’s: who’s Who). Sunday Times en City Press het einde Mei ʼn berig gepubliseer met bewyse dat die omstrede Gupta-familie Suid-Afrika...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Bose gees’ laat Pta-seun sy ma vermoor

Argieffoto ʼn Man (31) is in hegtenis geneem nadat hy glo sy 57-jarige ma in Pretoria vermoor het. “Die man het Woensdag kort voor middernag by die Sunnyside-polisiekantoor ingestap en aan beamptes gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dogters wag op afsluiting ná pa sterf

William Johannes Laing. Foto: Verskaf Vier susters, wie se pa byna drie weke gelede dood is nadat die motor waarin hy tydens ʼn botsing was, aan die brand geslaan het, wag steeds op DNS-toetse om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ouers waarsku ná soen glo tot baba se dood lei

Mariana Sifrit (Foto: Nicole Sifrit/Facebook) ʼn Babadogtertjie van net 18 dae oud is dood nadat sy virale meningitis opgedoen het weens ʼn herpesvirus wat sy vermoedelik gekry het toe sy gesoen is....

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live