Die wêreld in foto’s – 18 Julie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. ‘n Vliegtuig word ingespan om ’n veldbrand te blus in Podstrana, ’n...
View ArticleSpeaker ‘op kort afstand’ doodgeskiet
Thozama Njobe. Foto: Facebook Thozama Njobe, speaker van die Raymond Mhlaba plaaslike munisipaliteit, is Maandagaand koelbloedig in Fort Beaufort in die Oos-Kaap doodgeskiet. Die Oos-Kaapse polisie het...
View Article[Foto’s] Duisende kospakkies om hongersnood te voorkom
Die span van Sun International handig verskeie kospakkies oor aan die Rise Against Hunger-inisiatief. Foto: Esté Meyer Jansen/Maroela Media. Die parkeerarea van die Time Square-kasinokompleks in...
View ArticleMan nag lank vasgebind ná kleinhoewe-aanval
Argieffoto: Reint Dykema ʼn Bejaarde man moes ʼn nag lank vasgebind op die grond in sy slaapkamer lê nadat hy Maandag in sy huis op ʼn kleinhoewe buite Bela-Bela in Limpopo deur vier gewapende aanvallers...
View ArticleMandela-onthullings: ʼn Ambulans wat brand en die oomblikke voor sy dood
Dr. Vejay Ramlakan saam met oudpres. Nelson Mandela (Foto: Penguin Random House) Mandela’s last years – ʼn splinternuwe boek oor die lewe van oudpresident Nelson Mandela wat Dinsdag op Mandela-dag die...
View ArticleDigkunsprojek wil berusting aan Suid-Afrikaners bied
Van links is Johann de Lange, hoofredakteur van die Avbob-digkunsprojek, Frik Rademan, uitvoerende hoof van Avbob, dr. Mantoa Motinyane-Masoko, senior lektor en hoof van Afrikatale en-literatuur by die...
View ArticleDieretuin-staking verby
Foto: Pretoria Nasionale Dieretuin Die staking by die Pretoriase dieretuin het Dinsdag tot ʼn einde gekom. Craig Allenby, woordvoerder van die dieretuin, het in ʼn verklaring bevestig die dieretuin en...
View ArticleGewapende rower kruip in die yskas weg
Argieffoto Speurders van Vredenburg in die Wes-Kaap het ʼn gewapende rower in ʼn yskas gevind. “Lede van die eenheid was Dinsdagoggend vroeg besig met ʼn operasie in Louwville in Vredenburg en was op soek...
View ArticleAdjunk se uitlatings is betreurenswaardig, sê polisieminister
Fikile Mbalula, die minister van polisie (Foto: ANA) Fikile Mbalula, die minister van polisie, het Dinsdag gesê hy het sy adjunk, Bongani Mkongi, aangesê om sy onlangse opmerkings oor misdaad en...
View ArticleVermeende reeksverkragter in Gauteng aangekeer
Argieffoto ʼn Vermeende reeksverkragter is in die Wes-Rand in hegtenis geneem. Die polisie vermoed die 37-jarige man is verantwoordelik vir minstens 10 verkragtings in Kagiso die afgelope agt maande....
View ArticleBiskop se korrupsiesaak uitgestel
Argieffoto Die vonnisoplegging van ʼn bekende kerkleier van Port Elizabeth, wat skuldig bevind is op korrupsieaanklagte van R3 miljoen, is Dinsdag in die handelsmisdaadhof in Port Elizabeth uitgestel....
View ArticleVermoorde Wellington-sakeman vandag gegroet
Johan Fourie. Foto: Facebook. ‘n Gedenkdiens word Woensdag gehou vir Johan Fourie, die eienaar van die Dick and Allsop Mica op Wellington, nadat hy Donderdag koelbloedig vermoor is. Fourie is ten...
View ArticleVermiste egpaar se lyke ná 70 jaar in ys gevind
‘n Foto van die toneel waar Marcelin en Francine Dumoulin se liggame ontdek is (Foto: ANA) Twee liggame wat vermoedelik dié van ʼn Switserse egpaar is wat meer as 70 jaar gelede vermis geraak het, is...
View ArticleVrou vas na ‘valse’ aantygings op Facebook
‘n Skermskoot van die plasing. Foto: Facebook. ʼn Jong vrou van Brackenfell in die Wes-Kaap is in die sop ná ʼn inskrywing wat sy Maandag op Facebook geplaas het. Die vrou het in ʼn inskrywing op Facebook...
View ArticleTugstappe kom teen ANC-LP oor Zuma-uitlating
Dr. Makhosi Khoza, ANC-LP (Foto: Facebook) Die ANC in KwaZulu-Natal het Woensdag gesê ANC-LP Makhosi Khoza “het te ver gegaan” deur ʼn beroep op pres. Jacob Zuma te doen om te bedank. Khoza het hierdie...
View ArticleBell Pottinger voor dissiplinêre verhoor geroep
Die DA het Dinsdag bevestig dat die omstrede Britse skakelmaatskappy Bell Pottinger in Augustus voor ʼn dissiplinêre verhoor moet verskyn om te antwoord op dié party se klagtes dat die maatskappy...
View ArticleReddingspanne ‘sal nie ophou soek’ na vermiste vissermanne
Die omgeslaande vissersboot, die Maredon, in die see nadat die boot naby Kaap St. Francis in die Oos-Kaap omgeslaan het. Foto: NSRI Pres. Jacob Zuma het Woensdag gesê reddingswerkers sal nie ophou soek...
View ArticlePa praat ná seuntjie met tuinslang afgespuit word
Die foto is digitaal gemanipuleer om die seuntjie, skool en werker se identiteite te beskerm. Foto: Facebook Die ouers van die driejarige seuntjie wat Maandag glo met ʼn tuinslang afgespuit is in die...
View ArticleStudent se skorsing opgehef ná FB-uitsprake
Die NWU se Potchefstroomkampus. Foto: NWU Pukke/Facebook ʼn Klagte teen ʼn student aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus in verband met beweerde rassistiese uitsprake op Facebook, is...
View ArticleOuers smeek om hulp ná seun se kankerdiagnose
Jaundré Gouws (Foto: Verskaf) Die verpletterde ouers van ʼn tweejarige seuntjie van Vereeniging in Gauteng het hulle vandeesweek tot die publiek gewend om te pleit vir fondse vir ʼn lewensnoodsaaklike...
View Article