Vrou ‘deurmekaar’ ná modelbaas haar glo verkrag
Dawie de Villiers (regs) en sy regsverteenwoordiger Jacques Pienaar. Foto: ANAʼn 20-jarige vrou wat Dawie de Villiers (35), die modelagentskap-eienaar van Kemptonpark, van verkragting beskuldig, het...
View ArticleNóg ʼn mediahuis verwyder kommentaarfunksie
ArgieffotoDie Independent Media-groep het aangekondig dat hy die kommentaarfunksie op sy webwerf, iol.co.za, gaan sluit. Independent Media, wat onder meer Cape Argus, Pretoria News, The Mercury en...
View ArticleMinister bekommerd oor geweld en slaagsyfers by universiteite
Blade Nzimande. Foto: Flickr/GovernmentZABlade Nzimande, minister van hoër onderwys, het sy kommer uitgespreek oor die hoë druipsyfers en gewelddadige optogte by die land se universiteite. Nzimande het...
View ArticlePa wat glo seuns keelaf sny, vra borgtog
ArgieffotoLesiba Kekana (36), die pa van Limpopo wat daarvan beskuldig word dat hy al vier sy seuns se kele afgesny het, het Donderdag tydens sy hofverskyning aangedui dat hy onskuldig sal pleit....
View ArticleVier verdagtes vinnig vas ná rooftog
Foto: SAPDDie polisie in KwaZulu-Natal het vier verdagtes in hegtenis geneem kort nadat ’n snoepwinkel in Umlazi deur ’n groep van ses mans beroof is. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie,...
View ArticleBetogende bejaardes oornag buite parlement
Die parlementsgebou in Kaapstad Foto: World ElectionsMeer as 100 pensioentrekkers van die voormalige Ciskei het Donderdagnag buite die hekke van die parlement in Kaapstad deurgebring in ʼn desperate...
View ArticleAgt dae en steeds geen teken van Charlie, ouers vermoed die ergste
Charlie Duvenhage. Foto: Verskaf Dit is vandag die agste dag sedert Charles Nicolaas “Charlie” Duvenhage (25) spoorloos uit Pretoria verdwyn het en sy ouers in Witbank, Mpumalanga, vermoed die ergste....
View ArticleOscar Pistorius: Wat is korrektiewe toesig?
Oscar Pistorius op 21 Oktober 2014 in die Pretoriase hooggeregshof tydens vonnisverrigtinge Foto: Themba Hadebe/AP/PoolOscar Pistorius word volgende week op korrektiewe toesig vrygelaat. Maar wat...
View ArticleMaatskappy wag op uitslag van ondersoek ná brug val
Foto: Netcare 911Die konstruksiemaatskappy wat aan die voetgangerbrug gewerk het wat Woensdag op die M1-snelweg in Johannesburg ineengestort het, wag tans op die uitslag van verskeie ondersoeke wat na...
View ArticleVrou vas ná sy baba glo op Gumtree probeer verkoop
Argieffoto ʼn 20-jarige vrou is Donderdag in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, deur die Valke in hegtenis geneem nadat sy haar babaseuntjie glo op die advertensiewebwerf Gumtree wou verkoop. “Die vrou...
View ArticleNuuskommentaar: Afrikaans as transformasiebederwer?
Foto: ArgiefDit woel (en brand) op kampusse. Op die tradisionele Afrikaanse kampusse word (tans) nie gebrand nie, maar dit kook wel, tot so ’n mate dat die rektor van die Noordwes-Universiteit hom nou...
View ArticleSA’ners wat glo bokke smokkel, mag nie Zambië verlaat
Foto: Zawa Die ses Suid-Afrikaners wat in Zambië in hegtenis geneem is nadat hulle na bewering 12 swartwitpense uit die land na Suid-Afrika probeer smokkel het, is Donderdag op borgtog vrygelaat. Carol...
View ArticleWits-betoging woed steeds voort
Die betogende Wits-studente. Foto: ANADie Johannesburgse kampus van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) is Vrydag vir die derde agtereenvolgende dag gesluit terwyl honderde studente steeds...
View Article‘Stropers’ met NW-boere se hulp aangekeer
Argieffoto. Dit is grootliks te danke aan die boeregemeenskap van Tosca in Noordwes dat drie vermeende renosterstropers en hul informant Dinsdagaand op ʼn wildsplaas in die omgewing vasgetrek is....
View ArticleVlugteling doodgeskiet op die grens van Bulgarye
Argieffoto/Jaz O’Hara/FacebookDie vlugtelingekrisis in Europa duur nou al vir meer as ʼn jaar voort. ʼn Vlugteling is Donderdag deur grenspolisie doodgeskiet toe ʼn groep van sowat 50 vlugtelinge uit...
View ArticleInternasionale Woordeboekdag
Internasionale Woordeboekdag word Vrydag wêreldwyd gevier. “ʼn Woordeboek is vir ʼn spreker van enige taal soos wat tandepasta vir ʼn tandeborsel is.” Só sê Naomi von Branden, bestuurder:...
View ArticlePasop vir dié gryp-en-spaanderplekke in die noorde van Pretoria
Argieffoto Die Sinoville-polisie in die noorde van Pretoria het ʼn beroep op motoriste gedoen om uiters paraat te wees vir ʼn vlaag gryp-en-spaander-voorvalle wat toeneem in hul polisiëringsgebied. Mirna...
View ArticleANC aanvaar John Block se bedanking
Yolanda Botha saam met haar medebeskuldigdes in die hof Foto: City Press Die ANC het Vrydag in ʼn kort verklaring gesê hy aanvaar beleërde en veroordeelde John Block se bedanking. Block het bedank as...
View ArticleAgt jaar vir moord oor ‘vuil’ boerewors
Argieffoto ʼn Man is in die Rustenburg-streekshof tot agt jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ʼn ander man oor ʼn stuk boerewors vermoor het. Mpho Segwe (34) van Spruitfontein in Marikana naby Rustenburg...
View ArticleEFF-jeug kap Mandaryn in SA skole
Argieffoto Die jeugbeweging van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFFSC) het gesê dit is belaglik dat Mandaryn by Suid-Afrikaanse skole aangebied sal word en bygevoeg ander Afrika-tale sal daaronder ly....
View Article