Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Panayiotou-moordsaak dalk op pad na hooggeregshof

Christopher Panayiotou tydens ‘n vorige hofverskyning. Foto: ANADie moordbeskuldigde Christopher Panayiotou sal volgende week weet of hy in die hooggeregshof in Port Elizabeth verhoor sal word....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

AfriForum: 10 dae van selfstandigheid

Argieffoto (Foto: stevepb, Pixabay) Staatsafhanklikheid moet plek maak vir gemeenskapselfstandigheid. Volgens AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, was dit die besluit wat AfriForum-takstrukture...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eskom-hoofde permanent aangestel

Brian Molefe, Eskom Die kabinet het die permanente aanstellings van verskeie hoës by Eskom aanvaar. Lynne Brown, minister van openbare ondernemings, het bevestig Ben Ngubane is permanent aangestel as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Optog teen korrupsie sal glo Pretoria, Kaapstad beset

Uniegebou in Pretoria Foto; Davinci77 via Wikimedia Commons Zwelinzima Vavi, voormalige sekretaris-generaal van Cosatu, het Vrydag werknemers by Nissan se aanleg in Pretoria-Noord aangemoedig om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man op weermagbasis vermoor

(Argieffoto) Weermag-opleidingsbasis in Thaba Tshwane Foto: Louis Oelofse via Commons Die polisie ondersoek ‘n saak van moord nadat ‘n man vroeg Vrydagoggend by die Thaba Tshwane-weermagbasis in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas oor gesteelde Vodacom-batterye

Argieffoto ʼn 29-jarige man is Vrydag in Olievenhoutbosch, Centurion in Gauteng in hegtenis geneem in verband met die diefstal van 12 batterye uit ʼn Vodacom-toring. Die batterye, ter waarde van R60 000,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kragnetwerk is steeds stabiel

Argieffoto Eskom het gesê dit is onwaarskynlik dat hy Saterdag beurtkrag sal toepas, aangesien die kragnetwerk stabiel is. “Dit kragnetwerk was die afgelope sewe weke onder druk, maar het stabiel gebly...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Vliegtuig doen noodlanding op snelweg

Foto: Arrive Alive ʼn Pa en sy seun het Vrydagmiddag op die N14 naby Lanseria, noordwes van Johannesburg ʼn noodlanding gedoen met hul ligte vliegtuig gedoen. Arrive Alive berig geen beserings is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

14-jarige verdrink in Durban

Argieffoto (Foto: Piper60, Pixabay) ʼn 14-jarige tienerseun het Vrydagmiddag by Snake Park-strand in Durban, KwaZulu-Natal verdrink nadat hy en twee van sy maats in die moeilikheid beland het. “Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groot afwagting vir Trevor Noah se debuut

Skermskoot uit Comedy Central se lokprent vir Trevor Noah se debuut Die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah maak Maandagaand, 28 September, sy debuut op Comedy Central se The Daily Show, wat op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf gevonnis ná kaping by bestuurskool

Argieffoto Vier jong mans is Vrydag in die Ntuzuma-landdroshof gevonnis in verband met ʼn kaping by ʼn toetsterrein van ʼn bestuurskool in Inanda, KwaZulu-Natal. “Sabelo Gumede (20), Sizwe Msweli (23),...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalmonument vier 40 jaar met gratis fees

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) vier volgende Saterdag, op 10 Oktober, sy 40ste verjaarsdag en almal word genooi om saam te kom partytjie hou. Die tema is 40 jaar oud, 40 jaar jonk. ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Limpopo-pad beskadig tydens betoging

Foto: SAPD, Limpopo Inwoners van Magatle in Limpopo het Vrydag tydens ʼn betoging oor dienslewering paaie met klippe versper en ʼn sloot oor die R360 gegrawe. “Motoriste in die gebied is gemaan om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Dis ek, Anna’: Ouderdomsperk aangepas

Times Media Films was suksesvol in sy appèl teen die Rolprent- en Publikasieraad (RPR) se klassifikasie van die Afrikaanse fliek, Dis ek, Anna. Die RPR het op 4 September ʼn ouderdomsbeperking van 18...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekende omroeper Evert Snyman oorlede

Evert Snyman Foto: RSG Die bekende Afrikaanse omroeper, skrywer en akteur Evert Snyman is Vrydag in die ouderdom van 60 oorlede. “Oom Evert” sal veral onthou word vir Storietyd, ʼn kinderprogram wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tony Yengeni binnekort weer in hof oor dronkbestuur

Tony Yengeni Foto: Ayi Leshabane Die ANC-veteraan Tony Yengeni moet in November weer in die hof verskyn nadat sy poging om ʼn pleitooreenkoms met die staat aan te gaan, misluk het. Yengeni het Vrydag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie in hof oor polisieman se dood

Argieffoto: SAPD Drie mans, wat daarvan beskuldig word dat hulle twee polisiebeamptes ontvoer en hulle geskiet het toe hulle ʼn beskermingsbevel wou uitvoer, het Vrydag in die Ntuzuma-landdroshof in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma blameer Europa vir vlugtelingkrisis

President Jacob Zuma tydens die G77 plus China-viering in New York (25 September 2015) Foto: Elmond Jiyane, GCIS President Jacob Zuma het sy bewering herhaal dat ʼn Navo-geleide bomontploffing in Libië...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA-vlag wapper hoog in Birmingham

Springbokke teen Samoa tydens die 2015 Wêreldbekerrugby in Birmingham, Verenigde Koninkryk Foto: @Springboks, Twitter Handelsmerk Suid-Afrika (Brand South Africa) het Saterdag ook die Springbokke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou oorleef kaping, skietery in Durban

Argieffoto ʼn 67-jarige vrou het ternouernood ontkom nadat sy Saterdagaand in Durban gekaap en geskiet is. “Sy is op die toneel behandel en gestabiliseer voordat sy na ʼn nabygeleë hospitaal geneem is,”...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live