Skokstatistiek oor plaasmoorde bekend gemaak
Grafika: AfriForum Die plaasmoordsyfer het vir die vyfde agtereenvolgende jaar toegeneem. In 2014 is 61 plaasmoorde bevestig, en tot dusver vir 2015 is 62 plaasmoorde reeds aangeteken. In 2014 is 279...
View ArticleBelowende Dusi-ster met ʼn mes aangeval
Banetse Nkhoesa Foto: Banetse Nkhoesa, Twitter Banetse Nkhoesa, ʼn kanovaart-kampioen, se toekoms in volgende jaar se Dusi-marathon is onseker nadat hy met ʼn mes aangeval is. Nkhoesa is by sy huis in...
View Article87-jarige lê 15 maande lank dood in haar woonstel
Argieffoto ʼn 87-jarige het meer as ʼn jaar lank dood gelê in haar woonstel voordat owerhede op haar liggaam afgekom het, het die polisie in Kassel, Duitsland, Woensdag gesê. Die vrou het vermoedelik in...
View ArticleNóg vier dood op SA se paaie
Argieffoto: ER24Drie mans en ʼn vrou, almal glo in hul laat 20’s, is Woensdag in ʼn botsing op die N1 naby Heuningspruit in die Vrystaat dood. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici...
View ArticleAbaThembu-koning nóg ʼn week gegun
AbaThembu koning Buyelekhaya Dalindyebo (2009) Foto: Gallo via http://africajournalismtheworld.com/Koning Buyelekhaya Dalindyebo van die abaThembu-koninklike gesin het Woensdag daarin geslaag om die...
View ArticleCOPE ontken dat lede oorloop na ANC
Mosiuoa Lekota, die nasionale leier van COPE. Foto: http://www.congressofthepeople.org.za/ʼn Gerug dat 200 lede van COPE in Noordwes oorgeloop het na die ANC, is Woensdag ten sterkste deur dié...
View ArticleNuuskommentaar: Plaasmoorde kan gees van Kersfees steel
ArgieffotoSo kort voor Kersfees het ontstellende syfers oor plaasaanvalle en plaasmoorde weer die lig gesien, maar dié werklikheid ontbreek heeltemal uit pres. Jacob Zuma se veiligheidsverslag in sy...
View ArticleGesin vas vir daggalaboratorium op kleinhoewe
Die daggalaboratorium op ʼn kleinhoewe buite Atlantis in die Wes-Kaap. Foto: ANAʼn Gesin van vier is Woensdag op ʼn kleinhoewe buite Atlantis in die Wes-Kaap in hegtenis geneem, nadat die polisie tydens ʼn...
View ArticleSwart veeboere nalatig, sê LUR
Boerbokke (Argieffoto ter illustrasie) Foto: boergoats.co.za ʼn Toenemende aantal vee dwaal tans sonder toesig rond op informele nedersettings in plattelandse en stedelike gebiede waar meestal swart...
View ArticleMinder ontsnappings uit SA-tronke in 2015
ArgieffotoDie departement van korrektiewe dienste het Woensdag gesê die hoeveelheid ontsnappings uit gevangenisse het vanjaar met 0.031% afgeneem, 11 minder ontsnappings as in 2013/14. Logan Maistry,...
View Article[Luister] Vars Kanadese lug word oorsee verkoop
Vitality Air Foto: Vitality Air, Facebook ʼn Maatskappy in Kanada verkoop “gebottelde vars lug” aan inwoners in Beijing, China, en ander stede waar lugbesoedeling ʼn groot probleem is. Troy Paquette en...
View Article‘Renosterstropers’ in wildtuin vasgetrek
ArgieffotoTwee vermeende renosterstropers is in die Krugerwildtuin vasgetrek nadat hulle vermoedelik Saterdag die grens vanaf Mosambiek na Suid-Afrika skelm oorgesteek het. Volgens ʼn...
View ArticleSoektog na seuns in Heroldsbaai voortgesit
ArgieffotoPolisieduikers het Donderdagoggend die soektog na die twee tienerseuns wat Dinsdag in die see by Heroldsbaai vermis geraak het, voortgesit. Kapt. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder, het gesê...
View Article100 000 Paraguay-inwoners ontruim huise weens vloede
Die Paraguay-vloede. Foto: AP Photo/Jorge Saenz via Daily Mail Bykans 100 000 inwoners van die land Paraguay moes hul huise ontruim weens stygende watervlakke slegs etlike dae voor Kersfees. Mario...
View ArticleTwee van motordiefstalsindikaat vas
Argieffoto: SAPD/Facebook Twee lede van ʼn motordiefstal- en grenssmokkelsindikaat is vandeesweek altesaam tot 16 jaar tronkstraf in die landdroshof Kempton Park gevonnis. Bheki Mlangeni (39) is...
View ArticleTwaalf sterf in gru-botsing in Noordwes
Argieffoto Foto: memyselfaneye (Pixabay)Twaalf mense is Woensdag dood in een van die dodelikste botsings nog hierdie feesseisoen. Kol. Sabata Mokgwabone, polisiewoordvoerder van Noordwes, het gesê die...
View Article‘Antieke kunsskat’ toe eintlik New Age-instrument
Die voorwerp wat gevind is ’n Goue “onidentifiseerbare antieke kunsskat” wat in ’n ou begraafplaas van Jerusalem gevind is, het argeoloë skoongeboul. Die voorwerp van meer as 8 kg is gevind in ’n...
View ArticleVerwydering van walviskarkas ‘uitdagend’
Foto: Terina le RouxDie Stad Kaapstad was Donderdag steeds besig om die reuse-walviskarkas wat Woensdag op die strand in Strand uitgespoel het, te verwyder. Werkers kon Woensdag daarin slaag om die 25...
View ArticleKokaïen in motor se stuurwiel versteek
Foto: Limpopo-polisie ʼn Man sal na verwagting Donderdag in die Lephalale (Ellisras)-landdroshof in Limpopo verskyn nadat sakkies kokaïen glo in sy motor se stuurwiel versteek is. “Die waarde van die...
View Article‘Dief’ vas ná skietery met polisie
Argieffoto Een persoon is in hegtenis geneem en ʼn paar verdagtes het te voet gevlug ná ʼn skietgeveg met die polisie in Westville, Durban. “Beamptes van Westville se misdaadbekampingseenheid het...
View Article