
Aktiviste van Greenpeace het gister betoog buite die departement van energie se kantore in Pretoria. Foto: Twitter.
Die omgewingsorganisasie, Greenpeace, eis dat die Suid-Afrikaanse regering meer deursigtig moet optree in sy onderhandeling oor kernkrag.
Aktiviste van die organisasie het gister voor die kantoor van die departement van energie in Pretoria betoog.
- Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.