KZN-skoolhoof vermoor ná dreigement
Argieffoto Foto: enca.comʼn Skoolhoof van Pietermaritzburg is Woensdagmiddag vermoor in wat volgens bespiegelinge moontlik ʼn huurmoord was. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê...
View ArticleEen dood, twee gewond in taxi-skietery
ArgieffotoEen persoon is dood en nog twee beseer nadat geweerskote Woensdagaand by die Noord-taxistaanplek in die Johannesburgse sakesentrum afgevuur is. Kapt. Tsekiso Mofokeng, woordvoerder van die...
View ArticleTutu se begrafnisplan ‘al 20 jaar gereed’
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu. Foto: Ilan Godfrey/Templeton Prize/SAPAEmeritus aartsbiskop Desmond Tutu (83) het al die afgelope 20 jaar ʼn gedetailleerde begrafnisplan gereed sou hy tot sterwe kom....
View ArticleGewilde Pta-restaurant beroof
Argieffoto.Klante van ʼn gewilde restaurant in Pretoria is Woensdagaand van hul selfone, juwele en beursies beroof toe gewapende rowers die restaurant binnegestorm het. Konst. Malefo Makena,...
View ArticleEen van panda-tweeling sterf
Mei Xiang Foto: AP Photo/Susan Walsh Een van die tweeling pandababatjies wat by die Smithsonian- nasionale dieretuin in Washington DC in Amerika gebore is, is dood. Die dieretuin het op sosiale media...
View ArticleEuropa kom voor geloofkwessie te staan oor vlugtelinge
Foto: UNHCR/FacebookVerskeie Europese lande sit met die hande in die hare oor vlugtelinge wat dié lande binnekom. Die meeste van dié vlugtelinge wat ’n heenkome in Europese lande soek is Moslems. Baie...
View ArticleOscar nog minstens só lank agter tralies
Oscar Pistorius op 21 Oktober 2014 in die Pretoriase hooggeregshof tydens vonnisverrigtinge Foto: Themba Hadebe/AP/Poolʼn Hersiening van die besluit om Oscar Pistorius onder korrektiewe toesig vry te...
View Article‘Polisiebrutaliteit-skokvideo’: Beamptes geïdentifiseer
‘n Skermskoot uit die video. Die video volg in die skakel onderaand die berig. Twee beamptes van die Douglasdale-polisiekantoor in Johannesburg het kennisgewings ontvang oor moontlike interne stappe...
View ArticleTwee kritiek ná gru-ongeluk op N1
Foto: TwitterTwee mans is ernstig beseer nadat hul motor Donderdagoggend op die N1 van agter teen ʼn swaarvoertuig gebots het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die ongeluk het...
View ArticleEFF-studente mag terugkeer na Wits
Vuyani Pambo, EFF Wits-takvoorsitter, en Dali Mpofu buite die hooggeregshof in Johannesburg. Foto: ANADie hooggeregshof in Johannesburg het Donderdag beveel dat die skorsing van sewe EFF-studente van...
View ArticlePta-kleinhoewe-aanval: Tiener met ‘hart van goud’ sterf om ma, sussie te beskerm
Keanu Bardenhorst. Lelanie Storm het Donderdag in die vroeë oggendure nog koffie gedrink saam met haar seun, Keanu Bardenhorst, in hul huis op ʼn kleinhoewe oos van Pretoria, min wetend dat hy ʼn paar...
View ArticleN1-ongeluk: Melinda Bam se skoonpa ernstig beseer
Adriaan Bergh en Melinda Bam. Foto: TwitterEen van die mans wat Donderdag ernstig beseer is in die gru-ongeluk op die N1 in Pretoria, is Adriaan Bergh se pa. Bergh is getroud met Melinda Bam, ʼn...
View ArticleUS-bestuur moet sê oor transformasieplan en taalbeleid
Universiteit Stellenbosch Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch is ontbied om volgende week Dinsdag antwoorde aan LP’s te verskaf oor transformasie-inisiatiewe. Dié dringende vergadering volg...
View Article[Video] Chaos tydens Puk-protes
Skermskoot uit die video ʼn Groep oproerige studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vanmiddag met skokgranate uiteen gejaag nadat hul versoek vir ’n vreedsame optog by die Institusionele Kantoor...
View ArticleRugby-moord: Vonnis word Vrydag verwag
Blayne Shepard op 27 Augustus 2015 in die hof Foto: Giordano Stolley/ANA Blayne Shepard, die man wat daarvan beskuldig word dat hy Brett Williams, ʼn voormalige seesoldaat in die Royal Marines, na ʼn...
View ArticleSkokkende beeldmateriaal van stiefpa wat kind verdrink
Skermskoot uit die video WAARSKUWING: Die beeldmateriaal is skokkend van aard en sensitiewe kykers en kinders word ontmoedig om daarna te kyk. ʼn Man is in hegtenis geneem nadat...
View ArticleMan van Leeukop gered
Bemanning AMS: kapt. JR Redelinghuys, eksterne laai-operateur Lindsey Cyster, Metro-reddingsbeampte Shaheed Osman en tegniese reddingsbeampte Kevin Tromp ʼn Man is Donderdagmiddag van Leeukop in...
View ArticleVermeende dwelmbaas aangekeer
‘n Beampte van die Valke ontdek die dwelmmiddels in die voering van die skootrekenaarsak Foto: Valke ʼn 37-jarige Nigeriër is Donderdagoggend in Johannesburg in hegtenis geneem voordat hy ʼn dwelmmuil...
View ArticleOntsnapte gevangenes binne ure aangekeer
Argieffoto Vier gevangenes wat almal lewenslange tronkstraf uitdien, is binne ure in Mthatha in die Oos-Kaap aangekeer nadat hulle ontsnap het. “Die vier het Woensdagmiddag ontsnap,” het lt.kol....
View ArticleGruvonds van talle lyke in trok gemaak
Foto: @lindseyhilsum / Twitter Die liggame van soveel as 50 vlugtelinge is Donderdag in ʼn vragmotor in die ooste van Oostenryk gevind. Die Oostenrykse polisie het gesê die vragmotor is omstreeks 06:00...
View Article