$ 0 0 Die tekenprentkunstenaar Jerm gee sy mening nadat die Reserwebank Donderdag aangekondig het die repokoers word met 25 basispunte verlaag tot 6,75%. Sien alle vorige tekenprente op Maroela Media.