Quantcast
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

AfriForum stel gemeenskapsoplossing teen misdaad bekend 

“Misdaad is ʼn epidemie wat in ons land posgevat het omdat die regering sy plig om wet en orde te handhaaf, versuim.” Dít is die standpunt van Cornelius Jansen van Rensburg, AfriForum se adjunk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reuse-dwelmvonds by OR Tambo

Argieffoto van kokaïenEen van die grootste dwelmvondste nog is Vrydag by die OR Tambo Internasionale Lughawe gemaak. Brig. Vishnu Naidoo, woordvoerder van die polisie, het gesê daar is op 143 kg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiehoof se segsman gelooi deur LP’s

Foto: SAPD, FacebookDie nasionale polisiehoof se woordvoerder het hom Vrydag in die spervuur bevind toe hy aan LP’s moes verduidelik hoekom ʼn mediaverklaring uitgereik is wat ʼn wanvoorstelling is van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba verdrink in skottel

ArgieffotoDie polisie in Vryburg het ʼn geregtelike doodsondersoek ingestel nadat ʼn 18 maande oue baba in ʼn wasskottel verdrink het. Sers. Kelebogile Moleko, woordvoerder van die polisie, het gesê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

38 Swazi-meisies sterf in ongeluk

Swazi-meisies tydens die Umhlanga-rietdans. Foto: WikimediaMinstens 38 jong Swazi-meisies is dood en 20 kritiek beseer nadat hulle in ʼn ongeluk betrokke was. Volgens berigte is die meisies Vrydagaand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma is nie op Facebook

Pres. Jacob Zuma. Foto: Flickr/GovernmentZADie presidensie het Saterdag herbevestig dat pres. Jacob Zuma nie ʼn Facebook-profiel het nie. “Die presidensie wil graag gebruikers op sosiale media in kennis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee dood ná motor teen boom bots

Foto: KZN EMSTwee mans is dood nadat hul motor teen ʼn boom gebots het buite Stanger in KwaZulu-Natal. Robert Mckenzie, woordvoerder van die provinsiale nooddienste, het gesê die ongeluk het Saterdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meer as 30 sterf in twee ongelukke in Oos-Kaap

Die busongeluk in Willowvale. Foto: TwitterMeer as 30 mense is dood en talle beseer in twee afsonderlike ongelukke in die Oos-Kaap. Simon Zwane, woordvoerder van die Padverkeersbestuurskorporasie, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog ’n glanspaartjie skei

Burgerd en Zita. Foto: Adéle ChanguionDie sangpaar Burgerd Botha en Zita Pretorius gaan skei. Alishia van Deventer, Botha se agent, het die nuus aan Maroela Media bevestig. “Burgerd gaan nie met die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

4-jarige verkrag en aan boom opgehang in KZN

Foto: Reaction Unit South Africaʼn Vierjarige meisie is aan ʼn boom opgehang nadat sy verkrag is in Verulam, KwaZulu-Natal. Volgens Reaction Unit South Africa (Rusa) is die meisie glo Saterdag omstreeks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie vas oor rooftog en aanval op polisiebeampte

Foto: SAPD/FacebookDrie verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn vrouepolisiebeampte en ’n winkel in die Wes-Kaap beroof het. Konst. Noloyiso Rwexana, woordvoerder van die polisie, het gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Silwerskermfees 2015: Hier is al die wenners

Die span van die kortfilm ‘KonnekSIES’. Foto: Burger Meyer Die wenners van die toekennings by vanjaar se kykNET Silwerskermfees is Saterdagaand by ’n glansryke kykNET-bloutapyt-geleentheid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee sterf in grusame botsing in KZN

Foto: Netcare 911Twee mense is dood en drie ernstig beseer toe twee voertuie Saterdagaand reg van voor in Umkomaas, KwaZulu-Natal, gebots het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA het ‘die groot 5’ in sy visier

Mmusi MaimaneMmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie (DA), het Saterdag gesê die party het sy oog op “die groot vyf” in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesings. Maimane het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eskom mik vir vier weke sonder beurtkrag

Argieffoto (Pixabay)Eskom het Sondag gesê hy hoop om op dié dag ʼn vierde week sonder beurtkrag af te skop. “Eskom voorsien nie dat dit nodig sal wees om vandag [Sondag] beurtkrag toe te pas nie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou sterf toe man handgranaat gooi

Argieffotoʼn Vrou is dood nadat haar man haar gedurende ʼn rusie met ʼn handgranaat gegooi en dit ontplof het. Maj. Thulani Zwane, KwaZulu-Natalse polisiewoordvoerder, het gesê die voorval het omstreeks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisie sak toe op dwelmhuise, kroeë in Kaapstad

Foto: ANA Die Kaapstadse metropolisie en SAPD het Vrydag toegeslaan op talle dwelmhuise en onwettige kroeë in Manenberg. Konst. Noloyiso Rwexana, woordvoerder van die polisie, het gesê verskeie mense...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Opslae oor ‘nuwe voëlspesie’

Die foto van die “Tuluver” wat die aankondiging vergesel het. Foto: BirdLife SAʼn Aankondiging deur BirdLife SA dat ʼn nuwe voëlspesie in Limpopo “ontdek” is, het talle voëlkykers en kenners warm onder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Langverwagte krageenheid Sondag geopen

Medupi-kragstasie. Foto: ANADie kragnetwerk sal na verwagting Sondag ʼn hupstoot kry wanneer eenheid ses van Eskom se nuwe Medupi-kragstasie in Lephalale, Limpopo, geopen word. Die langverwagte eenheid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dodetal styg van gru-ongeluk waarin Swazi-meisies sterf

Swazi-meisies tydens die Umhlanga-rietdans. Foto: WikimediaDie dodetal van die gru-ongeluk waarin talle jong Swazi-meisies dood is, het teen Sondag tot 65 gestyg. Maroela Media het vroeër berig die...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live