Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se batebeslagleggingseenheid het vandeesweek in samewerking met die Suid-Afrikaanse Finansiële Intelligensiesentrum (FIC) beslag gelê op tien rekeninge van miljoene rande wat vermoedelik aan die direkteur van ʼn onwettige steenkoolmyn in Mpumalanga behoort het.
↧