Die Bidens en Trumps het pas ’n koppie tee by die Withuis saam geniet voordat Trump sy weg na die Kongresgebou gevind het. Hy sal binnekort vir ’n tweede keer die ampseed aflê en as die 47ste Amerikaanse president ingehuldig word.
↧