Gemeenskapsradiostasies reg oor die land kla oor drakoniese regulasies wat onredelik toegepas word, met die gevolg dat talle radiostasies hul lisensies verloor.
↧