Die gesondheid-en-welstandkomitee van die Gautengse wetgewer het ʼn volledige verslag aangevra oor Tom London se behandeling in die Helen Joseph-hospitaal in Johannesburg.
↧