Een van die grootste probleme is buitelanders wat verlate geboue in die middestad beset en kamers aan onwettige buitelanders verhuur.
↧