Bokspeler moes rowers glo rondry
Rohan (links) en Runan. Foto: Facebook Die Leeus se Springboksenter Rohan Janse van Rensburg is glo saam met sy broer en ʼn vriendin deur rowers aangehou voor hy hulle moes rondry. Runan Venter, Janse...
View ArticleWaarskuwing ná talle haaie by Plett opgemerk is
Foto: Ewald Stander/NSRIDie publiek word gemaan om versigtig te wees as hulle strande aan die Suid-Kaapse kus besoek nadat ’n groot aantal grootwithaaie by Plettenbergbaai opgemerk is. Die Nasionale...
View ArticleNog ʼn plaasaanval in die Vrystaat
Argieffoto: Nico Strydomʼn Boer is verskeie kere met ʼn mes gesteek tydens die vierde plaasaanval in net meer as ʼn week in die Vrystaat. Sers. Martin Xuma, woordvoerder van die polisie, het gesê die...
View ArticleBeloning uitgeloof ná seun se dood
Anita by haar seun Ruan. Dit is al langer as ʼn maand en Anita Greyvenstein soek steeds antwoorde oor wat in die vroeë oggendure van 19 Maart met haar 18-jarige seun gebeur het. Ruan Viljoen se liggaam...
View ArticleRaaisels oor Ötzi en ‘Adidas-dame’ ontrafel
Foto: Die skoongemaakte “Adidas”-skoene. Bron: Center of Cultural Heritage of MongoliaDie raaisels oor die oorsake van dood van twee antieke figure wat om verskillende redes opslae gemaak het, is kort...
View ArticleMeisie (7) verdrink amper
Foto: Rescue Careʼn Sewejarige meisie is in die hospitaal nadat sy Saterdag amper in die swembad van ʼn hotel in Umhlanga in KwaZulu-Natal verdrink het. Ceron Lennox, woordvoerder van Rescue Care, het...
View ArticleFica: ‘Zuma se geldsake moet eerste ondersoek word’
Pres. Jacob Zuma tydens Donderdag se Vryheidsdagvieringe. Foto: Kopano Tlape/GCIS“Noudat pres. Zuma die Wysigingswetsontwerp op die Finansiële Intelligensiesentrum (Fica) onderteken het, moet sy...
View ArticleVeiligheidswag tydens rooftog doodgeskiet
Argieffoto: Kent Williamsonʼn Veiligheidswag is Saterdagoggend in Delft in Kaapstad tydens ʼn rooftog doodgeskiet. Lt.kol. Andre Traut, woordvoerder van die polisie, het gesê ʼn groep van ses gewapende...
View ArticleMan sien hoe broer verdrink
Foto: Netcare 911ʼn Man het Saterdag in die see by Blue Lagoon-strand in Durban, KwaZulu-Natal, verdrink. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê twee broers van Pietermaritzburg het in die...
View ArticleTiener deur haai aangeval by Plettenbergbaai
Argieffoto van ‘n witdoodshaai ter voorstelling (Foto: Terry Goss, Wikimedia Commons) ʼn Tiener wat besig was om branderplank te ry, is Saterdagmiddag deur ʼn haai gebyt, het die Nasionale...
View ArticleTiener kritiek wat uit Durban-gebou val
ʼn Tiener is kritiek beseer nadat hy uit ʼn parkeergebou by Durban se suidelike strand geval het (29 April 2017) Foto: Netcare 911 ʼn Tiener is kritiek beseer nadat hy Saterdagmiddag uit ʼn parkeergebou by...
View ArticleVeiligheid opgeskerp ná Kaapstad-transitorooftog
Argieffoto: Kent Williamson Die polisie in Kaapstad sal hul sigbaarheid verhoog in kritieke gebiede soos winkelsentrums en by kitsbanke om rooftogte te verhoed, ná ʼn veiligheidswag Saterdagoggend...
View Article20 sterf in ongeluk: Geen kwade gevoelens jeens minibusbestuurder
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, tydens Amos Mnguni se begrafnisdiens. Foto: Balise Mabona/ANA Panyaza Lesufi, LUR van onderwys in Gauteng, het Saterdag die publiek versoek om nie enige...
View ArticleMotorfietsryer sterf toe hy koedoe tref
Die toneel Sondagoggend 30 April 2017 op die R512 buite Lanseria waar ‘n motorfietsryer ‘n koedoe getref het (Foto: ER24) ʼn Motorfietsryer is Sondagoggend op die R512 buite Lanseria dood toe hy ʼn...
View ArticleMadeleine McCann: Ouers bly hoop
Kate and Gerry McCann Foto: Joe Giddens/Pool via AP Die ouers van die vermiste Madeleine McCann, die driejarige wat in 2007 tydens ʼn gesinsvakansie in Portugal verdwyn het, het tydens die 10...
View Article46 onwettige immigrante in hegtenis geneem
Die groep van 46 persone wat die land sonder geldige dokumentasie betree het Foto: SAPD, Mpumalanga Altesaam 46 uitlanders, sonder geldige dokumentasie, is Vrydag in Mpumalanga in hegtenis geneem....
View Article1 500 poste by JMPD beskikbaar
Die Johannesburgse metropolisie (JMPD) is op soek na 1 500 mans en vroue om opleiding te ondergaan en, indien hulle die kursus suksesvol voltooi, staan hulle die kans om as metropolisiebeamptes...
View ArticleEpisodes van gewilde reeks onwettig vrygestel
Orange Is The New Black ʼn Kuberkraker of “hacker” beweer hy het verskeie episodes van die jongste seisoen van Netflix se gewilde reeks, “Orange Is The New Black” vrygestel. Die kuberkraker, ook bekend...
View ArticleBekende bergklimmer sterf naby Everest
Ueli Steck (11 September 2015) Foto: Christian Beutler/Keystone via AP Die wêreldbekende Switserse bergklimmer, Ueli Steck, is Sondag dood in ʼn bergklimongeluk naby die berg Everest in Nepal. Mingma...
View ArticleDokter geskiet tydens rooftog by Pta-winkelsentrum
Die toneel by die Gift Acres-winkelsentrum (30 April 2017) (Foto verskaf aan Maroela Media) ʼn 60-jarige dokter is Sondagmiddag geskiet tydens ʼn gewapende rooftog by die Gift Acres-winkelsentrum in...
View Article