Gauteng: Tyd raak min vir ooreenkoms
Panyaza Lesufi is vasbeslote om teen vanaand alle onderhandelinge af te handel en sy kabinet aan te kondig, al is daar nog geen ooreenkoms tussen die ANC en DA bereik nie.
View ArticleDrie VBS-beskuldigdes in die hof
Die Groter Giyani- plaaslike munisipaliteit het verliese van meer as R153 miljoen gely as gevolg van die beskuldigdes se optrede.
View ArticleRPE van die baan in Gauteng
Die DA in Gauteng neem sy posisie as amptelike opposisie in.
View ArticleLappie grond in Clifton is joune vir R175 miljoen
“So ver as wat die oog kan sien, sal jy manjifieke uitsigte beleef, of dit nou met sonsopkoms of sonsondergang is.”
View ArticleGauteng-leierskorps: DA uit; 3 ander partye in
Lesufi het Woensdagaand sy leierskorps aangekondig, kort nadat die DA bekend gemaak het hy sal die opposisiebanke in die Gautengse wetgewer inneem.
View ArticleTeenkanting teen Hlophe se RDK-benoeming
Dit sal ’n absolute skande en ook ’n oneer teenoor die land se regstelsel wees indien John Hlophe, uitgeskopte regter-president van die Wes-Kaap, in die Regterlike Dienskommissie (RDK) aangestel word.
View ArticleBiden sal nie opsy staan, sê Withuis
Joe Biden sal hom “absoluut nie” aan die wedloop vir die Withuis onttrek nie ondanks toenemende druk op die president ná sy rampspoedige debatprestasie teen Donald Trump.
View ArticleMK-party trek saak oor verkiesingsuitslae eers terug
“In die lig van die bogenoemde kwessies sal die MKP dringend ʼn nuwe saak by die nodige howe aanhangig maak.”
View ArticleNersa ‘moet onderneming gee oor kragtariewe’
Indien Nersa voortgaan om munisipaliteite sonder kostestudies toe te laat om die nuwe hoër kragtariewe te hef, sal AfriForum ʼn aansoek by die hooggeregshof in Pretoria indien.
View ArticleBritte bring hul stem uit
Miljoene Britte sal Donderdag hul stem in die Verenigde Koninkryk (VK) se algemene verkiesing uitbring terwyl die Britse eerste minister, Rishi Sunak, spook om die opposisieleier, sir Keir Starmer, uit...
View ArticleVermiste kleuter se oorskot gevind
Junior Mabandla word ʼn maand lank reeds vermis. Hy is die laaste keer op pad na ʼn snoepwinkel gesien.
View ArticleVrystaat Landbou waarsku oor veldbrande
“Die huidige weerstoestande verhoog die risiko vir wydverspreide veldbrande. VL raadpleeg tans grondvlakstrukture om die nodige voorsorgmaatreëls te tref.”
View ArticleMan geskiet wat glo by skool inbreek
ʼn Veiligheidsbeampte het Dinsdag gereageer op ʼn inbraak by ʼn skool in Bloodriver, waar hy deur een van die verdagtes aangeval is.
View ArticleStaalmaatskappy woedend vir Jan Taks
GeT Steel beplan om Vrydag na die SAID se hoofkantoor op te ruk en oorweeg ook regstappe.
View ArticleFout met laboratoriumstelsel eers later herstel
Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens (NHLS) sê sy stelsel sal dalk eers later in Julie weer ten volle in werking wees, nadat kuberkrakers verlede week daarop toegeslaan het.
View ArticleBuitelandse sake bevordering vir ambisieuse Lamola
Kenners bespiegel oor wat ons van Ronald Lamola as nuwe minister van internasionale betrekkinge en samewerking kan verwag, asook sy kanse om die volgende president te word.
View ArticleGeld gevra om oudkampioen te begrawe
Die hoogspringkampioen Jacques Freitag (42) se familie het Donderdag dringend finansiële hulp gevra om hom te begrawe.
View ArticleSneeu, bibberweer kom vir dié provinsies
Gautengers kan hul staal vir ‘die koudste dag nóg’ hierdie winter.
View ArticleDA-burgemeester vir Beaufort-Wes
Die jongste verwikkelinge in dié Karoo-dorp word bestempel as ’n keerpunt vir die munisipaliteit en die mense van Beaufort-Wes.
View ArticleLesufi gekap oor sy leierskorps
“Sonder die steun van die VF Plus en die DA sal Lesufi sukkel om die nodige 50% plus een stem in die wetgewer te kry.”
View Article