Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man in hof oor Kersfees-verkragting

Argieffoto ʼn 18-jarige wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn 12-jarige meisie op Kersdag verkrag het, het in die Komga-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn. “Hy bly in aanhouding en moet weer op 5...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motorfietsryer sterf toe vragmotor oor hom ry

Foto: Rescue Care ʼn Motorfietsryer, vermoedelik in sy 40’s, is Maandagmiddag dood toe ʼn vragmotor in Durban oor hom gery het. “Die ongeluk het op die M7 naby Malvern plaasgevind,” het Garrith Jamieson,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Meeste gelees] Top 10 fotogalerye van 2015

Foto’s verskaf deur Jessica Moreira Niks vertel ʼn storie beter as ʼn prentjie nie. Hier volg die gewildste fotogalerye wat in 2015 op Maroela Media verskyn het. Kyk hier na foto’s van die brande op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

6 dood, 12 beseer in N17-ongeluk

Argieffoto Foto: Netcare911 Ses mense is dood en 12 beseer in ’n ongeluk tussen ’n taxi en ’n vragmotor op die N17 tussen Springs en Secunda. “Netcare911 en ander nooddienste het die 12 ernstig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 dood in Ventersburg-botsing

Die trompop botsing buite Ventersburg. Foto: Netcare911 via Twitter Vyf mense is dood en een ernstig beseer in ʼn trompop botsing op die N1-suid, ongeveer 50 km buite Ventersburg in die Vrystaat....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: 2015 in oënskou: Deel 2 – die aanslag teen Afrikaans

Hoofgebou by die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit Foto: Maryke Laas, NWU Reeds met die aanvang van die #FeesMustFall-veldtog het Maroela en ander gemaan dat dit goed en wel is om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regering wil glo e-tolrekeninge in boetes omskep

Argieffoto Dit is onaanvaarbaar dat die regering die feestyd misbruik om stilweg die Aarto-Wet te probeer verander wat daarvoor voorsiening sal maak dat e-tolrekeninge ingevolge dié wet afdwingbaar sal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaapstad vra skenkings ná IY-brande

Verwoesting ná die brande in Imizamo Yethu Foto: Kjell Max Westfehling, Facebook Die stad Kaapstad het Maandag skenkings van klere, kos, meubels en toiletware vir slagoffers van brande in die informele...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf ontsnapte verdagtes gou weer vas

Argieffoto Vier van die verdagtes wat oor die naweek uit wettige aanhouding ontsnap het, het Maandag reeds in die Mmabatho-landdroshof in Noordwes verskyn. “Itumeleng Kgakane (32), Johannes Moloisane...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Halfmiljoen op Durban-strande oor Kersfees

Durban op 27 Desember 2015 Foto: @tjigwana, Twitter Byna ʼn halfmiljoen mense besoek Durban se strande oor Kerstyd, het Tozi Mthethwa, woordvoerder van die eThekwini munisipaliteit in KwaZulu-Natal,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Meeste gelees] Die top 10 video’s van 2015

‘n Video wys hoe die Limpoporivier afkom. Foto: Skermskoot uit die video Talle video’s het Maroela Media-lesers vanjaar in totale skok of verwondering gelaat. Sommige van dié video’s is wyd op sosiale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Soektog na vermiste seuntjie eindig tragies

Matthew Ryan Olivier wat op 27 Desember 2015 in die Tarlton-omgewing verdwyn het Die soektog na die vermiste Matthew Ryan Olivier is Dinsdag afgelas nadat sy liggaam in ʼn leivoor gevind is. “Ons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man kritiek beseer toe motor rol

Argieffoto. ʼn Bejaarde man is Dinsdagoggend tussen sy motor en ʼn muur in Umhlanga, KwaZulu-Natal vasgekeer. “Die man het glo uit die motor geklim om ondersoek in te stel oor ʼn klein hondjie wat agter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie in hof oor polisiekaptein se moord

Kapt. Kenneth Poortman Foto: Kenneth Poortman, Facebook Drie mans wat in hegtenis geneem is in verband met polisiekaptein Kenneth Poortman se moord, sal tereg staan op ʼn reeks aanklagte waaronder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blouligongeluk: Gesin vergader nie met staatsveiligheidbeamptes

Herman van Schalkwyk (Foto: Skermskoot uit eNuus-video) Herman van Schalkwyk (68) wat dood is in ʼn ongeluk met ʼn ampsmotor van die minister van staatsveiligheid, se gesin weier om met beamptes van sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

IEB-matrieks haal 98,3% slaagsyfer

ArgieffotoMatrikulante wat vanjaar die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se eksamens geskryf het, het ʼn slaagsyfer van 98.3% behaal. Die resultate van dié eksamens, wat kort ná middernag Dinsdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herverhoor van AbaThembu-koning van die hand gewys

AbaThembu koning Buyelekhaya Dalindyebo (2009) Foto: Gallo via http://africajournalismtheworld.com/Michael Masutha, minister van justisie, het Dinsdag ʼn aansoek deur die AbaThembu-koning Buyelekhaya...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geen betaling vir onderwysers, eksaminators in KZN

Argieffoto Administratiewe probleme is glo die rede hoekom verskeie graad R-onderwysers in KwaZulu-Natal nie ʼn gedeelte van hul beloofde salarisverhogings ontvang het nie, het Muzi Mahlambi,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: 2015 in oënskou: Deel 3 – Nuus wat saak maak

Oscar Pistorius. Argieffoto: Siphiwe Sibeko/Reuters/Pool Twee nuuspole van 2015 gaan ’n beduidende impak op 2016 hê, naamlik pres. Jacob Zuma wat wyd met die negatiewe geassosieer word, en die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ouma byna vas oor Kersgeskenk

Sjokoladelikeur-lekkernye. Foto: http://www.freeimages.com/ Die ma van ʼn 11 jaar oue seun in Duitsland het haar skoonma by die polisie gaan aankla ná sy vir haar kleinseun sjokoladelikeur-lekkernye vir...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live