Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Debat van nasionale belang oor plaasaanvalle in parlement gehou

$
0
0
“Die ANC-regering is tevrede daarmee om hulle bloot blind te hou vir die marteling, verkragting en moord op mans, vroue en kinders van alle rasse in ons landelike gebiede sedert die ANC die kommando-eenheid in 2003 skielik afgeskaf het."

Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621